Hoofstuk 16

62 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 16

Die son skyn buite dit is 'n saterdag oggend.
Stella is heel vroeilik besig in die kombuis om ontbyt te maak vir sy en Kent.

Kent is nog vas aan die slaap.
Toe sy klaar is gooi sy nog sap in twee glasse en sit dit ook op die skinkbord en dra dit versigtig kamer toe.

Toe sy die kamer deur oop maak sit Kent alreeds reg op in die bed besig op sy foon.

"Môre Handsome, ek het onbyt gemaak." Gaan Stella voort.

"Môre Stel dit ruik al te heerlik."

"Dus jou gunsteling..."

"Waardeur dit maar kan ons gou praat voor ons eet?" Kent lyk baie erinstig en Stella weet somer dadelik waaroor dit gaan.

"Oor vanoggend right?"

"Ja, jy sien dit moes nie gebeur het nie Stella wat ek en jy doen is verkeerd ons maak Leah seer."

Stella rol haar oë "Nie ons nie maar jy, ek was chilled ek nie aan jou geraak nie jy was die een wat aan my geraak het."

"okay maar dit kan nie meer gebeur nie Stel, en belowe my die bly net tussen ek en jy geen woord hiervan vir Leah of jou vriende nie."

Stella glimlag effens van binne af.. "Okay Kent net soos jy dit wil hê.. en die laaste keer toe ek check het jy my van al my vriende af weg gedryf net Riette wat oor is onthou hoe possessive jy was my laat glo jy is al persoon wat om gee en kyk wat jy aan my gedoen."

Vir een of ander rede is Stella baie kalm.

"Leah mag niks weet nie asseblief sy is onder die indruk ek en jy praat nie meer met mekaar nie." Probeer Kent vir Stella oortuig om stil te bly.

"Nes jy dit verkies Kent ek  respekteer julle verhouding genuinely en as sy jou gelukkig maak wie is ek om in julle pad te staan."

"Nog een gunsie"

"Ek luister?"

"Kan ek hier by jou crash vir 'n week ek het nie kos by my kamer nie die beurs mense gaan eers die tweede vir my geld insit."

Klomp dinge gaan dadelik deur Stella se gedagtes maar sy hou haar in.

Dan glimlag sy "Natuurlik dit is nie 'n probleem nie Riette is dalk môre terug maar jy weet mos sy gee nie om as jy hier is nie, maar nou moet ons pretend dat ons nog saam is , want ek het haar nie vertel nie ek het letterlik nog niemand vertel nie."


"Jy is amazing Stel Dankie en is beter as ons die break up 'n geheim vir eers hou jy weet hoe mense is" Kent gee vir Stella onverwags 'n drukkie.
Stella is diep in gedagte 'Hy maak my stiletjies dood dink net ek moet stil bly oor die break up dus mos om my maal te maak.'
En dan glimlag sy effens "Kom nou eet die kos raak koud."

Stella eet nie saam nie sy sit en hou vir Kent dop wat baie rustig sit en eet asof niks fout is nie. Sy hou behoorlik elke beweging dop.

'Jy mors met die verkeerde een , jy mors met die verkeerde een!' Dus wat deur stella se gedagtes gaan soos sy hom sit en dop hou.

Word vervolg

Comment, like, share.

Vlam in die HartOn viuen les histories. Descobreix ara