Hoofstuk 25

59 1 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 25

Die trane loop weer van Stella se oë af .. Riette gaan sit langs haar en hou haar vas en dan los sy weer vir Stella laat sy veder kan praat.

"Ek het hom alles gegee Riette !! Alles! En dus hoe hy my terug betaal?? Ek het dit nie van hom verwag nie ek het nie hy was my alles en meer!!" Skreeu Stella terwyl die trane af stroom van haar wange af.

Riette se oogies skiet ook vol trane "Aih vriendin ek ook nie dit van Kent verwag nie julle twee het so lekker oor die weg gekom ek altyd gesmag soos 'n liefde soos julle sin ek is so jammer" Sy hou Stella sy hand en vryf dit.

"En wat my die seerste maak is ek het hom vertrou met alles van my , my lyf , my familie !! Hoe kon ek so dom wees? ek moes weet liefde is lief vir niemand maar homself. Hoe kon ek dat hy die muur wat ek gebou het so maklik afbreuk? Ek haat myself vir die dag toe ek laat hy in my lewe loop ek moes versigtig gewees het! En die moeilikse geveg is tussen dit wat ek weet en dit wat ek voel!! Ek weet hy my seer gemaak , maar hierdie hart van my het hom so , so so baie lief Riette so baie!!" Stella snik huil terwyl sy vir Riette aankyk.

Riette voel elke emosie in die vetrek haar trane rol ook somer van self sy het nog nooit vir Stella so gebroke gesien nie.
"Stellie, jy maak my hart diep, diep seer my vriendin maar moet nie jouself blameer vir dit wat Kent gedoen het nie, jy sien dit was die probleem jy was alles vir hom en dit was nie genoeg vir hom nie hy het groener wy velde gaan soek omdat hy nie weet wat hy gehad het nie ek herhaal moenie jouself blameer hy was onbevoegd om iemand soos jy te waardeur en lief te hê, daar is absolute niks fout met jou nie niks nie hoor jy my? Niks ! En dus okay om nog lief vir hom te wees julle was 2 jaar saam die gevoelens gaan nie net somer verdwyn nie, maar ek wil hê jy moet jou tyd vat om oor dit te kom dit gaan tyd vat maar my sister begin op jou kniee gaan en vra God vir krag want net hy sal jou hier deur dra, en onthou nie alles wat jy verloor is 'n verlies nie die is dalk 'n blessing in disguise, just hang in there baby girl die lig sal weer skyn."  Riette se oë is steeds vol trane soos die woorde haar mond verlaat en sy hou baie styf aan Stella se hand.

Stella in die anderkant se oë is bloed rooi en haar wange is sop nat.

"Dus moeilik vriendin ek hoor wat jy sê maar dus moeilik waar begin ek om aan te gaan met my lewe sonder Kent? Hy het die lewe uit my gevat ... En dit help nie juis die dat ons nog tyd saam spandeer nie dit maak die seer net groter en groter want waar begin ek om final totsiens vir hom te sê?? Ek is nog nie reg om hom te laat gaan nie , maar hy kan ook nie bly nie !!" Stella hou weer haar kop.

Riette kan sien dat die rerig vir Stella breuk meer as wat sy gedink het.
"Stellie asseblief ek weet jy het 'n goeie hart maar Kent is nie weer jou verantwoordelikheid nie of hy nou kos by sy plek het of nie , dus nie weer jou probleem nie en ek stem saam met jou hoe meer julle tyd saam spandeer hoe seerder gaan dit jou maak ek kan nie vir jou besluit nie vriendin ek kan net hier vir jou wees maar is dit rerig die moeite werd om jouself deur dit te sit? Kent voel niks nie vriendin hy glimlag en gaan aan met sy lewe terwyl jou wereld besig is om in een te val, ek haat om jou so te sien ek doen rerig."  Riette weet nie meer.

"Ek is lief vir hom Riette! En ek gee nog baie om vir hom .."
Gaan Stella voort.

"Ek weet ek weet !" Riette druk stella styf teen haar bors vas.

"Alles gaan oraait wees Stellie alles!" 

Word vervolg


Comment , like  share

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now