Hoofstuk 30

54 1 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 30

Die ambulance het vir Kent kom oplaai daar was natuurlik vrae maar Riette het gelieg dat dit 'n ongeluk was dat Kent van die trappe af geval het sonder dat enige iemand hom gestoot het.

Stella het in haar kamer doodstil gesit asof die skok haar nou eers tref.
En dus kom Riette met 'n skottel in.

"Stellie is jy seker jy wil nie ook hospitaal toe gaan nie , jy dan ook gerol vriendin kyk die blou merke op jou boude."
Gaan Riette voor terwyl sy die skottel op die spieel kas stoel neersit.

"Vat my hospitaal toe sodat die dokter hierdie hart van my wat daai vark so lief het verwyder en dit vervang met 'n leeu sin..." Stella sit en kyk vir Riette met leë oë aan.

Riette maak die waslap nat en pons dit so effens oor Stella se kop wat effens knoppe het.

"Stellie ek is erinstig , kom ons gaan check die wonde uit op die manier kan ons op Kent ook check." Riette is baie bekommerd want sy kan sien Stella is fisies in pyn maar sy hou haar brave.

"Riette wat maak dit saak hoe seer ek gekry het , hier binne is dit erger as buite ..." Gaan Stella voort.

"Ek vat nie nee vir 'n antwoord nie, kom jy iets oor dan gaan ek myself vir die res van my lewe blameer.. ek sal bestuur kom!" Dus sit Riette die nat waslap neer en probeer vir Stella op kry , Stella het nie juis 'n keuse nie want Riette is determine.
Dus kry sy Stella toe in die kar.

"Jy is ook maar 'n ane een vriendin ek soek rerig nie hulp nie, nie nadat ek Kent amper vermoor het nie vat my liewer polisie stasie toe."  Gaan stella voort terwyl Riette haar kar bestuur.

"Is jy maal? Ek het klaar gelieg om jou gat te red, en ek hoop daai Kent doen dieselfde as hy bykom want God weet ek is 'n medepligte ek gaan saam tronk."  Riette maak haarself duidelik.

"Net omdat jy gelieg het en 'n medepligte is sal ek maar nie , maar ek het 'n manier hoe ek Kent gaan stil hou."
Riette kyk vir Stella "Wat nou weer moet nie sê jy wil hom dood maak nie? Jiirri Stellie hou tog net op..."


"Nee man ek het 'n klein videotjie wat ek graag vir hom wil speel, ek weet hy gaan dit geniet die Prinses mag dit mos nie sien nie." Stella is diep in pyn maar haar gedagtes werk oortyd.

"Die Here moet my sondes vergewe Stellie wat gaan in daai koppietjie van jou aan? En wie is die Prinses?"


"Leah Hammerse die side chick dus wat ek haar noem want ek en Kent deel nog al te lekker 'n bed terwyl niggie in die kaap sit weet vokol nie , Kent sit vir haar lekker ore aan. Jy moet sien as sy video call ek is in die omte dan verdwyn daai man vinnig kombuis toe gaan lieg hy vir niggie wat hy alles doen terwyl ek lê en luister..."  Probeer Stella vir Riette verduidelik.

"En Kent voel nie eers sleg daaroor nie?" Vra Riette ewe verbaas.

"Hy doen glad en geheel en al nie , sal net skuldig kamig voel as ek en hy klaar die werk gedoen het dan sal hy nou sê 'Wat ons aan Leah doen is nie reg nie' dan moet jy vir my hoor vriendin 'Dus rerig nie reg nie ons moet ophou'"

Riette sit en lag "Jirrie Stellie jy is een maal mensie ewe onskuldig dit sê"

"Nee hierdie Hoëre moet met hulle eie games gespeel word, dink mos hulle kan van ander mense toys maak it takes two to tango... Hammerse dink mos sy is die main chick as niggie maar net wil weet wat hier in Bloemfontein aangaan maar ons hou geheime sy was waarsku wie nie luister moet voel.."  Stella sit en kyk uit by die venster soos sy praat.

"Nes jy daar sê vriendin ek kry haar jammer maar heey soort soek soort miskien is sy ook lekker besig jy sal nooit weet nie die distance verhoudings balance nooit nie .." Lewer Riette ook kommentaar

Hulle ariveer toe by die hospitaal

Word vervolg

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now