Hoofstuk 8

79 2 0
                                    

Vlam in die Hart   
Deur Jay
Hoofstuk 8

'Ring the alarm I've been through this too long but I'll be damned if I see another chick in your arms' dis die song wat speel in haar kar  terwyl sy patient wag vir Kent om uit te kom.

Vir een of ander rede vat hy sy tyd en sy wag maar al te geduldig.

Die song se lyrics praat perfek met haar 'People told me about the flames I couldn't see through the smoke when I need answers , accusations what you mean you gone choke'

Stella sing netso kliphard saam die song want dit bring die aggression in haar uit en dit beskryf perfek hoe sy op die oomblik voel.

Kent kom stadig maar seker uit. Hy hoor dadelik die geraas toe hy by die hek kom.

Stella hou elke beweging dop.

"As jy maar net wil weet wat gebeur vanaand met jou Kentjie my poplap."

Praat sy met haarself terwyl hy die hek sluit.

Hy maak die kar deur oop.

"Maar jirrie Stel wat maak jy weer so geraas ? Jy is lief vir die Beyonce van jou." Was sy eerste woorde toe hy in klim.

"Maar natuurlik my lief, jy weet ek en sy is onskeibaar maar nie te min jy is all fancy aangetrek leather baatjie en alles."

Sy sit die musiek bietjie sag sodat hulle mekaar kan hoor.

"Ek nou al lank lus vir Mac Donalds." Maak Kent 'n opmerking voordat sy wegtrek.

"Ek is seker jy is." probeer stella kalm en cool te klink.

"Ja nee Stel jy weet is my favorite."

"Ja en ek moes altyd betaal , ek hoop daai Leah doen dieselfde." Sy probeer effens sarkasties klink.

Kent is doodstil hy sê nie 'n woord nie.

"Maar nie te min jy het mos gesê ons moet praat?" gaan stella voort.

"Ja ek het .. maar (hy kom agter die pad wat stella ry is glad nie Mac Donalds se way nie)  waantoe is ons oppad Stel?"

Begin hy bekommerd raak.

"Rustig wees Baby jy gaan gou uitvind waarna toe ons oppad is na een van my gunsteling plekke."
En met dit draai stella die volume van die musiek weer kliphard sodat sy nie vir Kent kan hoor nie.

En sy begin saam sing Kliphard met aggression "Tell me how should I feel when you made me belong and the thought of you just touching her is what I hate most I don't want you, but I want it and I can't let you go to know you gave it to her like you gave it to me, come on!!!" skreeu sing stella na Kent se kante toe.

Hy sit daar in die passenger seat baie confuse sy oë is groot in sy kop.

Hy draai die volume af. "Asseblief Stella laat my uit die kar uit, asseblief wantoe gaan ons, asseblief my skat jy is weer besig om te oor dink asseblief jy hoef nie die te doen nie vat my huistoe asseblief Stel."

"Voel jy hoe dit voel om te smeek en te soebat?? Voel jy?"

Stella lag effens is asof sy finally haar kop verloor het.

"Asseblief Stel, moet nie dinge erger maak nie."

"Hou jou bek of ek haal nou my tuiser uit en choke die heel jaar se gat uit jou uit!!"

Kent is ook maar doodstil hy praat nie 'n woord nie hy is op sy foon.

Stella gryp die foon soos blits uit sy hande uit.

"Haha geen Leah vanaand nie liefde is net ek en jy!."

Hy probeer om die foon by haar te gryp maar dan besef hy , hy kan nie sy is besig om te bestuur en sy kan 'n ongeluk maak so hy besluit maar hom haar te los vir as hulle stil staan.

Word vervolg

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now