Hoofstuk 57

40 1 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 57
Toe Stella by Kent se plek arriveer en hy maak die hek oop die oomblik toe sy uit haar kar klim spring sy in sy arms.
"Wat gaan nou aan Stel?" Vra Kent baie deurmekaar.
Sy huil nie maar sy hou hom styf vas.
"Soen my asseblief!" Gaan sy voort.
En dus soen kent haar.
Dus asof sy iets wou uitvind.
"Ek is lief vir jou Kennie" Gaan sy voort toe hulle klaar gesoen het.
En dus stap die twee in na Kent se kamer.
Sy bied aan om sy rug te masseer en dus het die twee 'n romantiese nag vol liefde.
Die twee weke het so vinnig geloop voor hulle dit kon kry was dit die September vakansie Stella het elke dag vir Riette gaan kuier en bietjie op haar studies gefokus met Kent steeds in die prentjie hulle liefde het elke dag sterker vir mekaar geraak en Stella het draaie om Damion geloop op kampus.
*****
Dus 'n vrydag oggend die laaste dag voor die September vakansie begin.
"Gaan jy nie huistoe nie?" Vra Stella vir Kent terwyl sy langs hom lê.
"Ek gaan nêrens dus mos net 'n week vakansie gaan nie geld mors op 'n ticket huistoe net vir 'n week." Gaan hy voort.
"Okay dan sal ek ook nêrens gaan wil die week saam jou spandeer." Maak Stella haarself duidelik.
"Jou ouers verlang jou gaan liewer huistoe." Probeer Kent oortuigend klink.
"Hoekom?" Vra Stella
"Want .. Leah kom vir die week jy moet ongelukkig vandag terug na jou woonstel gaan sy is op die bus en is moreoggend 2 uur hier" Gaan Kent voort sonder om enige emosies te wys.
Stella kan voel hoe haar hart haar ligaam verlaat trane vul somer dadelik haar oë en dus staan sy op.
Kent lyk bietjie bangerig.
"Ek moes geweet het..." trane stroom van haar oë af.
En dus vat sy Kent se skoen en smyt dit in sy gesig en gryp haar Kar sleutels en storm by die deur uit.
"Stel, Stel ek is jammer ! kom terug my bokkie." Hy hardloop agter Stella aan wat besig is om die hek oop te maak.
"Ek moes na my brain geluister het ek moes nie my hart gevolg het nie is waar wat hulle se once a cheater always a cheater..." Stella is so kwaad en hartseer die trane loop soos sy skreeu.
Kent sluk 'n swaar knop "Ek is jammer Stella maar ..." Hy sukkel om te verduidelik.
"Jammer gaan niks reg maak nie ek is hierdie Keer rerig klaar met jou eers cheat jy op my met haar en nou het jy op haar met my gecheat ek gaan jou nie eers hierdie keer expose nie.. Karma gaan hierdie keer met jou deal.." En dus spring Stella in haar kar.
Kent staan nog agter die kar dus skreeu Stella "Kent!! Beweeg of ek maak jou vrek!!!"
"Ek gaan nêrens nie voordat ek en jy nie praat hier oor nie sy is net vir die week hier ek sien jou saterdag as sy loop en jy verjaar!!" Skreeu Kent terug.
"Kent ek wil jou nie weer sien nie ek is rerig klaar beweeg asseblief voor ek jou omstamp!!!"
En dus ref Stella die kar
"Ek gaan nêrens klim uit!!" Gaan Kent voort.
"Laaste waarskuwing jy weet ek het 'n temper!! MOVVVEEEE OR I'LL MAKE YOU MOVE!!!!!!!!"
Skreeu stella weer vir die laaste keer.
"KLIM UIT STELLA MARTENS EK GAAN BEWEEG NIE!!"
En dus sit stella die kar met meaning in reverse en.....
Word vervolg
Comment , like , share.

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now