Hoofstuk 1

372 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 1

Sy staan en staar uit by die venster na die lieflike bome wat besig is om te blom dus lente buite maar binne haar hart is dit donker, wat eens besig was om te blom is besig om stadig maar seker te dood.
Trane loop van haar oë af soos herinderinge in haar kop afspeel sy wonder wat het van haar geluk geword sal dit ooit weer die pad terug huistoe vind..

Die geluid van haar selfoon bring haar weer terug na realiteit .
Sy haas na haar bedkassie om dit te antwoord met die hoop dat dit Kent is maar dus nie hy nie.

Dan sit sy 'n glimlag op haar gesig en antwoord die foon in die mees vriendelikste manier wat sy kan
"Hello Ma"
"Stella my kind is alles nog oraait ek en jou Pa is bekommerd ons hoor net niks van jou die afgelope tyd nie."

Sy gaan sit op die bed.. en dink moet ek my Ma vertel wat rerig aangaan moet ek haar vertel maar dan besluit sy om 'n leeun te vertel.

"Ek is maar net bietjie besig met toetse en klasse hou my ook maar baie besig deesdae dat ek skaars kans kry om te bel, ek verlang verskriklik huistoe maar Ma hulle hoef nie oor my te worry nie ek is genuine oraait."

Probeer sy haar Ma ooreed oor die foon.

"Stella jy moet darem een dag afvat my kind moet jou nie ooreis nie asseblief."

"Ek belowe vir Ma dat ek my nie sal ooreis nie."

"Hoe gaan dit met Kent?"

Die oomblik toe Stella die naam hoor loop die trane weer uit haar oë uit.
Sy weet nie hoe om die vraag te beantwoord nie.

"Stella is jy nog daar" wil Leeanne weet.

"Uhmm.. ja Ma met hom gaan dit nog goed die liefde blom nog heelwat." Probeer sy ooredend klink.

"Ek is bly , hou dit so want Kent is 'n goeie manetjie ons hou nogals van hom."

Die woorde steek Stella soos 'n mes in haar hart. As Leeanne maar net wou weet dat hy nie so goed is soos hy voorkom dink sy vir haarself.
Trane rol steeds van haar oë af maar sy glimlag deur dit.

"Hy is ja Ma die beste outjie wat ek ooit in my lewe al gehad het."

"Jy sal hom weer moet saam bring as jy kom kuier vir die vakansie want ons beplan reeds 'n lekker familie trip."

"Ek maak so, ek moet nou gaan Ma , stuur vir Daddy groete en gee 'n soen vir Milda daar."

Voor Leeanne nog kon bye sê het Stella vinnig die foon in haar ore neergesit.

"Ja Kent jy was perfek totdat jou ware kleure begin wys het." Sy gooi haar foon aan die anderkant van die bed.
Terwyl sy inmekaar op die bed sit met haar kop tussen haar bene...
Sy snik huil van die pyn wat sy binne voel.

Word vervolg

Die is 'n kortverhaal wat ek besig is om te skryf... dit sal miskien so 10 of 15 hoostukke het...

Vlam in die HartUnde poveștirile trăiesc. Descoperă acum