Hoofstuk 20

63 1 0
                                    

Vlam in die Hart 
Deur Jay
Hoofstuk 20

Stella sit en wag geduldig in die kombuis vir iemand om aan die deur te klop.

"Ek hoop net my plan werk dus al want as dit nie het ek hierdie moeite verniet gedoen." Sit en praat sy met haarself.

En dan stuur sy Kent 'n boodskap.
'Ek gaan jou laat middag join vir klas ek moet nog paar goed doen asseblief vat notas.'

Hy reply 'Dus reg Stel terwyl jy vir my iets saam bring om te eet.'
Stella rol haar oë "Dus ook al waaraan hy dink geen wonder sy gat raak so vet nie."

Sy reply dan 'Ek sal sien'

En dus is daar 'n klop aan die deur.

Sy staan dadelik op. En maak oop sonder om te vra.

"Ek dink julle kom nie meer nie." was haar eerste woorde aan die vreemde twee manne.

"Jammer Mevrou ons verdwaal."

"Geen probleem."

"So in watter vetreke wil Mevrou die kameras instaleer?"

"Ek soek een in die kombuis, een in die sitkamer en een in die kamer en as moonlik sal ek een in my kar ook kan kry? Maar julle moet seker maak dit is hidden niemand moet agter kom dat daar kameras in die vetreke of my kar is nie."
Maak Stella haarself duidelik aan die twee manne.

Die twee manne stem in en die een begin die eerste kamera instaleer terwyl die ander een Stella se laptop vra en haar foon om seker te maak die camera apps is op beide die foon en die laptop.

"En asseblief die angles moet reg wees."

"Kom kyk hier mevrou."

Roep die een man haar wat die apps install.

Hy wys stella die angels "Dus perfeck."

Nadat die cameras instaleer is in die woonstel gaan sy na haar kar toe sodat hulle kan kyk kan hulle daar ook een instaleer.
Nadat alles klaar is gaan sluit stella die woonstel en gaan klim in haar kar.


"Nou toe nou Kent jy is in vir 'n ding."

Sy trek weg. Sy is oppad Mall toe.

"Nou moet ek vir my 'n bomb ass outfit kry en dus tyd vir 'n verandering."

Sy klim uit haal sluit haar kar en sit haar earphones in haar ore en speel een van haar gunsteling songs.

'Keri Hilson Breaking Point'
Die song laat sy soos 'n bad ass strong vrou voel.
Sy loop en sing saam oppad na die salon toe 'Every woman has a breaking point ya'll heey heey heey tell me why we put up with that you can forget that, see I done did that but this time , there's a limit  to my love there's a limit there's a limit to my love.'

Sy loop in die salon baie confident.
Sy haal haar earphones uit en sit die song op pause terwyl sy die dam voor groet.
"En wat kan ons vandag vir U doen." Vra die dame vir Stella.

"Ek het 'n hair cut nodig 'n lekker bop my hare is te lank dit pla my en dan soek ek blonde high lights en natuurlik 'n wash en blow..."

Maak stella haarself duidelik.

"Okay gaan sit mevrou ons is nou by jou, en kry vir jou 'n glas champagne."

"Dankie." En dus gaan sit Stella.

En speel weer die song voort 'Now ladies , we should really be mad at ourselves cause see , some woman just tolerate too damn much .. now I know we gotta choose our battles but damn it , every woman gotta breaking point  and see the next time he's testing your love  you put your finger in his face and tell him  that your love has a limit'

Stella kry al te lekker "Yees Miss keri you better preach because this girl right here has reach her breaking point."
Die dame wat Stella se hare sny kyk vir Stella met groot oë aan en dus sien Stella en haal dadelik die earphones uit.

"Ek is jammer ek nou bietjie oor boord gegaan is net ek begin besef baie dinge en die is my nuwe begin."

Die vrou glimlag "Dus goed jong dame ek is bly om jou so gelukig te sien."

Sy ken Stella van geen kant af nie maar sy kan sien dat Stella rerig gelukkig is.

"Dankie."

Stella het daar vir paar ure gesit alles was nou al klaar gedoen haar hare is mooi gesny en mooi uit geblaas.
En dus vat die dame vir Stella na 'n spieel toe om haar nuwe look te sien.

Daar het net een woord uit stella se mond gekom "Wow!"

"Jy is baie mooi geniet jou dag mevrou."
"Dankie dus rerig mooi selfde vir jou."

En dus betaal stella en gaan uit by salon se deur.

"Dus nou tyd om 'n bomb ass outfit te kry."

En dus begin loop en in draai by plekke om vir haar 'n outfit te kry. Nadat sy vir haar 'n outfit gekry het ry sy gou woonstel toe om die nuwe outfit aan te trek voordat sy campus toe gaan.

Sy stuur Kent 'n boodskap om hom te laat dat sy nou oppad na die klas toe is.

Toe sy in loop by die klas is almal se oë op haar en Kent se mond hang behoorlik oop....

Word vervolg
Comment , like, share. 

Vlam in die HartOnde histórias criam vida. Descubra agora