Hoofstuk 11

70 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 11

Stella bel haar Ma soos sy ry

"Ma ek het iets aklig gedoen." Begin sy te huil oor die foon.

"My kind vertel my wat aangaan jy klink nie na jouself nie."

"Ek.. ek .. ek het Kent .." sy kry nie die woorde mooi uit nie die trane smoor die woorde.

"My kind is jy oraait haal diep in en uit asem en begin van vooraf."

Stella probeer haar reg ruk.

"Ma ek sal later bel."
Sy sit dadelik die foon af en haar Ma bly terug bel want sy wil weet wat met Stella aangaan.

Stella kyk vinnig in haar spieel voor sy 'n helse U-turn maak

"Ek haat die vark maar dus nie wie ek is nie dus nie wie my ouers groot gemaak het nie ek het tog 'n goeie hart en ek is nog lief vir hom sal myself nooit vergewe as hy moet iets oor kom nie, wat het jou besiel stella.." praat sy met haarself terwyl sy terug ry om Kent op te tel . sy het redelik 'n end weg gery van hom af.

En toe sy hom sien hoot sy kliphard.
En rol die venster af
"Kom my baby , kom ek is jammer klim in die kar."

Kent se oë is vol trane en hy het  redelik ver geloop van die spot af wat Stella hom gelos het.

"Hoekom jy terug gedraai ?"

"Gaan jy inklim of moet ek jou hier los?"
Hy gaan om en klim stiletjies in.

Stella besluit om die musiek in die kar af te sit. Sy is nogsteeds diep kwaad vir Kent maar sy kon hom nie net los in die wilderness nie, as hy moes iets oor kom was sy blameer.

Die stilte in die motor kan mens met 'n mes sny niemand praat 'n woord nie.

En dus hou  Stella stil voor Kent se plek sy draai haar om en kyk na Kent.
Wat sit en bewe.

"Gaan jy dan nou nie uitklim nie? of is jy nou bang vir die nag huh love?" maak stella 'n opmerking.

"Stella! Gee my jou foon asseblief ."

"Hoekom my foon?"

"Sodat ek al ons photos en herinderinge delete ! en ons chats clear!" Hy half skreeu op stella

"Gedra jou Kent onthou ek het nog die teiser !  en hoekom wil jy dit namens my doen?"

"Stella gee jou foon of ek vertel vir die wereld wat se siek persoon jy is en ek kan dit doen!"

"Oh en nou dreig jy my? Kom ons kyk hoeveel goed kan ek aan die wereld verkondig oor jou maar ek gaan die beter persoon wees hiers my foon be my guess!"
stella handig beide haar foon en Kent se foon aan hom.

Dit maak haar effens seer toe sy sien hoe hy maklik al die herinderinge delete sonder om enige emosies te wys. Die trane loop weer van haar oë af soos sy aanskou hoe hy elke photo en video wat vir haar kosbaar is delete asof dit niks vir hom beteken nie.

Toe hy klaar is klim hy uit die kar uit met die volgende woorde "Jy is siek in jou kop hoop jy kry help! En ek en jy is klaar ek wil niks meer van jou hoor nie wil jou nie eers sien nie ! jy is een siek vrou mens!"

Die trane het van Stella se oë van vooraf geloop sy woorde sny haar soos 'n mes.

Maar sy besluit dan om die trane af te vee en haar motor te start en sy trek met 'n helse spoed weg.

"Ek het nou sowaar dagga nodig!" sy is vinnig na die woonstel toe om haar foon op die charger te sit en haar ex te text om vir haar dagga te bring.

Word vervolg

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now