Hoofstuk 34

46 0 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 34

Stella klim in die kar heel rustig.
"Het my liefie my verlang?" Vra sy vir Kent.

"Ek het so baie Stel.. ek wil elke oomblik met jou spandeer ek waardeur alles wat jy vir my doen."

Stella hou aandagtig vir Kent dop voordat sy besluit om die kar te start.
"Ek gaan nêrens nie Kennie ek sal altyd hier vir jou wees deur dik en dun ek kan nie my lewe sonder jou indink nie jy is my wêreld en ek dank die Here vir nog 'n kans.."  Gaan Stella bewustelik voort sy wil hoor wat hy te sê het die dat hy nie kan onthou dat hulle opgebreuk het nie.

"Hoe bedoel jy nog 'n kans Stel? Het ons dan op gebreek?" Vra Kent heel verbaas.

"Nie einlik nie jy het my verneuk, met 'n anne poppie dit my so seer gemaak Kent ek het myself in die proses verloor." Gaan Stella heel kalm voor .

Hulle arriveer toe by die woonstel maar sit nog in die kar om hul gesprek klaar te maak.
"Ek sal nooit so iets doen nie Stel is jy seker?"  Hy kyk haar in haar oë om haar te verseker dat hy nooit so iets aan haar sal doen nie.

"Ek het dit ook gedink maar jy het my verkeerd bewys Kent maar ek wil nie weer in die verlede dwaal nie, ek wil nou net in die oomblik lewe ons het 'n tweede kans van bo af gekry." Hou Stella dik.

"Al kan ek nie onthou nie weet net ek is so so jammer dat ek jou deur pyn moes sit."  Gaan Kent voort.

"Dus nou in die verlede baba, ons beweeg voorentoe Kent en Stella teen die wêreld."  Stella express haar gevoelens met soveel joy.

"Ja babe , Stel en Kennie forever" En dus leen hy in om Stella 'n soen te gee.

"Okay nou Riette wag vir ons, ek hoop jy laaik jou nuwe pajamas."
Breek Stella vinnig die soen.
En maak diie kar deur oop .
"Jy sal mos reg wees om op met die trappe te kom lief? Of moet ek vir Riette roep dan help ons jou op? netnou val jy weer." Gaan Stella heel onskuldig voort.

"Ek sal oraait wees babe I got this."

"Okaay"

Kent loop voor en Stella reg agter hom
'Geheeu verlies huh? Is waar wat die spreek woord sê Liefde maak nie blind nie dit maak jou fokken stupid.. ek is alweer Stupid selfs al het hy geheeu verlies wat gaan ek maak as hy onthou hoe lief hy vir Leah het?'

Die woorde maal deur Stella se kop.
'Wel daar is net een manier om uit te vind waarmee Kent besig is.'

En tot haar verbassing sy loop agter hom maar hy weet presies waar hulle woonstel deur is. Dan slaan dit haar , hy gee wraggies voor want hoe op aarde weet hy waar die woonstel deur is.

"Kent hoe weet jy waar ons woonstel is? kan jy dit onthou?" 

"Ja, ja , ja Stellie ek kan onthou ek kan klein goedtjies onthou" gaan hy voort terwyl hy die  deur oop maak.

"Oh ek sien" gaan Stella voort terwyl sy hom 'n verdogtige kyk van agter af gee.
"Gaan solank Kamer toe ek kom nou, nou" Sy wys hom waar die kamer is.

En dan gaan sy na Riette se kamer sy klop nie nog sy maak net oop.

"Meit is hy hier?" Fluister Riette die oomblik toe sy Stella sien inkom.

"Ja hy is Hoekom fluister ons nou weer?" Wil Stella weet.

"Want hy mag nie hoor nie , voor die een Here hy fake dit Stellie my gut feeling lieg nooit nie."

"Wel daar is net een manier om uit te vind ek het kameras oorals in elke vetrek hy weet nie daarvan so ek gaan nou maak asof ek gaan stort dan gaan ek elke beweging dop hou vanaf my laptop in die badkamer."

"Jirri maar jy Stellie hoekom dan nou kameras? Is daar een in die kombuis ook " Vra Riette met 'n skuldige uitdrukking op haar gesig.

"Ja vriendin, maar jy hoef nie te worry ek weet lankal is jy wat in die aande so ice cream gaan sit en eet in die kombuis jou snack demon." Lag Stella effens.

Riette lag ook saam "Maar go do your thing girl."

"Wish me luck!" En dus gaan Stella uit by Riette se kamer. ..

Word vervolg

Vlam in die HartDove le storie prendono vita. Scoprilo ora