Hoofstuk 19

61 0 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay 
Hoofstuk 19

So het die naweek geloop Stella act net heel kalm rond om Kent. Hulle slaap heel naweek nogsteeds in een bed maar raak nie aan mekaar nie. Stella doen alles wat kent vra sy het toe saam hom gekook en movies gekyk asof niks fout is nie.

Maandag oggend het aangebreek.

Kent en Stella lê al te lekker in mekaar se arms dus gaan Stella se alarm af.

Sy is eerste wake sy lê en kyk Kent aan met 'n smirk op haar gesig.
'Two can play this game my liefie..' dit gaan deur haar gedagtes soos sy hom aan kyk.

En dan besluit sy om hom wakker te maak..
"Kom Kent !! ons gaan laat wees vir klas!!"
Sy ruk behoorlik vir Kent.

"Uhmfp man Stel hoekom maak jy my so rof wakker .."

"arg toe dit was nie rof nie engel."

Hy sit reg op en kyk elke beweging van Stella.

"Wil jy dalk saam kom shower bokkie?" Vra stella heel vroeilik vir Kent.

Kent is bietjie deurmekaar "Toe ons saam was wou jy nooit hê saam my kom shower het nie jy was altyd op jou foon as ek gaan shower."

"Dinge verander mos , toe ek weet jy wil" knip Stella vir hom oog.

"Nee Dankie Stel , ek gaan maar wag tot jy uitkom."

"Spoil sport!!" tease Stella hom.

Kent sit en kyk vir Stella met 'n ander aandag "Jy is te vroeilik vanoggend wat gaan aan?"

"Nee niks nie , ek voel maarnet bietjie beter, jy weet ek het besluit om te sulk oor jy en Leah gaan my nie help nie daar is so meer tot die lewe as julle twee miserable apies."

En voor Kent nog kon terug antwoord is Stella smile, smile uit die kamer.

Toe Stella klaar is , is dit Kent se beurt om te gaan stort.
Terwyl hy in die stort is maak sy solank ontbyt.. end an bel sy gou gou iemand.

"Julle kan die goed so 9 uur kom aflaai dankie weerheens ek sien dan 9 uur."

Laat weet sy die persoon aan die anderkant van die foon.
Kent kom die kombuisie binne.

"Maar dit ruik lekker..."

"Maar natuurlik, skep vir jou liewe mens."

Stella staan by die sink met 'n warme koppie koffie in haar hande staan en hou elke beweging van Kent dop.

"Iemand is omtrent uitgevat jy wil weer die girls op kampus se bene lam maak vandag nuhh?" gaan Stella voort.

Kent glimlag effens "Nie as ek so 'n mooi girl by my side het nie."
Hy verwys na Stella.
"Flirt Leah se man nou met my , jy moet nie so flirt nie daai girl gaan uit die kaap uit op haar besem vlieg bloemfontein toe om my ore aan te sit."

Kent lag al te lekker "En sy is nogals 'n heks wuhr" voeg hy by.

Stella glimlag so effens "Aih nee jy kan nie so van jou vrou lief praat nie."

"Kom sit nou Stel laat ons eet, en klas toe gaan."
Stella glimlag ook terug  en doen soos Kent vra.

Die twee geniet mekaar se geselskap vir een of ander rede soos dit voorheen was net Kent en Stella teen die wêreld. Riette het altyd so iriteerd geraak as sy hulle aan die tafel kom kry in die oggende want hulle het altyd so lekker gesels en vergeet dat sy ook nog bestaan.

"Kom nou Kent kry jou sak laat ons waai..."

"Okay my pop lappie.."

Die twee is in die motor.
Stella trek we gen Kent connect sy foon en speel musiek.
"Onthou jy die number Stel.."

Hy speel 'Brown eyes' van Destiny's child.

"Maar natuurlik Kent jy weet mos dus my favorite."

"Korreksie is ons favorite."

Stella slaan Kent effens op sy bors
"Toe nou Kent." Smile sy.

Kent kry al te lekker want dit voel weer asof hy en Stella weer op die regte pad is.

"O vrek Kent , ek skoon vergeet ek moet 9 uur iewers wees ek moet 'n pakkie wat my ouers gestuur het op gaan tel, so ek sal nou moet die klas skip, bring vir my die werk asseblief ek sien jou miskien by die 11 uur klas."

"Dus reg Stel.."
Sy hou stil op kampus
"Ek sien jou dan later Kennie , en dankie."

Hy maak die deur oop en klim uit "Regso Stel."

Toe hy weg is en sy weg trek speel sy weer haar aggression tipe musiek.

"En so begin die speeletjie nice en easy." Smile sy terwyl sy terug na die woonstel bestuur...

Word vervolg..

Comment , like, share.

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now