Hoofstuk 14

64 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 14

Kent storm dadelik na die manetjie toe en slaan hom met een vuis dat hy val.

"Kent ! Dit was nie nodig nie." verskreeu Stella vir Kent.

En Lorenzo staan nader om vir Kent te slaan maar omdat Kent nigter is slaan hy vir Lorenzo ook net met een vuis dat hy ook neer val.

Stella gil behoorlik op Kent.
Maar Kent is so kwaad hy tel haar op en gooi haar oor sy skouer.

"Kent is jy van jou kop af , los my ek het mos nie hier saam jou gekom nie los my!! Jou cheater los my!!" skreeu en skop Stella maar Kent loop net aan sonder 'n woord.

Hy half gooi vir Stella in die uber.

Sy sit ook maar doodstil gekrik want sy het nog nooit hierdie kant van Kent gesien nie.

Hy klim langs haar in .
En gee haar address vir die driver.

"Stella, is jy van jou kop af?? Jy kan alles doen maar net nie dit nie , jy weet watter tipe mense Lorenzo mee uithang! Jy weet! Ek weet ek het jou seer gemaak maar daar is ander maniere om met pyn te deal wat jy doen is heel verkeerd!" Half skreeu Kent vir Stella.

"Dan admit die bastard nog hy het my seer gemaak. Hoe ironies." Begin Stella te lag.

"Dus nie 'n grap nie Stella!" gaan Kent voort.

"Dit gebeur wanneer jy iemand seer maak, dit gebeur wanneer jy iemand laat glo hulle is die een! Hoekom het jy al hierdie beloftes aan my gemaak hoekom het jy my laat dink jy is anders?? Hoekom Kent????? En dan wil jy vir my kom preek van dus nie hoe mens dinge doen nie, ek kan tussen reg en verkeerd onderskei Kent!! Maar wat ek binne voel Kent ek kan dit nie meer hanteer nie! ek kan eenvoudig nie meer nie dus 'n seer wat ek nie kan weg vat nie, al wil ek dit met haat vervang kan ek nie, ek is besig om myself te verloor Kent en waaroor?? Oor 'n stupid no good for nothing type of man like yourself!!!!"

Stella is so dronk en high terselfde tyd dat sy vir Kent met haar vuiste slaan soos die woorde uit kom hy hou net sy hande voor sy gesig sodat sy nie sy gesig by kan kom nie.

"Stella ek weet waardeur jy gaan ek weet presies hoe jy voel , maar my skat dus nie die manier om dinge te hanteer nie.. ek stel voor jy gaan praat met iemand Stel asseblief."  Die trane loop uit Kent se oë soos hy haar smeek om net hulp te kry.

Sy het ophou om hom te slaan en sit en kyk uit by die motor venster.

"Wat weet julle manne Kent?? Weet julle watter pyn ons vrouens voel wanneer jy moet uitvind jou  partner die een wat jy met alles van jou vetrou het, het jou verneuk? Met iemand wat eers niks in hulle lewe beteken.. die vernedering hoe vertel ek my familie dat hulle se soet Kent en voorbeeldige Kent my seer gemaak het? Hoe moet ek myself elke oggend in die spieel kyk en my hare kam terwyl ek binne voel dat ek nie genoeg was nie?? Hoe gaan mense in die klas reageer as hulle sien ons sit nie meer saam of ons praat nie meer met mekaar en ek kan jou verseker as hulle moet uitvind dat die klas se ideale paartjie opgebreuk het gaan daar baie stories is mense sê alreeds ek is uptight! So ek gaan blameer word vir jou wat gecheat het! Jy gaan nie die een wees wat woorde kry nie jou braze sal jou nog op jou skouer tap om vir jou te laat weet dat hulle trots op jou is want cheating maak jou mos 'n man in these streets! So dink twee keer voor jy se jy verstaan waardeur ek gaan" Stella is kalm soos die woorde uit haar mond kom maar haar oë is sop nat van die trane.

Kent sluk 'n swaar knop want alles wat Stella uiter maak sin en seer.

"Stella ek is rerig lief vir jou! Ek wou nooit jou seer maak nie dit was nie my intensies nie."
Begin hy praat terwyl hy stadig maar seker sy hand om haar lyf sit.

"Los my Kent jy het geen reg om my vas te hou nie jy het vir Leah! As jy my rerig lief gehad het sou jy nooit op my gecheat het nie nooit, so spaar jou asem."
Sy stoot sy hande weg van haar lyf af. Al verlang sy dit maar die gedagte dat hy Leah met dieselfde hande vas gehou het maak haar siek van binne.

Word vervolg

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now