Hoofstuk 60

49 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 60
En dus klop en stamp Kent aan die deur.
"Weet jy wat besef ek Leah jy is nie dit werd nie" Stella is besig om te kalmeer.
"Is jy dan nou bang Stella?? Ek dog jy is 'n sterk vrou wat my kom wys waar die boere lê?huh?" Leah staan daar reg vir aksie.
"In teen deel ek is nie bang nie ek besef mos nou net dus dom om oor 'n man te baklei een wat ons albei vir poese vat... Vriendin maak vir daai vark die deur oop." Gaan Stella heel kalm voort.
"Jy is bang sê dit net en Kent sal nooit vir my vir 'n poes vat nie.." Gaan Leah voort
Dus maak Riette die deur oop.
"Stel wat gaan in jou donderse kop aan wat is jy besig om te doen" Begin Kent aangaan die oomblik toe hy die deur oop maak.
"Ek praat met Leah ek baklei nie Kent.." Gaan Stella voort
"Sy is 'n bang gat man" Gaan Leah daar in die hoekie aan.
"Ek is glad nie bang nie vra jou boyfriend wat ek aan hom gedoen en wat ek aan jou wou doen sou 10 keer erger gewees het maar soms moet mens laat gaan en laat God ingryp want glo my Prinses wat hy aan my gedoen het gaan hy aan jou doen en dan gaan jy terug dink aan al hierdie name en goed wat jy my genoem het toe ek jou probeer waarsku... ek en hy het aan 'n tweede kans gewerk wat jy nie eers van ken nie maar weet jy wat ek was ook eens jy ek het alles geweet hy het my op 'n detail sy besigheid vertel selfs dat hy met iemand geslaap het vir dagga ek moes dit hoor ek moes hoor hoe hy eenkeer saam met 'n indian meisie uit gehang het en hoe grand haar apartment was en hoe wou die indian girl glads 'n foon op haar rekening vir hom wou koop, noem my dom maar die tekens was almal daar en ek was te blind en verlief om deur hom te sien selfs kos deliveries was gedoen en dan vertel hy my van dit en dan was ek kwaad vir 'n oomblik of jaloers vir 'n oomblik en dan kom ek oor dit hoekom? Want Kent het seker gemaak hy vertel my sodat ek kan dink ek is anders en om my vertroue te wen.... Jy weet seker ook alles en dit laat jy voel hy is lief vir jou en jy kan hom vertrou maar slaap oop oë meisie..." Gaan Stella voort.
Dus doodstil in die kamer. "Jy is net jaloers man en seer gemaak" Gaan Leah voort.
"Moet haar nie glo nie bokkie! Ek dink is tyd dat jy moet loop Stella!!" Skreeu Kent.
"Vir lekker jou lekker in 'n ane vrou se pyn die wiel draai en dan gaan jy aan my dink.." En dan draai Stella om en kyk na Kent
"Ek loop met graagte.. So kyk asseblief hoe ek vreesloos uit jou lewe loop iets wat ek al maande terug moes gedoen het" En dus stap Stella na die deur waar Riette haar inwag.
Maar sy draai om vir haar laaste woorde aan Kent "Jy het my verneuk met haar.. Maar nou dat my hart bedaar, sien ek dit was so bedoel, dat ek alles moes voel om met my lewe aan te beweeg en nie te voel ek is sonder jou leeg... So Dankie dat jy my aan myself weer voorgestel het" En met dit vat sy haar tasse die trane loop van haar oë af en Riette stap stadig maar seker agter na.
Kent staan daar met trane in sy oë en Leah in die agtergrond sonder enige emosies.
Stella sit haar sakke stadig maar seker in haar kar se boot.
"Ek is trots op jou meit" Gaan Riette voort terwyl sy in die passanger seat in klim.
"Nou is dit net ek en jy weer Riette sonder enige drama ek moet nog deur 'n helse healing proses gaan maar die feit dat ek my rug op Kent gedraai het maak laat ek al klaar so better voel en ek weet dit gaan moeilik wees om weg te bly maar ek verjaar die saterdag so dus amper soos my nuwe begin" Gaan Stella voort terwyl sy die kar start en weg trek.
"Ek is rerig trots op jou hou dit so maar die goed wat jy daar binne gesê het oor Kent dit was shocking en jy dit nooit met my gedeel nie?"
"Ongelukkig is alles wat ek daar gesê het die waarheid ek moes dit alles hoor ek was te blind Riette maar nou weet ek..."
Toe hulle by die woonstel kom gaan Stella na haar kamer en sy begin weer van voor af te huil.. "Liefde maak nie seer nie, as jy op die verkeerde persoon verlief raak maak dit seer , liefde is ook nie blind nie jy jouself sit oog klappe aan jou oë omdat jy in die persoon glo.." Stella sit en skryf dit in die dagboek wat Riette vir haar aan die begin van die jaar gekoop het....
Die Einde

Vlam in die HartWaar verhalen tot leven komen. Ontdek het nu