Hoofstuk 35

45 1 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 35

Stella is in na haar kamer toe waar kent besig is om die slaap klere aan te trek wat sy vir hom gekoop het

"Seker lekker moeg neh kennie?" Gaan Stella voort.

"Ja ek is ek like die pj's is nice." Antwoord Kent haar.

"Ek weet ek het style hahaha, maar ek gaan gou shower"

"Is reg gaan jy iewers dan?"
"Miskien, miskien nie maar jy hoef nie vir my te wag nie ek gaan lank stort want het  dit nodig."
"Kan ek dalk saam stort " vra Kent met 'n smile op sy gesig.

"Wat van moreoggend? Ek het rerig net me time nodig" Dus vat sy die laptop wat op die spieel kas is.

"Okay jy sal my in die bed dan kry lekker stort en hoekom vat jy jou laptop saam?"

Stella dink vinnig aan 'n leeun "Ek luister gewoonlik musiek op die ding in die badkamer speel bietjie harder as my foon."

"Okay ek sien geniet die stort lief ou kent wag nuh.." Hy knip vir haar oog.

'Eeeuw' gaan deur haar kop soos sy vir Kent aan kyk wat besig is om sy onder lip te buit

"Sien jou oor 2 ure lief." Gaan sy heel erinstig voort

"Take your time baby girl" hy knip weer oog vir haar

Sy is toe uit die kamer uit na die bad kamer.

Sy sit die stort aan sodat dit lyk sy stort rerig maar einlik is sy besig om haarself op die toilet pot te positioneer met haar laptop op haar skoot en haar earphones in geplug. Sy sit en hou elke beweeging van Kent dop hy is op sy foon die heeltyd stuur boodskappe heen en weer.

"Hy kan kamstig net vir my onthou maar kyk hoe lekker lê en whatsapp hy met ek weet nie wie nie maar okaay kom ek kyk veder wat hier aangaan."

Dus kry Kent 'n oproep Stella sit en luister aandagtig dus Leah.

"Riette was reg die vark gee voor, want hoor hoe lekker gesels hy saam niggie glads 'I love you sien jou oor paar weke'  hy het met die verkeerde een gemors ek moes geweet het dus te goed om waar te wees en daai Leah myt kom nogals Bloemfontein toe so hy spaar die heeltyd sy geld so as sy kom dan het hy geld om haar te entertain! Verflaks! Stella jy moes van beter weet"
Stella sit die laptop op die toilet seat en begin haar hare te trek van frustasie.

"Keep it cool Stella keep it cool girl" praat sy soos sy haarself in die spieel kyk.

"Jy gaan nie weer vir hom wys dat jy swak is en weer gaan baklei soos 'n straat meit jy moet met 'n strategie op kom om hom in sy eie game te beat... Dink Stella dink" Sy praat saam haarself in die badkamer spieel.

En dan glimlag sy "Kent jy gaan die dag regret toe jy van my 'n pop begin maak het... Ek kan ook Geheeu verlies kry hartjie..."

Stella text vinnig vir Riette om haar te laat weet dat sy reg was.

Riette: Wat is die plan nou Stellie moet ons daar instorm en hom uit gooi?

Stella : Nee vriendin, los hom ek het die perfekte medisyne vir hom.

Riette : Vertel Stellie vertel...
Stella : Hot Sex en al die treats, sien ek gaan voor gee ek glo hom en as hy die bomb drop of dink hy my vir 'n gek gevat bamb dan revenge ek .. hy gaan my nie sien kom Riette

Riette : Jy is darem een slim persoon hahaha girl sit nou die shower af toe die water... En geniet jou aand met daai hyena

Stella : Dankie vir die kompliment vriendin maar ek gaan jou hulp nodig het ons praat môreoggend in die kar hy gaan mos nie klasse bywoon nie.

Riette : Regso Stellie.

Stella sit en lag al te lekker "Ek kan nie wag om vir Leah Hammerse in Bloemfontein te verwelkom nie met 'n glass of champagne"


Word vervolg

Vlam in die HartOnde histórias criam vida. Descubra agora