Hoofstuk 33

45 0 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 33

Twee dae het verby gegaan en Stella het elke dag en elke minute by die hospitaal deur gebring sy het glads nie eers haar date waarop sy moes gaan bygewoon nie. Haar hele twee dae het om Kent gedraai sy het hom probeer help om dinge te onthou sy Ma sy Pa en sy broer en sister. Sy het ook nie eers haar klasse bygewoon nie.

Kent kon steeds niks onthou nie al het Stella hom gehelp maar sy het die hele Leah storie nie eers vir hom vertel nie.

Hy word vandag onslaan en Stella sit en wag al geduldig Riette kon dit nie maak nie want sy het klas so Stella moes hom aleen gaan haal.

"Kyk jy lyk al klaar beter Kennie..." Beduie Stella aan Kent toe sy sien hy kom aan geloop.

"My Stel , Stel wat sou ek sonder jou gedoen het baba?" Hy staan nader en omhels vir Stella en gee haar 'n lekker soen.

Stella kry al te lekker sy is op cloud nine want sy het finally haar tweede kans gekry om dinge reg te doen.

"Ek is lief vir jou Kent onthou dit.." Gaan Stella voor terwyl sy die kar deur vir Kent oop maak.

"En ek vir jou Stel my blom die liefde van my lewe..." verseker hy haar terwyl hy inklim.

'Ek wonder as daai Leah bel wat maak ek dan moet ek Kent 'n ander simcard kry?' Sit en dink Stella soos sy wegtrek .

"Wat is jy weer so diep in gedagte my engel?" Vra Kent toe hy agter kom Stella is doodstil.

"Ek dink somer maarnet weer jy weet ek moet vir jou pajamas kry en nuwe waslappe en skeur messe want kyk hoe lyk jy.." Gaan sy voort.

"Dus nie nodig nie my lief."

'Ek dring daarop aan" Gaan Stella voort.

En dus stop sy by die naaste shopping centre.

"Ek is nou terug.." Maak sy dit duidelik aan Kent terwyl sy uitklim.

In die mall lui haar foon

"Ey Riette ek is gou in die mall het jy iets nodig?"
Antwoord Stella die foon.

"Stellie ek het 'n slegte gevoel oor die hele Geheeu verlies iets binne my vertel my dat Kent dit alles opmaak om jou op 'n manier terug te kry onthou ek jou gesê as hy jou eenkeer seer gemaak het sonder om 'jammer' te sê of te erken dan sal hy dit weer doen sonder om 'n oog te wink."  Riette klink baie bekommerd.

Stella haar diep asem "Ek glo hom genuinely want ek dan twee dae saam hom gespandeer en hy ken absolute niks nie hy kan net ek en hy se herinderinge onthou." Stella probeer om vir Kent te verdedig.

"Ek is nie so seker nie Stellie dit maak net nie sin nie , dat hy alles onthou wat julle saam gedeel het maar kan niks van die ander gedeeltes van sy lewe onthou nie, dit maak eenvoudig nie sin nie, moet nie laat liefde jou blind maak nie vriendin ek sê jou daar is 'n Kinkel in die kabel meit!"

"Riette kalmeer ek hoor wat jy sê... bye nou ek sien jou by die woonstel ek net gou vir hom paar goedtjies kom koop."

"Is reg so Stellie..."

Stella sig die oomblik toe sy die foon neer sit.
"Riette, Riette" Dan kyk Stella in een van die groot spieels in Edgars  sy staan en hou haarself dop.
En dan gee sy 'n skelme glimlag af "Idiot! As hy dink hy gaan my met 'n slap riem vang maak hy die fout van sy lewe hy gaan nie Hurricane Stella Martens sien kom nie ek dans deesdae met die duiwel"
'N  vrou het verby geloop en vir Stella verklaar vas gekyk wat saam met haar refleksie staan en praat.

'Ek hoop rerig vir sy eie beswil hy lieg nie oor sy geheeu verlies nie want twee kan die game speel'
Loop en dink Stella soos sy terug kar toe loop met die plastiek sakke in haar hande.

Word vervolg

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now