Hoofstuk 54

47 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 54
"Hey my mooiste" Gee Kent van agter af vir Stella 'n drukkie.
"Dankie vir die gesprek Fabiana" Gaan Stella voort.
"Stel jy my dan nie voor nie?" Vra Kent
"Arg waar is my kop Fabiana dit is Kent, Kent dit is Fabiana"
"Aangename Kennis Fabiana" Die twee shake mekaar se hande.
"Dankie Stella ek en jy sal later praat." Gaan Fabiana voort.
En dus gaan Stella en Kent na haar bed toe.
"Kan ek langs jou lê?" Vra hy met onskuldige oogies.
"Jy is meer as welkom Meneer Treurnicht" Gaan Stella voort.
En dus lê die twee en kyk na mekaar.
"Jy weer gehuil Stel?" Vra Kent terwyl hy diep in haar oë kyk.
"Ja ek het weer gehuil.." Gaan sy voort terwyl sy ook diep in sy oë kyk.
"Waaroor?" Vra hy
"Ek gaan eerlik met jou wees ek is onseker oor die tweede kans ek weet ek het jou lief maar ek is steeds bang jy gaan my weer seer maak en dan is ek weer terug waar ek begin het.." Stella maak haar oë toe soos die woorde haar mond verlaat sy wil nie Kent se reaksie sien nie.
Hy vat haar hand en plaas dit op die plek waar sy kan sy hart klopping voel.
"Ek sal vir altyd jou enigste wees, soos die son wat nooit ophou skyn nie en nooit verdwyn nie.. Ek is rerig lief vir jou Stel glo my as ek sê die hele Leah ding was 'n fout gewees ek weet nou by wie ek wil wees en dus by jou glo my ek sal jou nie weer deur so iets sit nie."
Stella het haar oë oop gemaak en sy kan in Kent se oë sien da thy genuinely lief vir haar is en alles wat hy sê bedoel hy.
"Ek is net so lief vir jou, en ek gaan letterlik hierdie keer weer my hart op die spel sit maar onthou as jy my hierdie keer seer maak is daar geen terug draai nie want ek kan nie jou heeltyd vergewe nie ek voel al klaar soos 'n gek omdat ek jou 'n tweede kans gee, maar ek gaan nie na mense luister nie ek is lief vir jou jy gee my 'n gevoel wat niemand anders my kan gee nie ek glo jy is die moeite werd moet my asseblief nie weer teleurstel nie Kennie ek smeek jou." Die trane loop weer uit haar oë want dit voel vir haar sy smeek hom om te verander maar die bal is letterlik in sy hande haar hart is in sy hande en dit hang af wat hy daarmee gaan maak.
Hy glimlag terwyl hy sy hande oor haar wange streël. "Jy moet mosselbay toe saam my kom om my ouers te ontmoet net om jou te wys ek is erinstig oor ons, ek belowe jou ek sal jou nooit weer teleurstel nie want niemand het my lief soos jy my lief het nie."
"Rerig? Gaan jy my aan jou ouers voorstel rerig?" Vra Stella asof sy dit nie glo nie.
"Ek belowe Stel" Gaan hy voort terwyl hy sy hande om haar lyf sit.
"Ek het die arms verlang.." Fluister Stella.
"Ek weet en ek die lyfie" Maak Kent 'n opmerking.
"Ek wil hê jy moet my help om uit die hospitaal te escape hulle wil hê ek moet hier bly om 'n sielkundige te sien en ek sien nie kans daarvoor nie.." Gaan Stella voort.
Kent se oë rek skierlik "Ek kan nie jou help om dit te doen nie Stel ek wil graag hê jy moet die sielkundige sien, jy het trauma ervaar en ek wil graag hê jy moet beter raak doen dit vir ons verhouding."
"Ek en jy is mos nou fine so wat is die van 'n sielkundige ek voel nie dit gaan help nie ek was gebreuk maar jy is mos nou hier om my heel te maak" Gaan Stella voort.
"Jy moet aan jouself werk Stel , jy is afhanklik van my om jou gelukkig te maak en dit werk nie so nie.. jy moet jouself eers weer gelukkig maak en ek sal saam met jou die pad stap ek belowe." Gaan Kent voort terwyl hy haar 'n soen op haar voorkop gee.
"Ek wil hier uitkom en jy gaan my help jy het nie 'n keuse nie.."
"Sien jy , jy wil altyd in control wees hoekom?? Jy overthink goed alweer gaan atleast na die eerste sessie en dan sien jy hoe dinge gaan asseblief." Gaan Kent voort.
"Stry ons alweer?"
"Nee ons doen nie jy moet net begin luister na my" Gaan Kent voort.
'Dus miskien hoekom ek klein outjies date want ek likes in control wees' lê en dink Stella terwyl sy Kent in die oë kyk.
"En as jy nou sommer stil is" Vra Kent.
"Dink sommer dat jy rerig reg is ek moet nie so overthink.."
Dus kom die nurse in "So vroeg jong man klim van die bed af die is nie King Kong se hoer kamers nie toe!"
En dus vlieg Kent vinnig op.
Word vervolg

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now