Hoofstuk 13

64 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 13
Stella geniet haar baie lekker sy sit op een van Lorenzo se vriende se skoot en vry lekker saam hom hy is al in haar nek en sy geniet elke oomblik.

Die geluid van haar foon onderbreuk sy en die vreemde manetjie se passievolle vry.

Sy staan van sy skoot af op om die foon te antwoord sonder om te kyk wie bel. 

"Hello saam wie praat ek." Vra sy baie onbeskof

"Is Kent , Stel waar is jy? Jou Ma is bekomerd oor jou!"

"Snert man! Jy is net jaloers dat ek myself geniet sonder jou erken dit jou hond!" gaan stella voort.

"Stel , dit gaan nie oor my nie asseblief laat weet my waar jy is sodat ek jou kom kry asseblief. Doen dit vir jou Ma nie vir my nie asseblief stella ek smeek."  Kent praat baie mooi met Stella met die hoop dat sy gaan luister na hom.


"Kent ek en jy is mos niks van mekaar nie jy het dit duidelik gemaak so waaroor worry jy oor my huh?"

"Stella stuur my net jou location en ek kry 'n ubber om jou te kom haal asseblief." Hy het die musiek in die agtergrond gehoor en begin bekommer raak.

"Okaay as dit laat jy beter voel ek is by Lorenzo jy weet mos waar hy bly?"
"Lorenzo jou ex?" vra Kent net om seker te maak.

"Stel, hoekom daar jy weet daai mense is besig met al die verkeerde goed, stuur vir my die address op whatsapp."
"Kent jy hoef rerig nie ek is groot ek kan na myself kyk."

"Nie soos jy nou aan gaan nie ek kom kry jou ek sal myself nie kan vergewe as iets met jou moet gebeur nie Stel!"
Stella sit die foon in Kent se oor neer en stuur dadelik vir hom die address op whatsapp.

En dus gaan sy terug na die vreemde manetjie toe en gaan sit op sy skoot weer en begin hom weer van voor af te soen.

Sy hande is op oorals op haar lyf , maar dus nie sy hande waarna sy hinker nie sy hinker na Kent se hande. En sy slaan onmiddelik die vreemde manetjie se hande weg maar hy begin sommer dadelik kwaad raak.

"Teef jy gaan my gee vanaand of jy daarvan hou of nie"

"Stadig manetjie ek ken jou nie eers nie wie gee jou die reg om so aan my te vat" Antwoord Stella hom terug terwyl sy uit sy grip probeer kom.

Die ander mense by die party praat niks nie hulle aanskou net.

"Jy het mos klaar my dagga gerook nou check jy gaan sommer net so weg kom huh? Wie dink jy is jy, jy gaan betaal vir daai dagga girly."

Hy ruk en pluk behoorlik vir Stella
En dus maak Kent sy verskyning.

Word vervolg

Aangesien Vlam in die Hart die meeste hartjies gekry het gaan Hoofstuk 14 so Agt uur vanaand verskyn so maak seker jy kom loer in.

Stille Water sal later in die dag gepost word.


Comment , like , share.
Kent? Hero?

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now