Hoofstuk 56

41 1 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 56
Stella en Kent lê al te lekker in mekaar se arms baie gelukkig en in hulle eie wêreld.
"Stel ek het vir jou gekook" Gaan Kent voort.
"Rerig kan jy ooits kook?" Vra Stella verbaas vir Kent.
"Ja natuurlik sit reg op ek gaan kry gou.." Dus staan Kent op hy is in sy boxers.
Toe Kent die kamer verlaat ontvang Stella 'n oproep.
"Hello .." Antwoord Stella die foon.
"Hey Stella is Fabiana hier.."
"Hoe gaan dit Fabiana? Hoe voel jy?" Stella is al te bly om weer van Fabiana te hoor.
"Goed man ek kan nie kla nie en jy, maar ek bel om te hoor kan jy dalk later na my welcoming home party toe kom?" Vra Fabiana
"Dit gaan heelwat goed met my die son skyn buite en ek is bly , uhmm ek sal eers by Kent hoor dan sal ek jou terug bel ek neem aan ek kan hom saam bring?" Gaan Stella voort.
"Dus in die hak jy kan my sommer my nommer stoor en my op whatsapp laat weet asseblief ek sal dit waardeur as jy kan kom." Gaan Fabiana voort.
"Dankie hoopelik sien ek jou later bye."
Fabiana en Stella groet mekaar.
Dus kom Kent die kamer binne met gebakte hoender en wit brood en sy favorite chili sauce.
Stella kyk na die bord "En jy noem dit kook?"
"Ek het darem probeer Stel.." Gaan hy voort.
"Jy het ja.." En dus haal hy sy vals tande uit en begin eet.
"My pap bekkie ek het jou verlang sê gou 'vleis'" En dus lag Stella effens
Kent se vier boonste tande is uit getrek dus dra hy vals tande.
"Jy gaan op hou Stel" Gaan Kent voort terwyl hy vir Stella met hartseer oogies dop hou omdat sy hom effens terg.
"Ek gaan op hou.. anyways die meisie wat ek in die hospitaal ontmoet het Fabiana sy het my nou gebel sy wil graag weet of ek na haar welcoming home party kan gaan en as jy wil kan jy saam gaan" Vra Stella terwyl sy die droë vleis probeer afsluk met sprite.
"Jy kan gaan Stel ek moet opvang met my werk ons skryf mos volgende week"
"Is jy seker?" Vra Stella
"Dood seker liefde van my lewe" en dus soen hy vir Stella
Toe die twee klaar geeet het gaan shower Stella terwyl Kent op sy foon lê. Sy laat weet toe vir Fabiana dat sy kom end us stuur Fabiana haar die location.
"Ek is weg Kennie" Laat weet Stella vir Kent.
En dus kom Kent naby om haar 'n soen te gee "Kyk hoe mooi lyk jy , jy beter jou gedra"
"As always jy beter jou gedra" Gaan Stella voort
En dus maak Kent die hek vir Stella oop.
"Bye lief" Soen hulle mekaar.
En dus trek Stella weg.
****
Paar minute later arriveer Stella by haar besteming.
Sy stuur Fabiana 'n boodskap dat sy buite is.
Fabiana kom uit om Stella te kry.
"Aista Meisa jy is mos nat uit gevat" Maak Fabiana 'n opmerking die oomblik toe Stella uit die kar klim.
"Dankie jy ook"
En dus loop en gesels die twee tot binne.
"Waaroor gaan die party ek weet is jou welcoming home party maar waaroor moet tog 'n dieper meaning het" Vra Stella vir Fabiana met 'n drankie in haar hande.
"Ek celebrate net die feit dat ek 'n tweede kans gekry het om die lewe aan te pak dus waaroor dit gaan maar kyk gou hier ek wil jou gou aan my broer voorstel" Dus stap Fabiana reg uit na 'n witerige manetjie toe.
Stella is effens nervous.
"Damion ek wil hê jy moet Stella ontmoet" En dus draai Fabiana se broer om.
En Stella herken hom dadelik "Arg nee man dus mos Damion wat saam my in 'n klas is"
"Ja sis ek ken vir Stella met die lekker rokkies" Maak Damion 'n opmerking.
"Sies kry skaam Damion" Glimlag Stella effens.
"Okay dan ek moet gou my ander gaste gaan verwelkom julle twee is mos fine" Gaan Fabiana voort.
"Enige tyd kan jy my met hierdie beeldskone dame los" Gaan Damion al te charmant voort.
Stella staan en glimlag al te breed agter die champagne glas.
"Ek.. nog altyd gewonder" Gaan Stella voort.
"Wat jy gewonder?" Vra Damion.
"Oor jou jy is so stil en op jou plek is jy dalk gay?" Vra Stella.
En dus begin Damion lag "Nee man so jy assume sommer al stil ouens is gay?"
"Soms ja"
"Jy is iets ander Stella Martens, Kent se stukkie" Gaan hy voort.
"Arg toe nou ek hoort nie aan Kent nie" Gaan sy voort
"Ek sien so kan ek nog 'n glasie vir die dame kry?" Vra Damion
"Asseblief ek sal dit waardeur"
"Kom ons gaan loop buite ronde n vat die gesprek veder" Maak Damion 'n voorstel die oomblik toe hy twee glasse champagne in die hande gekry het.
En dus agtervolg Stella hom die twee het so lekker begin gesels toe hulle weer kry begin hulle passievol mekaar te soen.
En dus breek Stella die soen en hardloop soos Aspoesterjie weg.
En Damion probeer agter haar hardloop maar sy het vinnig verdwyn.
Sy start haar kar en trek vinnig weg
"Wat op aarde ek kan nie dit aan Kent doen nie, neee Stella ! jy is nou besig om jou kop te verloor" Gaan sy voort soos sy terug na Kent se plek bestuur.
"Ek is mos nie hy nie of is ek?" Worstel Stella met haarself
Word vervolg
Comment , like , Share as many times as you can the end is near

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now