Hoofstuk 47

51 2 0
                                    

Vlam in die Hart 
Deur Jay
Hoofstuk 47

"Om te onthou is maklik.. ek doen dit elke dag, maar om hom te mis.. Riette dit breek my hart ek dink nie jy verstaan nie en dit word nie beter nie.."  Stella sit met haar bene op die bank in die emergency room terwyl Riette die papiere invul.

"Stellie moet nie laat die gevoelens jou beheer nie glo dat jy sal beter raak en jy sal maar as jy aanhou daaraan gaan dink en worstel oor what if.. gaan jy jouself in die voet skiet.. ek wil hê jy moet beter raak.. wees dankbaar vir die mense wat altyd daar vir jou is Kent gee nie 'n duiwel om oor jou en hoe jy voel nie hy is gelukkig daar wat hy nou is"
Gaan Riette voor.

Stella lug haar kop en kyk na Riette "Dus die waarheid maar dus nie wat ek nou wil hoor nie bel vir Kent laat weet hom ek is in die hospitaal asseblief Riette ek moet hom sien"

"Dit gaan ek rerig nie doen nie , jy kan maar nou kwaad vir my wees ek gee nie om nie maar ek gaan nie vir Kent bel en laat weet wat gebeur het nie hy gaan hom net verheerlik jou ouers is oppad en ek het hulle alles vertel so jy moet jou maar reg maak ek gee rerig nie om of jy my nou haat of 'n ding nie maar dus wat jy sou doen as jy sien jou beste vriendin is besig om agter uit te gaan."
Riette is heel kwaai Stella sit daar met 'n mond vol tande.
Dus kom die nurse en help. Riette verduidelik wat Stella gedoen het en wys die leeu pille sakkies vir die nurse sodat hulle weet wat, om te doen.

Dus vat hulle Stella in om haar te ondersoek

"Mevrou Martens jy sal moet hier bly vir paar dae" Maak die dokter duidelik.

"Hoekom dan nou Dokter het sopas gesê ek is fine!" Sit Stella 'n stry op.

"Die kanse dat as ek jou nou huistoe stuur en jy dit nie weer gaan doen is skraal so jy gaan hier bly en vir sielkundige behandeling gaan vir net 3 dae en dan kan jy huistoe gaan."

Stella rol behoorlik haar oë.

Dus vat sy haar foon en stuur Kent 'n boodskap.
'Ek hoop jy is bly , jy het my hart gebreek , jy het my van binne gebreek jy het my gesny in stukkies , jy het my sinne geskeer in woorde wat nie meer heel sinne kan maak ek wens ek geweet hoe om jou op te gee al wat ek vra is kom maak alles weer heel Kent ek is nog lief vir jou ek wil hê ons moet weer probeer asseblief jy het my nou gebreek en net jy weet hoe om die stukke weer aanmekaar te sit asseblief
jou liefie Stel'

Sy stuur die boodskap met trane in haar oë dus kom Riette in met Stella se ouers.

"My kind!" hardloop Leeanne na Stella toe en druk haar vas.
Haar Pa loop stadig maar seker nader.

"Wat jou besiel Stella my hoë bloedruk is sky high deur jou nonsense hoekom ?? Hoekom het jy pille gedrink oor 'n boyfriend?? Is dit die moeite werd my kind?? Is dit ek lus en bliksem jou met die slipper!!" Gaan Leeanne al te kwaai voor.

"Lee is nie nou die tyd om haar te verskreeu nie asseblief"  Leon (Stella se Pa) maak sy vrou stil.

"Sien jy hoekom ek nie wou hê jy moet hulle laat weet Riette!" Gaan Stella voort terwyl sy vir Riette 'n kyk gee.

"Dus alright Pa se prinses" Haar Pa vryf haar hare.
Terwyl haar Ma daar staan dik kwaad.
"Ek gaan nou daai Kent bel!! Hy ken nog vir Leeanne Martens min"
En dus haal Leeanne haar foon uit haar handsak.

"Ma jy gaan alles net erg maak los vir Kent hy ook net 'n fout gemaak niemand is perfek nie."
Skreeu Stella van die bed af.

Leeanne ignoreer vir Stella en stap dan uit die kamer en bel dadelik vir Kent..
Sy sê nie nog hallo nie sy gaan reg uit na die punt toe
Leeanne : Jy my dogter se hart gebreek sleg ding , ons familie was goed vir jou!! GOED! En dus hoe jy ons terug betaal deur ons dogter seer te maak! Maar luister mooi na my jy block haar nommer vandag en bly weg van haar af laat ek hoor jy stuur weer vir haar boodskappe of bel dan gaan jy vir my kry!

Kent : Maar Tannie Stella is die een wat my pla.

Leeanne : Ek wil niks hoor nie blok haar nommer en ek sal seker maak sy blok jou nommer verstaan ons mekaar ?

Kent (met seer in sy stem) : Ja Tannie

Dus drop Leeanne die foon in sy oor en stap terug in die kamer..
"Kan Ma asseblief loop!!" Skreeu Stella van die bed af.

Word vervolg .

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now