Hoofstuk 6

90 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 6 

Iemand klop aan die kar venster. Stella skrik so groot dat haar foon onder die seat in val.
Dus 'n vreemde man met 'n touch , hy wil hê sy moet die venster afrol sy panick dadelik en start die kar en trek met 'n spoed weg.

Sy bevind haar weer terug by die woonstel.

"Aih Riette hoe wens ek jy was al terug van die kamp af ek het net iemand nodig om mee te praat ek kan nie meer met die aleen deal nie."
Praat sy terwyl sy haar kar sleutels op die kombuis tafel gooi.
Die hele aand speel weer in haar kop af hoe harteloos Kent met haar was , hy het nie eers eenkeer jammer gesê of haar vas gehou terwyl sy gehuil het nie.
"Hoe kan ek hom nog so lief het Here? Hoe kan ek die persoon wat my totaal en al gebreuk het nogsteeds so lief het? Hoe?"
Stella begin haar boude krap met haar lang naels sy wil net die uiterlike pyn voel want sy is dood binne.
Trane rol weer van vooraf en dan besluit sy, sy het nou genoeg gehuil sy staan op en gaan na die badkamer om te gaan stort.

Nadat sy klaar gestort het kyk sy haarself in die spieel "Miskien was hy my eens in 'n leeftyd tipe liefde, miskien maak dit seer omdat ek my alles vir hom gegee het en miskien was dit my grooste fout, maar stella jy kan nie laat Kent jou so breuk nie, jy kan nie laat Kent laat jy jouself so verloor nie, dus wel seer maar jy moet kop hou."
Sy probeer haarself motiveer dat sy oraait sal wees maar hoe meer sy haarself oortyg vertel haar hart haar 'n ander storie dat sy nie oraait sal wees nie want Kent was haar lewe gewees.
Sy besluit om te slaap.
Die volgende oggend toe sy opstaan is haar kussing sop nat van die trane. Sy sien skierlik nie weer kans vir die dag nie, sy moet klas toe gaan maar daar is geen motivering om op te staan en te maak asof sy oraait is nie. En boonop sien sy nie kans om vir Kent te sien nie aangesien hulle in dieselfde klas is. Sy sien rerig nie kans op die stadium om hom raak te loop of te sien nie.

Haar foon maak 'n geluid dus 'n boodskap wat deurkom
Sy kyk dadelik en sien dus 'Kent'
Sy glimlag dadelik want dus al wat sy nog verlang is om saam hom te komunikeer.

Word vervolg

Wat soek Kent? Uhm

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now