Hoofstuk 28

51 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 28

Stella sit en wag al te geduldig...
En dus sien sy Kent uitkom  "Kyk hoe vet is die ding se gat glads .. aih Stella jy is nou in die moeilikheid want jy het die prinses gepla."
Sit en praat Stella soos Kent aankom.

Dus maak hy die kar deur oop sy gesig uitdrukking praat boekdele.

"En as ons hulle alweer so suur is?" Vra Stella heel onskuldig asof sy nie weet waaroor die man nou so lyk.

"Stella ek is die heeltyd onder die indruk dat jy beter begin raak, wat is fout met jou hoekom moet jy altyd dinge opmors? Was dit nodig om Leah te bel?"  Begin Kent dadelik aan te gaan.

Stella sit en sig en dan start sy die kar sonder om 'n woord te uiter.

"Stella ek praat met jou!!"  Begin Kent frustrated raak.

"En ek het nie lus om saam jou te praat nie   vetrou my as ek nou my mond moet oop maak gaan ek goed sê wat kon bly."  Gaan Stella heel kalm voort.

"Jy is een siek mens ek weet nie nog hoekom ek probeer nie." Maak Kent 'n opmerking.

Stella kyk haarself in die rear view mirror en dan kylk sy vir Kent end an kyk sy na die pad voor haar 'Ek weet voor die een Here hy het nie nou net dit gesê nie , hy try my geduld oooo Jesus take the wheel'  dit gaan deur Stella se gedagtes en dan maak sy haar mond oop.

"Siek in my kop omdat jy my seer gemaak het , siek in my kop omdat jy my verneder, siek in my kop omdat jy my vir 'n poes vat, siek in my kop omdat ek so lief is vir jou en ek kan nie laat gaan nie , siek in my kop want die persoon wat ek met my hele lewe vertrou het , het my in my rug gesteek !! End an het jy nog die nerv om my siek te noem! Weet jy ooits wat ek dink van jou? Wil jy weet Kennie???"  Stella is lekker kwaad en ry vrek vinnig.

Kent kyk vir Stella aan met groot oë "Hier gaan ons alweer Stella speel die victim! Ek is moeg dat jy elke keer jou aksies wil justify met hoe seer ek jou gemaak het, bou 'n vokken brug en kom oor dit!" Kent se bloed begin ook kook aan die eenkant.

Stella glimlag met trane wat van haar wange afloop end an maak sy haar mond oop om Kent terug te antwoord "Kom ons speel voeltjie voeltjie ... Ek fluit , en jy vlieg in jou moer in!!
Kent kyk vir Stella met 'n ander aandag aan "Jy word 'n persoon wat ek glad nie ken nie, wat het jy met my Stel gemaak?" Vra hy met een traan wat sy linker oog verlaat.

Stella lag effens "Ironies, ek moet vir jou daai selfde vraag vra wat het jy aan Stella gedoen dat sy so teenoor jou is?"

"Ek wou jou nooit seer maak nie ..." Was al woorde wat sy mond verlaat het.

"Maar jy het... Sien jy die side effects? Ek hoop jy geniet elke oomblik van my seer want jou dag gaan kom en dan gaan jy dink aan hierdie Stella wat net goed vir jou was, jy gaan kruip soos 'n hond..." 
Stella is so vol woede en emosies.

"Stel as ek dinge kon verander het sou ek, moet nie so hard op my wees nie ek is ook maarnet mens en ek maak ook foute..." Kent het kalmeer.

Stella begin lag "Jy het nie aan die nagevolge gedink nie Kent want jy het met daai ding tussen jou bene gedink!"

"Wat probeer jy sê? Dat ek los is?" Probeer Kent sin maak van wat Stella bedoel.

"Ek sê nie jys los nie, ek sê net jou worsie doen baie charity werk in these streets.."  Stella wil effens lag oor dit wat sy nou net gesê het maar sy hou haar in.

"Wow nou weet ek wat jy van my dink, sien jy dink jy ken iemand maar dan verass hulle jou."  Antwoord Kent terug mens kan die teleurstelling in sy stem hoor.

"Ek jou gesê ek wil liewers stil bly want ek weet my mond het nie brieke nie , maar nee jy wou mos hê ek moet kommentaar lewer. Ek het daai pop gebel om haar te waarsku gedink dus nie menslike ding om te doen ek gee nie juis om oor haar en hoe sy voel nie maar jy gaan haar ook seer maak en ek wil nie hê sy moet deur gaan wat ek deur gaan nie al haat ek haar maar ek wens haar nie die seer toe nie."  Dus hou hulle stil by die woonstel.

Kent se oë skiet vol trane "Stella ek en jy het twee jaar saam gespandeer jy behoort my te ken by die tyd dat ek nooit iemand onbewustelik sal seer maak nie.. Ek sal nooit Leah seer maak nie."

Stella kan voel hoe haar hart uit haar liggaam wil spring toe sy , sy laaste woorde hoor.

"So dus okaay om my seer te maak? Nou sien ek en dan wil jy van twee jaar saam praat alles was baseer op 'n leeun Kent !!  Ek hoop rerig sy is die moeite werd want jy loop van 'n girl af wat down vir jou sou wees tot die einde!! Ek hoop rerig sy is die moeite werd want vertrou my there is no turning back!!" 
En dus klim Stella uit en smyt die kar deur behoorlik toe, en hardloop op by die trappe na die woonstel

Kent sit daar met trane in sy oë

Word vervolg

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now