Hoofstuk 31

50 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 31
Die volgende dag.
Stella het toe medikasie gekry vir haar merke en kop pyn.
Sy maak haar klaar vir klas heel erinstig asof niks gister gebeur het nie.
Sy sing glads heel vroeilik. 'I bet you start loving me soon as I start loving someone else somebody better than you'

Dus kom Riette die kamer binne.
"Dus mooi om te sien ou Stellie is weer haar ou self nadat jy amper 'n ander auntie se kind vermoor het"

"Arg dus nou in die verlede , vandag is 'n nuwe dag kyk net hoe mooi skyn die son."  Gaan Stella voort.

"Ek vetrou nie jou nie, jy is weer besig met iets..." Maak Riette 'n stelling.

"Wel , dalk , dalk nie!" Glimlag Stella.

"Laat ons dan weg wees vriendin.. Jy al iets van Kent gehoor is hy al wakker?" Vra Riette bekommerd.

"Nee ek nog niks gehoor nie kom ons gaan kyk tydens ons lunch break." Maak Stella nog 'n voorstel.

"Is jy seker jy wil hom gaan sien?"

"Ja , want ek glo nie hy het mense laat weet hy is in die hospitaal veral nie vir Leah nie want sy sal wou weet wat het hy by my kom soek."

"Is jy seker is dan moet ons maar seker vir neef Cheater gaan besoek."

"Ja ons moet vir hom appels ook weg vat want apparently hou dit brommers soos hy ver weg van meisies soos ek af." En dus bars stella uit om te lag.

"Ja vriendin wat het jou besiel? Om die arme man so te beskadig"

"Sulkes kort die doodstraf ek speel maarnet maar vriendin dus wat pyn aan mens doen ek nie reguit gedink nie en kyk hoe lyk ek vol merke as my Ma en Pa moet weet watter gangster hulle groot gemaak het gaan hulle hul skaam.."
Stella staan voor die spieel op en gaan na haar Hang kas om te kyk wat sy vandag kan aantrek.

"Die doodstraf jy is erg Stellie maar ek blameer jou glad nie vriendin daai man het die monster in jou uit gebring! Ek nog nooit vir jou so kwaad gesien selfs ek was in die slag ."

Stella draai om en lag "Riette wat ek aan jou gedoen?"

"Jy my 'n poesklap gegee." Bars Riette ook uit van die lag.

"Ek is jammer vriendin, die klein duiwetjie binne my het oorgevat dit het net 'n sin gevat om my soontoe te dryf"

"Wat het hy reeds gesê om jou so kwaad te kry?"

"Nee ek was weer stout gewees vriendin ek het vir Leah gebel om vir haar te waarsku teen Kent toe het die oop bek vir Kent laat weet ek het haar gebel toe is dit aan in Japan maar wat my so kwaad gemaak het is toe hy sê 'hy sal haar nooit seer maak' dink net..."
Stella is besig om aan te trek soos sy vir Riette wat op die bed sit en verduidelik.

Riette begin te lag "Remind me never to mess with you , jy vat dit wyd vriendin ek sou lankal net weg geloop het en laat die twee gemorse mekaar geniet terwyl dit last. Maar hy die nerv om dit te sê geen wonder jy was wonder woman nie girl jy het behoorlik gevlieg"

Stella begin ook effens te lag "Jirrie vriendin ek sê jou ek my verbeel ek is in WWE wrestling. Maar vetrou my vriendin ek wou net weg geloop het maar die feit aleen dat ek Kent alles gegee het dit het my begin maal maak letterlik as hy nie my familie ontmoet het nie, sou ek maklik wegloop het , as hy nie by ons huis geslaap het nie en shopping saam ek en my Ma gedoen het nie en al hierdie goed wat hom laat tuis voel sou ek hom net laat gaan het maar hy het my kindness for granted gevat! En nou wil hy die victim speel, daai speel nie op my kanaal nie... ek glo in getting even ! "

"Ek het begrip vriendin al stem ek nie saam met hoe jy dinge doen nie, neem ek jou nie kwalik nie ek ondersteun jou tot die einde toe." 

"Maar laat ek en jy gegaan het vriendin ons het plekke om te wees mense om te sien, ek het by the way 'n date later met 'n hot photograaf.."

"Eitsa Meisa laat mos nie op haar wag nie."

"Ek wil ook mos wys dat ek kan replace in 'n minute tjy weet! Want kyk net na my ek is daai bitch!"

"Yeees Stellie jy is daai bitch !"
Kry Riette lekker ..
En dus loop hulle uit in die kar wil Riette meer weet oor Stella se date.
"Nee kyk hier Riet die break up werk in my guns want ek net so paar sad goed op facebook gepost sal hierdie oulike jongtjie my inbox en ons begin net te chat en ek vertel hom toe wat aangaan en whoops hier wil hy my meet."
Riette bestuur weer aangesien Stella nog effens 'n patient is .
"Jy laat mos nie op jou wag nie Stella Martens, ek hoop jy geniet die date maar moet nie in iets vinnig spring nie onthou just have fun.."

"Ja vriendin ek is anyways nie meer lus vir verhoudings nie dit veroorsaak net benoude ure en ek moet nog oor Kent kom ek is nog nie all the way daar nie , maar dit gaan my nie stop om die tyd van my lewe te hê nie.."

Riette lag al te lekker "Benoude ure se jy hahaha"
"Ja vriendin , kyk ek nou amper moord gepleeg oor 'n Aunty se kind wat net loop en Hoër die nuus versprei mos vinnig op social media ek was nie die eerste wat Kent dit aan gedoen het nie."

"Maar dit sal vir jou leer om 19 jariges te date , daai goed is nog kinderagtig ! "

"Dit sal ja maar ooo die manier waarop Kent my verseker het da thy mature is vir sy ouderdom was te erg dus hoekom ek se hy is 'n master as dit kom by lieg."

Riette lag te lekker "Ja meit  jy beter jou ouderdom van nou af date die klein manetjies het nie gekom met die speel nie."

"Maar ek is darem mos ook nie so groot nie ek is 22 dus nie so groot nie Riette jirri wanneer maak jy vir jou nat ? want jy is hoeka nou al droog van eerste jaar af."
Riette kyk vir Stella "Nee dankie ek is nou wild vir liefde kyk wat het jy oor gekom professional."

En dan bars Stella en Riette altwee uit van die lag
Word vervolg

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now