Hoofstuk 44

48 1 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 44

Stella en Ellena sit al te lekker  by die car wash en gesels elkeen met 'n sider in hulle hande.

"Ek was waar jy was Stella die feit aleen om oor te begin om weer iemand te vertrou dit maak dit moeilik vir mens om aan te beweeg veral as julle mekaar se familie ken en vriende maar soms is change nodig jy is sterker as wat jy dink focus op jou loopbaan vir nou moet nie laat die hele Kent storie jou onder kry nie ek ken jou dalk nie goed nie maar ek kan sien die raak aan jou" Ellena probeer Stella troos met woorde.

"Ek waardeur die woorde Dankie ek is by 'n punt waar ek reg is om my uit te huil en oor Kent te kom maar mense bly in meng wat nie eers alles weet nie, weet jy hoe seer het dit my gemaak toe ek moet hoor hy het 'n goeie hart en ek vat dit for granted? Like the fuck?? Hy my goeie hart vir 'n gat gevat my hart  my hart! En dan kry ek nog dreigemente maar dus cool Ellena ek gaan nie my tyd mors om op daai moffie sê boodskap te reply nie." Mens kan die seer in Stella se oë sien.

"Wys my bietjie 'n photo van die ding"

Dus gaan Stella op facebook en search en wys dan vir Ellena hoe Aden lyk.

"Hy is nie eers mooi nie , ding lyk soos Tobby in Harry potter soek seker vir Kent want lyk niggie is droog soos more die heeldag" Gaan Ellena voort

"Hou op toe" Begin Stella te lag.

Dus kry sy 'n boodskap van Riette af.

'Meit genoeg is genoeg gee daai manetjie se nommer hier wie dink hy is hy?'

'Asseblief Riette kom ons los die mense daar was genoeg skade aangerug kan ons net aanbeweeg met ons lewens?'

'Geen mens gaan my vriendin so disrespect nie gee daai nommer hier'

En dus stuur Stella sonder lus die nommer vir Riette.

Stella en Ellena groet mekaar en ry elkeen hulle separate directions.

Riette sit en type vir Aden 'n boodskap.
'My guy!
So it came to my attention that you went so far to warn my friend  today which sounded more like a threat to me! Nonetheless we are not gonna play part of  victimization and shit, your friend legit used my friend to go and book a bus ticket to his hoe . So who is the one in the wrong here? You pursue a relationship with someone and then take their feelings for granted  by having a whole weekend with another girl? And then to make it even more spicy he claims it wasn't the case, but how do you explain the current relationship? How do you jump from the one to the other so quick and yet you claim you loved them?
Kent Treurnicht is a man Hoe sleg! So don't try and cover his Hoe behavoir.
Guy I really just think that all this should be laid to rest and not ever spoken about!! Kent is still a boy and has a lot to learn in life when it comes to other's feelings and taking them into consideration!
Have yourself a lovely day bru.'


"Stellie kom lees hier" Riette wys vir Stella die boodskap.

"Jy hoef rerig nie ek en jy weet die waarheid en ek gaan nie myself verdedig nie as Kent voel hy wil die slagoffer speel na alles laat hy homself oortref ek gaan net terug sit en kyk hoe alles afspeel"

"Nee meit die Aden gemors het te ver gegaan en lyk my hy het geweet van Leah want hoekom sal hy sy vriend se nuwe verhouding probeer justify niemand gaan weer oor jou loop terwyl ek nog in die omte is nie haha genoeg is genoeg!"

En dus kom daar 'n boodskap deur van Aden.

'Good day
As I said quite clearly unless I was stuttering it wasn't a threat at all.

And you should've seen my face when it dawned on me that Stella actually has friends. No shade at all. It's just mind boggling to me that she couldn't go on with her life.

If Kent was so wrong why didn't she cut off all ties? Instead she gathers incriminating evidence to go out with a bang. Excuse me if that doesn't read psychopathic behavoir.

Furthermore I am very impressed that you sent me this message & how mature you are (Please note this isn't sarcastic).

As you said let's lay this thing to rest boo. For today & always .
I wish everyone a wonderful rest of the  year. Only good health & Prosperity

Have yourself a wonderful day'

Riette sit en vloek behoorlik "Hoor die gemors" en toe sy wil terug type is sy geblock.

"Stellie ek kan met alles deal maar die Hoere kan ek nie meer deal nie dink net ek raak somer kwaad ek wens hy kan Bloemfontein toe kom die lelike moffie! Ek sal hom mos reg bliksem!"

"Ek jou gesê jy moet hom nie entertain nie , ek my nie eers moeg gemaak om te reply nie want dus want hulle soek aandag!"

"Ons moes somer vir Kent dood gemaak het !" Praat Riette uit kwaadheid.

"En dan wat? Tronk ons nee dankie... hy kan maar nou doen wat hy wil ek is klaar met hom." 
Dus gaan stella na haar kamer en begin weer van voor af te huil soos sy haar kussing vas hou.

Word vervolg

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now