Hoofstuk 59

39 1 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 59
Stella sleep behoorlik vir Riette uit die bed uit.
"Kom jirri die kind kom! Toe ons moet vir Leah gaan slaan.." Gaan Stella voort.
"Meit is jy dan bang as ek moet saam gaan?" Vra Riette dik deur die slaap.
"Ek bang? Nog nooit jy moet vir Kent besig hou terwyl ek die meit in Bloemfontein verwelkom"
Stella is ewe besig.
Dus staan Riette op . "Jirri Meit nou wat moet ek aan Kent doen lyk ek vir jou soos 'n bull?"
Stella kyk vir Riette dan begin sy lag "Jy is dik en hoog gebou en nou maak jy nog sulke vergelykings ek kan nie met jou deal nie jy maak my swak"
"Gaan aan jy wat mense wil slaan vanaand slaap jy hoeka in die tronk!" Riette kyk vir Stella met 'n ander aandag.
"Kom man Riet gaan shower laat ons vir leah in Bloemfontein verwelkom!" Stella se voetjies jik want sy loop dan spieel toe dan na Riette se kante wat nog op die bed sit.
"Was maal 'n persoon dan was dit jy! Los daai madampie sy gaan gou agterkom wie Kent rerig is jy gaan jou net verlaag as jy jou hande op slang kak sit." Gaan Riette voort.
"Ek weet wat ek doen , kom gaan shower toe laat ek ook kan shower!" Stella krap vir skoene in haar hangkas.
"Stellie is onfire en arme ek moet ook maarnet saam gaan"
Riette staan toe op om te gaan shower toe sy uit die shower uit kom gaan shower Stella.
Toe hulle albei klaar is sit hulle in Stella se kamer want Stella soek nog gemaklik tekkies.
"Wat van die Adidas ?" Vra Stella vir Riette.
"Meit daai goed vrot behoorlik wanneer jy nog vir hulle gewash?" Gaan Riette voort.
"Dus die plan ek wil met die stink tekkies al in haar bek trap!" Gaan Stella al te kwaai voor soos sy die tekkies aantrek
Riette lê soos sy lag "Jirri tjy Meit is iets anders"
En dan gaan haal Stella 'n groot blik blue seal vaselinne uit haar kas uit. Riette hou die hele proses baie fyn dop.
"Kom ons gaan" Gee Stella 'n bevel aan Riette met die blik Vaseline in haar hande.
"En die Vaseline? Meit?" Riette lyk baie deurmekaar sy verstaan nie.
"Het jy Hammerse se pitte gesien? Die Vaseline is om haar kop uit te relax ons doen vandag Hare Riette!!!" Gaan Stella al te kwaai voor.
"Jirrie die Leah het mos met die verkeerde meit gemors ek leer elke dag iets nuut by jou Stellie ek kyk nie meer eers na Peanut butter op dieselfde manier nie." Dus lag Riette al te lekker.
"Hou op lag Riet laat ons weg wees , jy moet die teiser vat as Kent wil keer dan teis jou hom laat die pis loop jy specialize mos in daardie department van teis tot die pis loop.." Stella is al by die kamer deur Riette sit en lag nog laat haar trane rol.
"Jy is rerig een maal mens moet ek rerig saam gaan?" Vra Riette.
"Ja jy moet dus nodig !!! kom so as hulle my aanpak is jy daar om te help kom toe."
En dus staan Riette ook maar op en agtervolg Stella tot by die kar.
Die twee is weg...
Toe hulle voor Kent se deur kom hoot Stella kliphard "KOM UIT KENT!!! EK MY KLERE KOM HAAL!!!!!" skreeu sy soos sy hoot.
"Jirri meit maar jy het 'n groot bek" Gaan Riette voort.
Dus kom Kent uit in sy boxers..
"Wat soek jy hier ?" Vra hy.
"My klere kom haal" Gaan sy voort.
Hy maak toe die hek oop .. "Staan net hier ek gaan kry jou sakke.."
En dus is hy in .. "Kom Riette ons gaan nou in ons gaan nou 'n ander bitch wys!!!" Riette hardloop ook al agter Stella aan.
"Oo jirre Meit ek sien hoe vrek ek en jy vandag of die polisies sleep on shier uit.." Riette is uit asem uit.
Dus maak Stella mooi die deur oop.
"Ooo kyk wie is hier! Finally kan ek en jy hande shake ek wil jou net geluk kom wens het.." Gaan Stella al te vriendelik maar tog sarkasties voort.
Kent is nie in die kamer nie. Hy het Stella se sakke in 'n ander vetrek in die huis weg gesteek.
"Is dit nie Stella Martens die crazy goose!! Wat soek jy hier? Kent jou mos lankal gelos!" Gaan Leah voort.
"Riette sluit die kamer deur" Gee Stella vir Riette 'n bevel en Riette doen ook maar.
"Leah donerse Hammerse ek en Kent is nogsteeds saam my angel dus het ek my klere kom haal maar voor ek my klere kry wil ek eers vir jou maniere leer !! Het jou Ma jou nie geleer dat jy nie in 'n ander vrou se slaai mors??" Dus stap Stella stadig maar seker nader.
Leah vlieg vinnig op sy is nog in haar panty en Bra.
"Oh so die crazy bitch wil fight, jy ken my nog min bring it on sista!" Gaan Leah voort.
En dus ...

Word vervolg

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now