Hoofstuk 22

67 1 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 22

Stella staan voor die stoof skierlik speel alles weer in haar kop af.
Kent lê voor die TV in die sitkamer

Sy raak van vooraf kwaad soos sy die gravy roer wat sy besig is om te maak.
"Dit is nie asof ek die emotionele demone in genooi het nie! Die vark het my vir bitter gemaak."  Haar gesig uitdrukking begin verander.

Sy maak die pot toe en vat die mes om die aartapels te skil.

Dus kom Kent die kombuis binne.

"Het jy gepraat?"

Stella hou die mes met geweld vas sy wil net omdraai en hom pap steek .

Maar dan onthou sy wat sy einlik beplan en dus nie moord nie. sy laat gaan van die mes.

"Ek jou geroep wou hoor kan jy help met die aartapels?" lieg sy vinnig voor sy omdraai.

"Okay is reg kan ek dit voor die TV skil oulik?"  Maak hy 'n voorstel.

"Solank jy net nie mors nie lief."  Glimlag stella heel vriendelik

Hy vat toe die aartapels en die bak en verdwyn weer na die sitkamer toe.

Stella gaan gou in na haar kamer om seker te maak die kamera's record elke beweging. Sy sit en hou Kent dop wat in die sitkamer sit en aartapels skill en dan sien sy hy kry 'n oproep.
Hy kyk eers rond om te sien waar Stella is maar hy sien haar nie dus antwoord hy die foon.
Dus Leah.
"Hoor hoe belieg hy vir Prinses Leah , dus nie lank nie pop jy gaan gou uitvind wie en wat Kent rerig is..." sit en praat Stella terwyl sy hulle gesprek af luister.

Sy maak vinnig haar laptop toe en haas kombuis toe asof niks gebeur het nie.

En dusk om Kent in met die gekilde aartapels Stella staan en roer heel rustig die pot.
"Hier is die aartapels my mooi ding." Maak hy 'n opmerking terwyl hy haar om die lyf vang.

'Die fool val reg in my trap' staan en dink stella soos Kent se hande om haar lyf is.

"Ek het hierdie hande gemiss..." Gaan Stella voort.

"En ek het jou verlang Stel, daar is niemand soos jy nie."

'Jy is reg daar is niemand soos ek nie, ek mean ander meisies sou weg loop maar nie ek nie ek wil jou van jou eie medisyne gee.. hierdie keer het jy met die verkeerde een gemors...'
Dit gaan deur Stella se gedagtes soos Kent haar vashou.

"Daar is niks soos ons liefde vir mekaar nie Kent.." dus draai sy om.

En die twee begin passievol te vry net daarvoor die stoof.

"Uhmm.. jy is nogals vol verassing Mevrou Martens..."

"Toe nou die kos, gee die aartapels..."

En dus los hy haar en gryp die bak met die rou aartapels...
Sy gooi dit in die pot...
En met die water wat oor bly in die bak waarin die aartapels was sprinkle sy so bietjie oor Kent se gesig.

"oh jy wil hierdie speeletjie speel."
Hy hardloop na die sink om 'n koppie te vul met water.

"Nee Kent ons gaan die kombuis nat maak."

Gil stella soos sy weg hardloop en Kent hardloop agter na.

Word vervolg

Comment, like, share

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now