Hoofstuk 23

65 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 23

Dit is nie God se wil dat ons moet , maar soms laat God 'n winter in ons lewens toe om ons nader aan hom te bring...

Stella en Kent het 'n wonderlike nag saam gehad en stella het seker gemaak alles is op tape.

"My liefie Riette kom mos vandag."  Vertel Stella aan kent sy le heelwat op sy bors.

"Ek sien maar sy sal mos nie 'n probleem het nie, jy haar mos nie gese van ons break up nie right?"

"Nee ek het nie jy weet mos dus net tussen ons totdat ons reg is, dit voel so awesome om op jou bors te lê ek het jou verlang al daai nagte wat ek my moes aan die slaap huil..."
Stella klink baie oorend maar diep binne wil sy net in Kent se gesig spoeg. Maar omdat sy die master plan het is, sy so kalm en speel net haar rol saam.

"En voel hoe maer het jy geraak stel jy kon net gesê het jy verlang my." Gaan hy voort terwyl hy aan haar heupe vat.

'Deur huil vir 'n vark soos jy, deur slaap te verloor, deur nie eet nie en waaroor deur jou Kent.'  Dit borrel deur stella se gedagtes maar sy moet haar inhou.

"Ek het jou rerig verlang ,maar ek belowe ek gaan na myself begin kyk klaar 'n afspraak gemaak met 'n sielkundige... is tyd dat ek die emosies uit kry." Gaan stella voort terwyl sy stywer na Kent klou.

'Ek is so lief vir die man , maar ek moet doen wat ek moet doen al gaan dit seer maak ek moet hom laat gaan hy was nog nooit rerig lief vir my nie hy is net 'n goeie woorde smous en ek het daarvoor geval ek het hom rerig lief net 'n jammerte hy voel nie dieselfde oor my nie hy sien my aan as 'n ATM....'  Lê en dink stella terwyl sy klou aan Kent dus amper soos sy soek closure.

"Dus mooi so Stel want ek gee baie om oor jou , ek wil net die beste vir jou hê ek was dalk  nie die beste vir jou nie maar jy gaan iemand kry wat jou gelukkig gaan maak." Gaan Kent voort.

"Ek is seker ek sal , maar Kent jy moet verstaan ek het nog nooit iemand so lief gehad soos ek jou lief het nie dit moet jy wee ten dit gaan my 'n tyd vat om oor jou te kom, maar ek weet ek gaan oraait wees is net ek moet gewoond raak aan die idea dat daar nie meer 'n kent is om goed saam te doen nie, jy sien ek het so baie staat gemaak op jou om my gelukkig te maak dat ek myself in die proses verloor het, maar Ek weet ek gaan oraait wees ek sukkel nog net om alles te verwerk."
Stella probeer om haar trane terug te hou maar voor sy weer sien is Kent se bors sop nat.

Kent hou haar styf vas sy oogies is bietjie nat "Dus my girl, jy gaan oraait wees Stel ek glo jy gaan ..."

"Dus die lewe Kent en een of ander tyd moet mens goodbye sê, ek het dit net nie so gou verwag nie want volgens my was ons gelukkig ons was Stella en Kent gewees, maar nou is ons soos gebroke glas wat nie meer heel sal word nie."  stella snik weer van vooraf.

En Kent hou haar vryf sy hande oor haar kop.. "Een ding jy is 'n amazing persoon Stel moet nie laat hierdie ding tussen ek en jy joou destroy nie ek weet jy was ongelooflik lief vir my dit twyfel ek nie vir 'n minute nie." gaan Kent voort.

'Ja dit weet jy want jy vat nog altyd net advantage want jy weet ek het jou so lief dat ek down is for whatever maar jy gaan die regte Stella een of ander tyd leer ken , jou Hond!'  le en dink stella


"Ek wil net weet hoe om jou te quit Kent, want dus moeilik vir my jy moet verstaan maar ek gaan oraait wees."  Stella bly haarself ooreed dat sy oraait gaan wees.

"Jy gaan Stel.." hy soen haar op haar voorkop.


Word vervolg

Comment , like , share ...

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now