Hoofstuk 50

40 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 50

Stella praat steeds nie 'n woord nie.
"Stel ek is so jammer oor alles" Begin Kent te huil aan die anderkant van die foon.

"Uhmm" is al wat Stella kan uit kry.

"Ek is rerig jammer Stel, ek is lief vir jou jy moet dit weet en jou Ma my gewaarsku om weg van jou af te bly maar ek kan nie , veral nou met die self-moord attempt" Gaan hy baie hartseer voort.

En dan vee Stella haar trane af "Ek is in medi-clinic vyfde vloer maar besoek tyd is seker al verby"

"Ek gee nie om nie ek kom .." En dus drop hy die foon.

Baie dinge gaan deur Stella se gedagtes sy kan nie glo hy is oppad nie en dat hy 'jammer' gesê het...

"Wat is jy weer mee besig Kent ?? want ek verstaan nie" Praat sy met haarself terwyl sy lê en na die ceiling staar.
Haar skouers ruk van die hartseer want sy is deurmekaar sy weet nie wat sy intensies hierdie keer is nie maar sy is lief vir hom en glo in hom.

Dus kom Kent in gehardloop soos 'n superhero.
Hy kyk in Stella se oë en sy kyk in sy oë die stilte heers in die kamer en dan verlaat 'n traan albei se linker oë dit lyk soos iets uit 'n fliek.
En dan sit Kent sy hand in Stella se hand en sit skyns langs haar op die hospitaal bed.
Stella haal effens swaar asem "Kennie.."

"Sssht jy hoef nie 'n woord te sê nie ek is nou hier" Gaan Kent voort.

"Kent ek is moeg om vir ons te baklei ons se altyd dieselfde goed en dan maak ons mekaar weer seer.."
Antwoord Stella met 'n swaar knop in haar keel.

"Hierdie keer gaan anders wees ek belowe ek is lief vir jou Stel" Die trane loop van sy oog banke af.

"Ek kan nie vokken asem haal nie Kent maar nogsteeds gee ek nie op nie ek wil saam met jou wees..." Die trane verlaat ook haar oë en loop stadig oor haar wange soos die woorde haar mond verlaat.
Dus vee Kent die trane stadig maar seker van haar wange af.  Stella maak haar oë toe vir 'n oomblik want sy het Kent se hande verlang.
"Ek is maal oor jou Stel" En dus soen hy haar en sy soen ook met passie terug.

"Belowe my net een ding Leah is iets van die verlede?" vra Stella die oomblik toe hulle mekaar los.

"Ek belowe, maar kom ons focus nou op jou en jou gesondheid .. pille ? rerig oor my?" Vra hy met soveel op sy gesig.

"Ek is lief vir jou Kent en dit moet jy nou al teen die tyd weet ek kan nie sonder jou nie.." Gaan sy voort.

"Maar nou het jy jou ouers betrek my bokkie, hoe gaan ons nou weer reg maak met hulle? Selfs Riette hulle sal my nooit vergewe nie dus moet ons , ons tweede kans 'n geheim hou."  Maak Kent homself duidelik.

"Ek weet ek moes ons break up stil gehou het maar dit het my net te seer gemaak ek kon nie met dit op my eie deal nie ek was en is steeds seer ek wil saam jou wees maar ek sal altyd wonder of jy my nie dom weer gaan maak nie."

"Ek weet maar kan ons nie dalk in 'n open relationship wees?" Vra Kent.

"Wat?" Stella vee dadelik haar trane af en gee vir kent 'n 'WTF' kyk.

"Ek maak net 'n joke my lief relax!" Stel hy vinnig vir Stella gerus.

"Jy beter want jy moet nou al teen die tyd weet ek deel jou met niemand nie."  Gaan sy voort.

Kent trek sy skoene uit en klim saggies in die bed langs Stella en hou haar vas.

En dus kom Leeanne daar in baie hastig
"Stella ek het my Watch hier verg..." En dus sien sy vir Kent

Word vervolg.

Comment , Like, Share

Vlam in die HartDär berättelser lever. Upptäck nu