Hoofstuk 37

49 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 37

Stella storm in by Riette se kamer sonder om te klop.. Riette wat nog besig was om haar grimering in die spieel te sit en doen het so groot geskrik toe Stella poedel naak in storm..

"Nee man jirri Meit!! Sal jy dan nou so kaal is ooo vader vat net die gown asseblief !"
Gaan Riette al te dramaties voor.

Stella gee nie om nie sy is diep hartseer en begin somer in een stort soos Riette die gown vir haar aan gee.

Dus help Riette haar op.
"Dit gaan okay wees Stellie dit gaan okay wees huil jou uit meit." Vertroos Riette terwyl sy besig is om haar op die bed te sit.

"Die waarheid maak seer Riette dit maak seer diep seer !"  probeer stella deur haar trane vir Riette vertel.

"Ek weet Stellie, ek weet sssht sssht my baby girl.. jy verdien rerig nie al hierdie seer nie ek weet nie hoekom jy jouself nog deur dit sit nie vertel my net dit asseblief?"
Riette vryf Stella se rug.

"Liefde! Vokken donderse Liefde Riet Liefde !!!!! Maar hy voel nie dieselfde nie hy gee nie om nie, hy probeer nie eers om gee nie Riette het ons so min vir hom beteken? Het alles wat ek vir hom gedoen het so min vir hom beteken? Ek het reels vir hom gebreek.." Begin Stella weer van vooraf maal te huil en praat.

"Jy dink te veel aan alles Stellie is tyd dat jy hom moet laat gaan ek weet dus moeilik maar dus tyd want kyk wat doen dit aan jou elke keer al probeer jy revenge neem kan ek nog sien jy het nog dai man bitter lief en ek wil nie hê jy moet met spyt rond loop as jy klaar revenge geneem het nie, ek wil hê jy en Kent moet uit vrede uitmekaar gaan los die speeletjies wat julle met mekaar speel julle twee breuk mekaar net veder en veder af en op die einde van die dag gaan iemand diep seer kry en vertrou my dit gaan nie Kent wees nie... Luister na my en begin die stukke op te tel die revenge wat jy teen hom gaan neem gaan hom nie terug bring nie, dit gaan nie die leemte vul nie dit gaan jou net veder breek. Wat hy besig is om te doen is nie reg nie en wat jy besig is om te doen is ook nie reg nie, julle is nog lief vir mekaar Kent het sy foute maar moet nooit vir hom skeer met dieselfde mes as wat hy jou skeer nie... Onse Vader van bo slaap nie Kent gaan sy dag kry maar as jy aanhou gaan inmeng gaan God jou slaan.." Die trane rol van Riette se oë af want sy probeer haar bes om haar vriendin op die regte pad te help.

Stella huil nog steeds aaneen sy het na elke woord geluister wat uit haar vriend se mond gekom het.

"Wat hy aan my gedoen het , het 'n lelike na smaak in my mond gelaat vriendin maar ek is nie jy nie ek kan nie jy wees nie , al wil ek homo or gee aan die Here kan ek nie ek wil self die een wees wat laat hy suffer soos hy my laat suffer sonder om 'n oog te wink, alles wat jy sê is waar maar dus nie wat ek wil hoor of doen nie.. ek gaan hom seer maak soos hy my seer gemaak het ek wil hê hy moet voel hoe dit voel wanneer jy iemand wat se liefde nog net reinig was vir 'n gat vat, ek wil so graag doen wat jy van my vra rerig maar nee Riette dus te veel gevra daai hond lê daar binne en gee voor hy het geheeu verlies! En ek moet hom net let go? Dit werk nie so nie hy gaan van sy eie medisyne kry."

Riette voel magteloos " Wel , ek ken jou nie meer Stellie doen wat jy dink is goed ek sal maar terug staan en soos altyd jou besluite ondersteun"

Riette en Stella hou mekaar baie styf in 'n drukkie vas "Dankie Riette dat jy nie vir my afskryf nie"

"Maar natuurlik nie waar gaan ek weer so 'n maal kop kry? So toe nou vee die trane af en gaan maak klaar onthou jy het nog 'n master plan om aan te werk"


Word vervolg

Comment , Like, Share

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now