Hoofstuk 36

43 2 0
                                    

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 36

Stella en Kent lê poedel naak langs mekaar.
"Vrek Stel ons nie protection gebruik nie..." Gaan Kent voort.

"Dit sal nogals lekker wees om 'n mini Stella en Kent te hê dink jy nie" Stella speel effens met sy gedagtes want sy is op die pil maar Kent weet dit nie.

"Jy sal moet 'n Morning After pil kry Stel, ons is nog te jonk om ouers te wees." Hy begin paniekerig raak.

"Jy is die een wat nie voorsorg gemaak het om laas nag protection te gebruik nie so wie se skuld is dit nou einlik myne of joune? Ek hoop ek is swanger, ek mean ons kind Kent ons kind , kind met die liefde van my lewe.." Stella is heel rustig en glimlag al te lekker van binne af.

"Stel ek kom nou net uit die hospitaal kan skaars my familie onthou hoe dink jy watter tipe Pa sal ek wees ek mean ek is nog nie reg nie Stel."  Hy vryf sy hande deur Stella se hare.

"Moet nie die bobejaan agter die berg gaan haal nie geheeu verlies het nog niemand 'n slegte Pa gemaak nie en dit is nie te se ek is swanger nie."

'Vir een of ander rede het ek gewag vir die woorde 'ons kan dit nie aan Leah' maar niks vanoggend iemand speel sy rol darem te goed.' Lê en dink Stella soos sy Kent aan kyk.

"Kry net die morning after pil as jy kampus toe gaan en drink dit asseblief."

"Okaay ek hoor jou hoekom bederf ons hierdie oomblik met hierdie swangerskap snerd?"

"Ek is maar net concerned, ek is lief vir jou Stel en wil nie hê 'n baba moet jou toekoms op mors nie."

"'n baba sal nooit nie Kennie , dit sal net 'n blessing wees vir ons altwee..."

Kent maak vir Stella stil met 'n diep soen sy het dit nie verwag nie en toe hy weg trek smag sy behoorlik na asem.

"Ek het jou so baie lief Stel ek wil jou nooit verloor nie"
Vir 'n oomblik het Stella dit geglo maar dan speel gisteraand toe hy Leah bel in haar kop.
Sy wil huil maar sy hou haar trane in want as sy gaan huil gaan sy haar game weg gooi.

'Staan liewer op girl hy is glad nie die moeite werd om jouself so te onstel nie' Dit gaan deur Stella se gedagtes soos sy vir woorde soek om Kent terug te antwoord maar daar kom geen woorde uit nie.

"Is my Stel speechless?" Vra Kent

"Soort van ek hoef nie vir jou te sê hoe lief ek vir jou is nie jy kan dit sien in my askies.. woorde is soms soos leë blikke dit maak die meeste geraas maar geen aksies nie." Stella is effens sarkasties en hoop dat Kent dit vang maar soos gewoonlik doen hy nie.

"Ek weet Stel , maar jy is my wêreld.." Hy vat haar hand en lei dit na sy hart toe "Die klop net vir jou"

Stella maak haar oë toe want sy kan voel hoe die hartseer weer besig is om op te borrel. Sy ruk haar hand weg en vlieg baie vinnig op sonder om enige iets aan te trek.

"Stel, Stel!" Roep Kent maar Stella hardloop behoorlik uit die kamer.

Toe sy uit is lê en glimlag hy "Ek het haar net waar ek haar wil hê"

Word vervolg

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now