Extra hoofstuk

46 1 0
                                    

Vlam in die hart
Deur Jay
Extra hoofstuk (Hoofstuk wat delete was)
Stella is by die huis tussen haar familie sy probeer gelukkig voorkom maar agter haar glimlag is daar 'n gebroke hart agter haar lag val sy uitmekaar agter haar lyf is haar siel wat steeds probeer veg teen alles wat sy voel. En dus stap sy na die in die agter kant van die yard.
"Here ek is jammer dat ek so baie scars het en ek is jammer dat ek nie 'n dag gaan sonder om te huil nie en ek is jammer dat ek myself haat en dat ek elke keer oor my probleme praat en ek is jammer dat ek nie perfek is nie en wat ek die meeste voor jammer is , is dat ek nooit genoeg voel vir enige iemand... Ek weet ek moet Kent vergewe dus die menslike ding om te doen maar Here dus moeilik om te vergewe waneer mens meer van 'n persoon verwag het"
Stella loop en praat met haarself trane verlaat haar oë effens.
Sy weet sy het die regte besluit geneem om afskeid van Kent te neem maar diep binne haar is daar so klein bietjie hoop en daardie hoop is wat haar elke keer terug bring na die seer. En dus speel Riette se woorde ook in haar kop af
'Of van twee goed gaan plaasvind hy sal of agterkom dat jy die moeite werd was of jy gaan agter kom da thy nooit was nie.'
"Dus waar wat Riette gepraat het..." Sy sug effens baie swaar.
En dus vat sy haar foon en lees 'n boodskap wat Kent vir haar twee weke terug gestuur het 'Ek is jammer ek los jou gebroke agter, maar jy sal beter wees as jy van my vergeet'
"Hy verwag rerig ek moet vinnig vergeet en aanbeweeg dus nie so maklik nie want ek smag nogsteeds na sy lag, sy snaakse woorde die manier waarop ons net mekaar net verstaan het ek verlang net om tyd saam hom te spandeer in sy arms te lê movies te kyk.. Maar ek moet myself dwing om van hom te vergeet.. elke pyn het 'n einde en somige dae is beter as ander dae maar wanneer ek aleen is dan slaan die emosies my soos 'n brander teen 'n rots... Is maklik vir mense om te oordeel en te sê maar hy het jou seer gemaak hoekom sal jy dit dan nog aan jouself doen? Maar wat hulle nie weet nie is ek en Kent het meer gedeel as wat enige een weet en ek sal nie kan verby Kent loop sonder om nie om te gee nie hy sal altyd 'n plek in my hart het want ek het hom rerig met alles binne my lief gehad, maar ek weet ook dus tyd om op myself te fokus en Kent te laat gaan as dit rerig bedoel wat sal ons paaie eendag weer kruis..." Die trane rol stadig van haar oë af.
"Stella waar is jy?" Roep Leeanne van binne af.
Stella antwoord nie maar Leeanne weet dadelik waar sy is.
En stap stadig maar seker na agter.
"Ek weet hoekom jy weer huil dus mos Kennie se birthday vandag right?" Vra Leeanne terwyl sy haar arm om Stella sit.
"Dit is en ek weet nie moet ek hom wish nie ek voel so onseker want ons het nou vir maande nie kontak nie." Gaan Stella voort.
"Net jy ken die antwoord so ek los dit in jou hande."
"Ek het besluit om liewer nie dus vir die beste al wil ek so graag want ek voel nog vir hom maar lewe moet aangaan."
"Presies letting go ain't the end of the world ek weet jy hom verskriklik lief gehad hy sal altyd jou groot liefde bly maar onthou my kind die is net tydelik jy gaan weer so gelukig wees dat jy skoons gaan vergeet dat liefde jou eens gebreek het en jou wêreld upside down gedraai het.. en Kent is 'n groot fool hy het homself verneuk want jy het alles vir hom gedoen en beteken hy het homself uit lojaliteit verneuk... mens kry net eenkeer iemand wat so lief is vir jou hy gaan nog soek na jou my kind dan is dit te laat so glimlag ek weet dus seer veral dae soos die maar al hierdie gaan verby gaan dit belowe ek jou just hang in there..."
En dus gee Leeaanne vir Stella 'n stywe drukkie
"Dankie Ma is die beste...Dit maak bitter seer om te laat gaan maar ek begin verstaan want ek voel daar is meer tot die lewe as 'n gebroke verhouding ek het soveel dinge wat ek wil aanpak en al was Kent deel van daai planne Ma moet ek dit my planne en my lewe begin maak..." En dus gee Stella haar Ma 'n drukkie...

Thee eeend..

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now