Hoofstuk 52

43 1 0
                                    

Vlam in die hart
Deur Jay
Hoofstuk 52

Toe Kent weg is sit Stella met haar kop in haar hande en dan loop haar trane en sy snik weer baie hartseer.

"Dit waarvoor ons lief is. Is nie altyd dit wat vir ons goed is nie.. ek is lief vir Kent maar hoekom voel ek so oor die tweede kans ek is suppose om gelukkig te wees, ek is nie suppose om so te voel nie." Stella sit en praat met haarself.

En dus besluit sy om Riette te bel want dus al persoon vir wie sy kan vertrou met haar gedagtes.

"Ek hom terug gevat Riette" Was haar eerste woorde toe Riette die foon optel.

"Ek verstaan nie so mooi nie..." Antwoord Riette terug lekker deur die slaap.

"Ek het Kent 'n tweede kans gegee en ek het basies my Ma 'n keuse gegee om hom te vergewe" Die seer kan mens in haar stem hoor.

"Jy het wat meit? Maar hoekom klink jy so hartseer?" Gaan Riette voort.

"Ek weet self nie hoekom ek so hartseer voel nie ek is suppose om gelukkig te wees maar ek is nie was net die oomblik toe hy hier was." Gaan stella voort soos sy snik aan die anderkant van die foon

"Stellie ek dink jy weet dit was 'n fout om hom weer in jou lewe toe te laat dus hoekom jy so voel, jy verlang net sy presence in jou lewe want jy was gewoont julle twee doen alles saam jy verlang daai om iemand elke dag en nag met jou langs jou te hê, jy verlang glad nie vir Kent nie jy probeer hom net 'n tweede kans gee sodat jy nie so aleen hoef te voel nie jy verlang die gevoel om wakker te word in iemand se arms.. ek sou ook want 2 jaar is 'n leeftyd vriendin maar jy het 'n groot fout gemaak om hom te vergewe en nog 'n kans te gee.."Gaan Riette voort.

"Ek verstaan nie die gevoelens nie Riette een oomblik haat ek hom een oomblik is ek lief vir hom en een oomblik voel ek , ek verdien hom nie  dus net so deurmekaar ek wens ek geweet wat ek presies voel want as ek na hom kyk wonder ek hoe hy Leah gesoen het hoe hy haar laat voel het al hierdie dinge, en net raak ek weer hartseer.." Stella klink baie deurmekaar sy probeer sin maak van die hele situasie.

"Meit jy sal moet rerig diep soul searching doen ek weet vir 'n feit jy is lief vir Kent dit weet ek maar somige kere is liefde nie genoeg nie soos nou jy gaan baie insecurities het jy gaan hom nie rerig vertrou nie, jy gaan aaneen wonder wat hy besig mee is as hy miskien op sy foon is.. Ek kan rerig sien jy het Kent diep lief en dus hoekom dit maak dit moeilik vir my om jou raad te gee"

Stella sit en sig " Wat doen jy as huil nie meer genoeg is nie??? Ek wil nie hom verloor nie maar soms dink ek , ek het klaar"

"Stellie hierdie keer is die keuse in jou hande net jy kan jou gelukkig maak en as jy voel jy is gelukkig met Kent sal ek terug staan en saam jou gelukkig wees maar as hy jou weer seer maak weet ek nie of ek hier vir jou sal kan wees nie want selfs jy sien gevaar tekens maar jy ignoreer dit ek is lief vir jou vriendin en glo my as ek sê jy kan ver better as Kent kry , jy kan ver better as Kent Treurnicht doen glo my..."
Gaan Riette al te swak oor die foon voor want sy is diep moeg.

"Dus die ding ek glo nie dat ek mooi genoeg is om iemand anders te kry nie , ek glo nie ek het dit in my om weer oor te begin met iemand anders nie, ek dink nie ek is genoeg nie" Gaan Stella voort.

"Stellie jy is vokken mooi het jy jouself al in die spieel gekyk enige man sal vir jou val is net jy het hierdie kak idea in jou kop dat  niemand na jou gaan kyk soos Knent na jou sal kyk.. dus klomp insecurities en dus normaal om so te voel veral as die persoon op jou gecheat het maar wat jy doen is jy wil nie beter raak nie jy wil nie weg kom nie jy wil daar op daai page van Kent Treurnicht stuck wees!!" Gaan Riette al te kwaai voor.

"Ek weet, ek weet maar my hart ek kan hom nie laat gaan nie..."
Gaan Stella met soveel hartseer in haar stem voort.

"Ek weet nie meer wat om te sê nie as liefde so maak wil ek rerig nie verlief raak nie want jy weet lettelik alles maar jy gaan nogsteeds voort."

Dus drop Stella die foon in Riette se oor en begin skreeu dus hardloop 'n nurse in om te kyk of alles alright is.
Word vervolg

Comment , Like, Share

Vlam in die HartWhere stories live. Discover now