Vlam in die Hart

By Jay1997D

3.9K 93 1

Die storie gaan oor 'n meisie wat haar bevind in die middle van 'n storm van liefde hoe gaan sy haar weer sel... More

Hoofstuk 1
Hoofstuk 2
Hoofstuk 3
Hoofstuk 4
Hoofstuk 5
Hoofstuk 6
Hoofstuk 7
Hoofstuk 8
Hoofstuk 9
Hoofstuk 10
Hoofstuk 11
Hoofstuk 12
Hoofstuk 13
Hoofstuk 14
Hoofstuk 15
Hoofstuk 16
Hoofstuk 17
Hoofstuk 18
Hoofstuk 19
Hoofstuk 20
Hoofstuk 21
Hoofstuk 22
Hoofstuk 23
Hoofstuk 25
Hoofstuk 26
Hoofstuk 27
Hoofstuk 28
Hoofstuk 29
Hoofstuk 30
Hoofstuk 31
Hoofstuk 32
Hoofstuk 33
Hoofstuk 34
Hoofstuk 35
Hoofstuk 36
Hoofstuk 37
Hoofstuk 38
Hoofstuk 39
Hoofstuk40
Hoofstuk 41
Hoofstuk 42
Hoofstuk 43
Hoofstuk 44
Hoofstuk45
Hoofstuk 46
Hoofstuk 47
Hoofstuk 48
Hoofstuk 49
Hoofstuk 50
Hoofstuk 51
Hoofstuk 52
Hoofstuk 53
Hoofstuk 54
Hoofstuk 55
Hoofstuk 56
Hoofstuk 57
Hoofstuk 58
Hoofstuk 59
Hoofstuk 60
Bonus hoofstuk
Extra hoofstuk
Them

Hoofstuk 24

58 1 0
By Jay1997D

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 24

Kent is na sy plek toe om sy vuil wasgoed te was Stella het hom daar afgelaai terwyl sy na die tourism centre ry om vir Riette op te tel wat van haar kamp af kom.
Sy is so opgewonder want sy kan nie wag om net op Riette se skouer te huil en alles wat sy inhou net uit kry.

Sy dink soos sy ry of die hele revenge plan op Kent 'n goeie idea is sy is nog vrek lief vir Kent en wil nie iets doen wat hulle bond vir ewig gaan breuk nie  sy is effens bang as sy revenge gaan neem dan gaan sy hom vir ewig verloor maar dan dink sy ook aan die feit dat hy nie bang was om haar te verloor nie.

Sy sit en praat met haarself terwyl sy sit en wag vir Riette om aan te kom " Kent jy is besig om die rowe weer oop te krap , dit begin weer te bloei en al wat vloei is gevoelens en ek wil nie net jou blameer nie want ek laat toe dat jy dit oop krap ek moes net weg loop en laat dit gesond raak... maar ek is so kwaad dat ek net wil jou seer maak nes jy my seer gemaak het maar is dit rerig my pyn werd om jou seer te maak?"

Stella smag na antwoorde maar net sy het die antwoorde op die einde van die dag of sy hom terug gaan kry of hom gaan los en laat karma met hom deal.

Dus sien sy vir Riette aankom.
Sy spring dadelik uit.
"Vriendin! Vriendin!" Skreeu sy sodat Riette haar kan raak sien.

"Stelie !" Skreeu Riette terug
En dus gaan Stella nader om te help met Riette se sakke.

Nadat die twee kla die sakke in die boot gelaai het gee omhels hulle mekaar.

En dus klim hulle in die kar en Stella trek weg.

"Ek het jou so verlang Stelie en ek is jammer ek was nou nie hier vir die afgelope tyd nie."

Gaan Riette voort.

"Ek het jou net so verlang my sister, en moenie worry nie ek het alles onder beheer."

Riette kyk vir Stella aan "Maar kyk die meisie het glads 'n nuwe hairstyle as break ups so maak wil e kook deur een gaan."

"Hou jy darem daarvan? En moenie so wens nie die is nie 'n lekker storie nie."

"Baie jy lyk pragtig girl maar jy het kwaai maer geraak jong, is daai ding nog by die woonstel?" Vra Riette terwyl sy steeds vir stella aan kyk sy voel aan haar dat iets nie reg is nie.

"Dankie! Huidiglik is hy by sy plek maar ek moet hom later weer gaan kry, wat kyk jy my so?" stella ignoreer die feit dat Riette se dat sy maer geword het.

"Moet ek rerig voorgee dat ek nie weet wat hy aan my Stelie gedoen het ? En jy is so kalm vriendin waarmee is jy weer besig?"
Stella bestuur steeds maar sy loer so effens vir Riette dan lag sy "Ek is met niks besig nie, maar doen my net die guns en speel saam asof jy niks weet nie asseblief dus al wat ek vra."

"Ek is on board om die rol te speel Stelie." Gaan Riette voor maar diep binne haar kan sy aan haar voel Stella is besig met iets maar sy laat dit gaan .

En dus ariveer hulle by die woonstel Stella help Riette om haar tasse uit te haal en in te vat.

"Koppie tea?" Vra Riette

"Asseblief Riet."
Riette maak die koppie tea en dus vat sy dit vir Stella wat op haar laptop besig is in die sitkamer.

"So gaan jy nou jou hart uit praat ek is mos  nou hier voor jy daai judas gaan haal?"
Vra Riette  ewe erinstig.

Stella sig "AIH nou moet ek alweer my emosies uitkrap?"
"Ja , ja is nie goed om met al die gevoelens rond te loop nie ek is mos nou hier kom huil op my skouer en vertel my hoe jy rerig voel want ek kan sien onder die brave face is daar baie pyn. "

Stella maak die laptop toe en kyk Riette in haar gesig en begin oop maak

Word vervolg

Comment , like, share

Continue Reading

You'll Also Like

39.1K 2.6K 23
It's a Hausa story, based on self confidence, love, business, Hausa culture and lot more. Zainab yarinya ce da ta Dogara da kan ta, ta dalilin sana'a...
66.9K 3.3K 55
Labari akan tsantsar soyayya ga Wanda baisan tanayi ba saima niyyar mummuna daya kudira akan ta ,amma hakuri da ladabi hade da karfin soyayya datake...
314 37 11
esta es mi primera historia pero daré un resumen anya es una alpha y Damian un omega anya no sabe que Damian en un omega pero, damian sospecha de any...
26.3K 1.2K 38
Ako nga pala si Samantha Flores maid lang naman ako ng pinaka-masungit, pinaka-gwapo, pinaka-hot na boss ko na si Mark Lopez. Iwan ko ba diyan sa bos...