Vlam in die Hart

Galing kay Jay1997D

3.9K 93 1

Die storie gaan oor 'n meisie wat haar bevind in die middle van 'n storm van liefde hoe gaan sy haar weer sel... Higit pa

Hoofstuk 1
Hoofstuk 2
Hoofstuk 3
Hoofstuk 4
Hoofstuk 6
Hoofstuk 7
Hoofstuk 8
Hoofstuk 9
Hoofstuk 10
Hoofstuk 11
Hoofstuk 12
Hoofstuk 13
Hoofstuk 14
Hoofstuk 15
Hoofstuk 16
Hoofstuk 17
Hoofstuk 18
Hoofstuk 19
Hoofstuk 20
Hoofstuk 21
Hoofstuk 22
Hoofstuk 23
Hoofstuk 24
Hoofstuk 25
Hoofstuk 26
Hoofstuk 27
Hoofstuk 28
Hoofstuk 29
Hoofstuk 30
Hoofstuk 31
Hoofstuk 32
Hoofstuk 33
Hoofstuk 34
Hoofstuk 35
Hoofstuk 36
Hoofstuk 37
Hoofstuk 38
Hoofstuk 39
Hoofstuk40
Hoofstuk 41
Hoofstuk 42
Hoofstuk 43
Hoofstuk 44
Hoofstuk45
Hoofstuk 46
Hoofstuk 47
Hoofstuk 48
Hoofstuk 49
Hoofstuk 50
Hoofstuk 51
Hoofstuk 52
Hoofstuk 53
Hoofstuk 54
Hoofstuk 55
Hoofstuk 56
Hoofstuk 57
Hoofstuk 58
Hoofstuk 59
Hoofstuk 60
Bonus hoofstuk
Extra hoofstuk
Them

Hoofstuk 5

93 3 0
Galing kay Jay1997D

Vlam in die Hart
Deur Jay
Hoofstuk 5

Sy bevind haar op die plek waar hulle, hul eerste date gehad het.. dus die view oor die stad, dus donker maar sy is nie bang en gee ook nie om wat haar oorkom nie die ergste het klaar met haar gebeur wat sal nog seer maak.

Sy klim uit en staar na die view en paar tree van haar af sien sy 'n paartjie wat mekaar vas hou en ook die mooi view aanskou. Sy dink terug dit was sy en Kent twee jaar gelede op hulle eerste date baie skaam vir mekaar maar die spark was daar. Sy onthou hoe hy haar uit haar dop gebring het daai nag met sy simple jokes.

En die herindering wat by haar spook is toe sy van die burger se sous op haar lippe agter gelaat het en hy dit met sy sagte hande mooi afgevee het. Alles speel in haar kop af sy onthou haar glimlag wat sy probeer wegsteek het toe hy dit gedoen het.

"Was hy ooit lief vir my?" praat sy terwyl sy na die stad ligte kyk.

Maar soos gewoonlik geen antwoord nie en die trane loop weer van haar oë. Dus crazy hoe iets wat jou eens so gelukig gemaak het jou so seer maak. Iets wat eens jou siel gevoed het.

"Wat sien hy in haar? Wat het sy wat ek nie het nie???"
Praat sy kliphard met haarself dat die paartjie besluit om nader te kom.

"Dame is jy oraait?" vra die jong meisie vir stella.

"Ek is oraait dankie." Antwoord sy.

Maar die vreemde meisie en haar boyfriend kan duidelik sien dat Stella nie oraait is nie want haar oë is bloed rooi maar hulle besluit dan om haar woord te vat en weg te stap.

Stella klim dan weer in haar kar en sit daar vir paar minute sy speel die videos van hulle eerste date sy probeer die dag herleef. Kent het nog nooit rerig die view gesien nie dit was sy eerste keer en dit het dit vir haar spesiaal gemaak om hom nuwe dinge te wys van die vreemde stad.
"Al wat oorbly van al hierdie herinderinge Kent is 'n gebroke en 'n verlore siel, dus al wat van my oorbly dus al wat ek deesdae rond dra terwyl jy aanbeweeg hoe beweeg ek aan?"
Sy staar na 'n photo van Kent terwyl die woorde haar mond verlaat.

Sy het net daar in haar kar aan die slaap geraak, tussen bosse en bome.

Word vervolg.

Like , comment en don't forget to share....

Een woord wat jy vir Stella kan gee?

Ipagpatuloy ang Pagbabasa

Magugustuhan mo rin

27.8K 1.6K 26
AMJAD❤LAILA
187K 15.5K 34
Duniaku adalah Dirimu
13.5K 2.6K 62
මේ කතාව ගැන කිව්වොත් මේ කතාවේ ප්‍රධාන චරිත දෙක තමයි ට්වීනා සහ ජ්න්කූක්.ඉතින් මන් මේක ගැන වැඩි විස්තරයක් කියන්න යන්නේ නෑ 😁.මොකද කිව්වොත් එතකොට කතාවේ...
8.7K 749 36
It's story about couples Reyhana & Ahmad. Twisted hearts.