Hoofstuk 32

35 0 0
                                    

Stille Water
Deur Jay
Hoofstuk 32

Dis deur die swaarste storms in jou lewe dat jy die ware kleure sien van die mense wat sê hulle gee om vir jou...

Die weke het geloop Stefan het stadig maar seker begin gesond raak hy was nogsteeds in die hospitaal. Hy het 'n week terug 'n verklaring af gelê en bevestig dat dit rerig Bernard is wat hom aangeval het.

Maar ek het nie beter geraak nie toe ek my laaste goed by Erin gaan kry .. wag... ek sal nooit daardie prentjie uit my kop kry sy het demand dat ek alles terug aan haar gee wat sy vir my gekoop het. Sy het my foon gevat en van my naam klere. En haar woorde aan my was "Vuil hond ek wil jou nooit meer sien nie ek hoop jy gaan dood met 'n piel in jou gat"

Die woorde sny my al te seer... ek mean sy kon my 'n klap gegee het en dit sou niks wees nie maar haar woorde speel tot hierdie dag in my kop. En om te dink dinge op skool sal beter raak nou dat Fatima se geheim uit is , verkeerd. Ek was elke dag gebully my lunch wat Susan vir my elke dag ingepak het was op die grond uit gegooi en gesê "Vreet van die grond af jou vark..."

Ek voel hoe die koue in my kom kruip en die donkerte in my kop kom woon. Waar gaan alles eindig is daar 'n God daar bo is hoekom abandoned hy my ? ek is ook een van jou kinders ek bid ook die onse Vader.
Ek wil so graag huil as Susan elke oggend vra of ek oraait is maar ek kan net nie my swakheid vir sy en William wys nie. Ek smag my eie moeder se stem.. ek wil hê sy moet vir my vra of ek okaay is... maar sal sy ooit? Ek bestaan nie vir haar nie.

Ek het in Stefan se kamer gesit en uit kyk by die venster. Liefde voel nie eers meer reg nie. Ek is gebreek deur mense se woorde...

Somige dae voel ek nie eers om skool toe te gaan nie maar dan dink ek aan Susan en William se liefde vir my hulle omgee.

Ek hoop nie Stefan kom ervaar alles wat ek ervaar as hy daar uit daai hospitaal kom nie want die is nie 'n lewe nie. Daar is dae soos vandag wat ek net wens ek was die een wat in die hospitaal gelê het dat ek die een moes wees. Miskien sou my Ma meer compassion gehad het.. Miskien sou sy verstaan as ek seer gekry het...

Dus amper Kies jou religion of kies jou Kind... en sy kies haar religion. Wat vir my so seer maak is sy was nog 8 jaar laas in 'n kerk gewees.
Weet sy rerig hoe om God te prys?
Bid sy ooits?

Al hierdie dinge wemel in my kop.
En ek bring myself weer terug na realiteit toe ek is nie sensitief nie ek oorreageer nie dit maak my werklik seer.

Ek het nie meer krag om te baklei nie, ek kan nie meer sterk wees nie, ek kan nie meer nie. Ek is ook 'n mens het ek gevra om so te wees? het ek ? want as dit 'n keuse is wil ek dit nie hê nie. Ek wil nie want dit vat daardie laaste gevoel van mens wees heeltemaal weg.. WEG!

My lyf en my hart was nie gemaak vir dit nie ek is moeg om moeg te wees ek is moeg om te voel soos almal se vuilis drom. Ek is moeg...


Word vervolg.

Stille WaterWhere stories live. Discover now