Hoofstuk 5

74 5 0
                                    

Stille Water
Hoofstuk 5
Deur Jay

My hele lewe voel huidiglik soos 'n leeun wel dit is 'n leeun. Ek date iemand omdat sy my nie juis 'n keuse gegee het nie , dus haar way of die high way.

Sien dus nog 'n probleem wat ek het, ek probeer altyd ander mense te vrede stel.
Die engelse woord sê dit tog so mooi "people pleaser" dus wat ek is ek sal liewer ongelukig wees ten koste van ander se geluk.
Wanneer gaan ek begin om te glo dat my "nee" wel 'n "nee" is en my "ja" wel "ja" is? Wanneer gaan ek ophou om vir mense te lewe ?. Hoe lank sal dit my nog vat om te besef dat ek is verantwoordelik vir my eie geluk.

"Brandon! Brandon!"

Ek bevind my huidiglik in die besigheidstudie klas, maar het geen idea waaroor die hele tema van vandag gaan nie alles omtrent hierdie dag is net anders.
Ek moes vinnig weer bykom want my gedagtes het alweer oorgevat soos gewoonlik.

"Askies juffrou Jeffery!"

"Moet nie kom askies sê nie antwoord my vraag!"

"Kan juffrou dit asseblief net weet herhaal."

Almal het begin lag in die klas , en juffrou Jeffery het hierdie aklige gesig uitdrukking begin maak.

"Ek verwag jy moet luister Brandon ek herhaal myself nie twee keer nie! Magtig waar is jou gedagtes"

En dus toe Stefan 'n opmerking maak.

"Dus duidelik by Fatima"

En almal begin weer uitbaars om te lag.
En juffrou Jeffery het duidelik nie gedink dus snaaks nie Stefan was dadelik uitgesit, wie weet vir hoe lank.

"Nou terug by jou Brandon ek wag vir die antwoord!"

"Ek het geen idea wat die antwoord is nie. Kan juffrou net die vraag herhaal asseblief."

"Ek het dit duidelik gemaak , ek herhaal niks hier in die klas nie ! Wees so gaaf meneer Brandon en pak jou tas en gaan sluit aan by jou vriend daar buite!"

Geez praat van streng hierdie juffrou speel nie. Die boeke op my tafel het ek stadig gepak en maar my way stadig na die deur gemaak.

In die eenkant dink ek good shot nou kan ek meer tyd saam met stefan spandeer hom bietjie meer leer ken want looks maak tog nie iemand perfect nie maar die binne kant sy hart sy persoonlikheid.

En dan dink ek weer 'shit' ek gaan die dag se les miss en ek is nie 'n persoon wat wil uit miss veral nie skool werk.

Maar vir wie probeer ek fool? Myself want ek was in die klas en het steeds geen aandag geskenk nie. En dus probably my skuld dat Stefan ook uitgesit is.

"Jy ook nou uitgesit ?"

Watter tipe vraag is daai jeez. Maar ek probeer maar polite wees.

"Ja, ek is jammer is my skuld dat jy ook uitgesit is, as ek net aandag geskenk het."

" nah brah dus nie jou skuld nie! Ek was die een wat soos 'n clown opgetree het"

"Besides sy het 'n vraag gevra en jy het haar geantwoord"

Hy het my net 'n glimlag wat sy mooi wit tande baie mooi uit beeld gegee.

"So jy het rerig aan Fatima gedink?"

Ek wil hom graag vertel waar my gedagtes rerig was, maar dit kan en wil ek rerig nie doen.

"Wel ja my bru Fatima is 'n awesome mens, ons date net paar dae maar ek kan my lewe nie sonder haar sien nie.!"

Alles omtrent hierdie sin is 'n groot leeun.

"So ek was toe reg! Sien dus die ding van meisies as soon as they get in our lifes my bruu dan change alles die manier hoe jy dink jy sien alles raak net amazing, so ek verstaan totally hoe jy voel."

Verstaan hy rerig hoe ek voel, hy het geen idea nie. Ek is besig om te verdrink in my eie leeuns.

"Nes jy daar sê Stefan hulle het 'n manier hoe om jou lewe totally te verander."

Ek wil hom vra sien hy dalk iemand maar dus glad nie my besigheid hy sou my sê of wag die hele skool sou weet hy is een van daai mense wat almal ken op die skool. "The beast of the soccer field" soos almal hom noem behalwe Greg hy glo hy is die "beast of the field" hulle twee is altyd in kompetisie met mekaar ; en ek dink tog hul altwee is goed in wat hulle doen.

"Jy is baie gelukkig om iemand soos Fatima in jou lewe te het. Moet nie laat sy deur jou fingers glip nie ou broer."

Ons twee het op die stoep op ons rugsake gesit in die son en gesels soos twee mense wat nie net paar minute terug uitgesit was nie.

"Wel , ja ek is 'n baie gelukkige man dus nou een ding.Is daar dalk iemand special in jou lewe?"

Ek wou ienlik nie hierdie vraag gevra het nie maar since hy wil praat oor liefde hoekom nie.

"Wel, die is 'n geheim so kom ons hou dit tussen ons daar is iemand maar ons het besluit om die verhouding on the low te hou, en dit werk."

"Jy hoef nie te worry nie my mond is toe sal nie 'n siel vertel, wats haar naam?"

Die moment toe hy se hy sien iemand het alles binne my sommer swak geraak. Dit beteken daar sal nooit 'n 'BranStef' bestaan nie.

"Dit kan ek ook nie , sê nie haar naam is 'n geheim! Jammer ou broer."

Dus vreemd maar ek sal tog uit vind wie hierdie meisie is.

Word vervolg

Like, comment , share

(Iets om oor te dink)
Wie kan hierdie geheime meisie wees en hoekom is dit 'n geheim🙄☺ kan dit dalk dieselfde Fatima Baatjies wees😁 uuhmmm
Kom vind uit in volgende hoofstukke

Stille WaterTempat cerita menjadi hidup. Temukan sekarang