Hoofstuk 23

33 2 0
                                    

Stille Water
Deur Jay
Hoofstuk 23
Die lewe loop soms snaakse draaie, maar alles het 'n doel en ek myself belowe wat gebeur vandag moet gebeur. Ek kan nie gister verander nie maar ek kan net na vandag en die toekoms met positiewe oë kyk.
Ons nog die oggend oefeninge gehad en beide ek en Stefan is bietjie tens maar ons het steeds ons alles by die oefeninge gegee.
Middag het aan gebreuk en ons almal in die skool bus geklim want die game is by die ander skool in die dorp.
Ek was heeltyd op my foon Stefan het langs my kom sit in die bus. Wat dinge nog net meer ongemaklik gemaak het want ek kon sien hoe Greg elke keer na ons kyk.
En dus kry ek weer 'n sms hierdie keer met die tyd en die presiese plek waar ek die persoon moet aleen ontmoet dus duidelik in die boodskap gestipuleer dat ek nie vir Stefan van dit moet vertel nie maar ek het alreeds want ek is mos nie aleen in die ding nie.
En dus wys ek hom die nuwe boodskap wat deur gekom het.
"Hoekom moet jy die persoon halftime naby die badkamers ontmoet dit maak net nie sin nie wat as dit 'n kans vater is moet ek nie liewer saam kom om jou te beskerm?" Vra hy met 'n bekomernis op sy gesig.
"Ek is fine en kan myself verdedig nie dat dit so ver sal gaan nie, maar ek sal lieg as ek sê ek wil nie hê jy moet saam kom ek wil graag maar jy weet mos nou die bal is nie meer in ons hande nie so ons moet by die reëls speel."
"Okay maar skreeu net as jy my nodig het." Gaan hy voort
En dus hou die bus stil.
"Is julle reg vir die ding manne? En ons bring vandag daai trophy terug na ons skool toe verstaan ons mekaar" Gaan Coach al te kwaai voort voor ons uit die bus klim.
"Neef is alles alright? Jy lyk nie goed nie dus asof jy nie genoeg slaap gekry het" Vra Greg die oomblik toe ons in die locker rooms is om ons gear aan te trek.
"Ek is nie fine nie maar ek sal fine wees gee net tyd maar vir nou moet ons focus om vir Coach daai wen te kry."
"Jy weet jy kan enige iets met my deel neh?" Gaan Greg voort ek weet die hele ding wat ek close is met Stefan pla hom nogals.
"Ek weet"
En dus kom Coach in om te laat weet dat dit tyd is ons het ons gebed op gesê en soos ware troopers uit gehardloop op die veld.
En begin speel met ons hele harte. Ons het 3 goals in en die ander span 4 en dus was dit halftime.
Stefan het na my gekyk met bekomernis in sy oë.
My hart het vinnig begin klop want dus tyd.
Almal is na die locker rooms toe om reg te maak vir die tweede rondte. Stefan het my op my skouers getap om sterkte te sê.
En dis stap ek stadig maar seker na die badkamers toe.
Ek het ariveer en vir die vreemde nommer 'n boodskap gestuur om aan te dui dat ek wag.
Half time was oor en ek het steeds gewag maar du seers toe die gange stil raak wat ek twee mense sien aankom.
Ek het amper op my rug geval.
"Oom Bernard? Fatima?" was al wat my mond verlaat het.
Bernard is Greg se Pa hy is saam met my aunty getroud.
Ek is nie verbaas om Fatima te sien maar wat soek my oom saam met haar.
"Brendon, brendon ek het jou gesê met my word nie gemors nie" Gaan Fatima voort.
En dan klick dit in my kop die aand toe ek die ouerige man sien onder die lig paal saam met haar maar ek kon nie sy gesig sien nie maar sy ligaam dit was Oom Bern. So hy is die kind se Pa.
Dit voel asof my bene lam raak van die skok.
"So ek neem aan Oom Bern is Fatima se kind se Pa" Vra ek sonder om terug te hou.
"Ek is ja ook die een wat jy en Stefan se geheim uitgevind het wie sou nou dink my skoon sister het 'n moffie getëel" Begin hy te lag.
"Wag Bern! Wag wag brendie ek wou mos maar sê iets is fout want wie sal nie vir my val ek is dan hot en sexy ? en hier dink ek die heeltyd die fout lê by my" Maak Fatima ook aanmerkings.
"Julle is albei siek! Jy weet seker die is kinderverkagting neh Bernard! Ek wonder wat my Aunty hiervan gaan sê sies sy is jou seun se ouderdom!" En dus spoeg ek langs hom.
En hy gryp my teen my nek Fatima moes lelik keer.
"Baby jy gaan hom seer maak los hom."
"Jou klein vetter ek is steeds jou oom!" Verskreeu hy my toe hy my los.
"Okay wat soek julle? Wat is die prys om ek en Stefan se geheim safe te hou?" Vra ek die oomblik toe hy my los.
"Jy gaan Pa speel van ek en Fatty se baby jou aunty mag nooit hiervan weet nie, nie eers Greg nie.. En as jy nie doen wat ons vra nie sal dit niks wees om jy en Stefan se geheim te blap nie en ons weet tog hoe haat Erin moffies en ek wil nie eers praat van Stefan se ouers." Gaan Bernard voort.
"Jy moet ook maak asof ek en jy saam is Brendie ek glo nie dit sal moeilik wees nie en jy en Stefan mag nie meer mekaar sien nie julle moet dinge eindig , Bernie was so slim hy het 'n video op sy selfoon van julle tweetjies." Fatima se dit met soveel haat in haar oë.
"Moffies behoort in die hel, so ruk jou nou reg en doen die regte ding deur vir Fatima te vat!" Maak Bernard 'n hateful statement.
Ek het daar gestaan met trane in my oë ek kon nie glo dus die oom wat vir my leer fiets ry het toe ek klein was nie ek kon dit net nie glo dat hy hierdie monster is nie.
Hoe gaan ek my neef elke dag in die oë kyk terwyl ek sy Pa se geheim rond dra. Hoe sal ek ooit by my aunty gaan kuier sonder om haar jammer te kry of haar te waarsku teen Bernard...
"Ek is on board met die plan ... solank my geheim veilig is en nie een van ek en Stefan hoef seer te kry nie." Gaan ek voort met 'n swaar gevoel op my bors.
"Breek jou promise en jy sal lelik betaal onthou ek ken paar ouens wat vir Stefan lelik skade aan sal doen." Maak Bernard homself duidelik voor hy loop.
Hy los net vir ek en Fatima agter "Jy gaan eendag brand in die hel!" Was my laaste woorde aan haar voordat ek weg gestap het.
Word vervolg

Stille WaterWhere stories live. Discover now