Hoofstuk 21

44 2 2
                                    

Stille Water
Deur Jay
Hoofstuk 21

Ek het die heel nag rond gerol my foon aanhou gekyk ek was eerlik waar opgestress oor wie ons gesien het. Stefan was ook want ons het heen en weer mekaar boodskappe op whatsapp gestuur.

Dalk is dit Greg miskien wou hy kom kyk of ek en Stefan rerig oefen. Maar as dit hy was sou ek mos nou al teen die tyd 'n boodskap ontvang het. Hoekom moet daar 'n prys vir liefde is as dit nie te koop is nie? Ek en Stefan het nie gevra om op mekaar verlief te raak nie dit het net gebeur en soms het mens nie beheer oor elke situasie nie.

Dit gaan ons albei vernietig as die ding moet uitkom ons kleurling mense aanvaar nie so maklik nie.
Ek het onder my foon aan die slaap geraak met die gedagtes van wat die volgende dag gaan gebeur op my brain. 

****
"Brendon! Brendon!" Hoor ek so vag weg Erin se stem.

"Wat slaap jy so laat vandag!" Gaan sy voort.
En dus toe ek my kop lig om die tyd te kyk is dit rerig al laat en ek spring vinnig op om klaar te maak.

"Is van kind maak wat die ding so gevrek is.." Gaan Dewald voort wat al aan tafel sit.

Ek nie nog krag vir hom ek kon nie eers ontbyt eet ek het net vinnig gegroet en toe waai ek by die deur uit. End an onthou ek Fatima se ouers kom ook later vir 'n meeting by ons huis.

Kan my dag nog erger raak  soos ek skool toe hardloop bly ek agter my skouer kyk want dit voel vir my asof iemand my dop hou maar daar is niemand nie.
Ek het net by die hek in gekom toe lui die klok.

En soos ek klas toe stap voel dit asof almal na my kyk dus asof my geheim uit in die openbaar is. Maar niemand hou my einlik dop nie dus net ek wat panic en soos ek aan kom kan ek die bekommernis in Stefan se oë sien.
Eerste periode op 'n vrydag is Rekeningkunde by Mrs Delightful. Ons almal staan in die ry end us kom staan Greg langs my.

"Awe neef hoe lyk dinge vandag?" Vra hy.

"Aweh neef neh alles is alright.. uhmm jy kan my maar se jy was gisteraand by die sokker veld." Gaan ek voort net om vas te stel of dit rerig hy was.

"Nee ek was by die huis ou neef aan my huiswerk gewerk eksamen kom mos en ons more daai groot game waarvoor ons practice so 'n man kan nie nog rond loop nie, hoekom vra jy? Wat jy en Stefan weer gedoen want ek ken daai look op jou face." Gaan Greg voort.

Ek voel bietjie ongemaklik en begin uit freak diep binne want as dit nie Greg was nie wie was dit dan? Wie het vir ek en Brendon betrap?

Ek weet uiters nie hoe om Greg se vraag te beantwoord nie.

Maar dis red Mrs Delightful my van 'n diep leeun wat ek nou amper vertel het.
"Stap julle dan nie in nie ?" Gaan Juffrou Delighful voort.

Fatima hulle se klas is net langs onse klas en ek sien soos sy in stap die kyk wat sy my gee.

"Sy is evil" Fluister ek kliphard en almal kyk vir my.

"Praat jy dalk met my brendon?" Will Juffrou Delightful weet.

"Nee Juffrou ek dink somer aan die Afrikaans boek wat ons lees die hoofkarakter is evil..." Liege k vinnig.
En almal begin lag en Juffrou Delightful steer haar nie. ons almal is in die klas vir een of ander rede kom sit Stefan weer langs my.

"Maar julle is darem close deesdae" Maak Greg 'n opmerking toe hy weer agter kom dat Stefan sy sit plek gevat het.

"Chill Greg ek en my bra moet net gou iets bespreek in die volgende klas kan jy weer langs jou neef sit.." Gaan Stefan ewe iriteerd voort.
En Greg kry die boodkap en loop.

"Jy kan nie elke keer langs my sit mense gaan suspicious   begin raak ons moet ons distance van mekaar af hou" Fluister ek die oomblik toe Stefan hom na my toe draai.

"Ek weet maar ek en jy is in groot kak Brendon en nou moet ons saam staan wie ever daai gesien het gisteraand het ander planne hoor wat ek jou sê want dit sou nou die hele skool vol lê en jy weet...." Stefan begin stress en buit aan sy naels. Ek probeer kalm bly maar ek kan ook nie.
"Ek weet ek kan dit aan my voel hier kom moeilikheid aan en dus alles my vokken skuld as ek net die deur toe gemaak het dan was ons nou nie in die situasie nie..." Fluister ek terug maar ek is seker die ander kinders in die klas kan aan ons lyf taal sien dat ons 'n intense gesprek het.

En dus gaan my foon af. Ek vergeet om dit op silence te sit.
Dus 'n boodskap almal kyk dadelik om na my toe.
My oë het groot geraak
'Ontmoet my more by die game om julle geheim veilig te hou!! Moet nie vir Stefan vertel nie meet my aleen of ek expose julle'
Die boodskap het van 'n onbekende nommer af gekom maar voor ek nog die boodskap weer wil lees gryp Juffrou Delighful die foon uit my hande uit.
Sonder 'n woord.

"Brendon wat nou gebeur  wie was dit?" Wil Stefan weet.

"Ek .. weet nie maar ons geheim is nie meer veilig nie..."  was al wat uit my mond gekom het.
Stefan se oë re kook behoorlik.

Word vervolg

Nee man wats julle dan so stil in 2020 moet julle mos darem react gesels bietjie in die comment section hoe is julle dan nou
Comment , like , share

Stille WaterWhere stories live. Discover now