Hoofstuk 18

41 4 0
                                    

Stille Water
Deur Jay
Hoofstuk 18

Goeie dinge sal gebeur  wanneer jy jou van negatiewe mense distansieer..
Brendon sit en dink weer ver terwyl hy aan tafel sit en wag dat Erin moet breakfast opskep die hele ding met Fatima pla hom verskriklik en dan is daar die ding met Stefan.

"Ja so word ons ouma's Dewald" Maak Erin 'n opmerking.

"Ma daai is nie my kind nie julle moet my glo.." Maak ek myself duidelik.

"Wel op die stadium is dit jou kind het jy nie gisteraand gebieg en gesê jy het saam haar geslaap?" Gaan Erin heel kwaai aan.
Dewald sit en loer my net van 'n kant af "Die papbroek laaitie van jou moet solank die skool los en werk gaan soek."

"Hoor wie praat die man wat werkloosheid definieer!"

"Saam wie praat jy laaitie? Ek skop jou bek pap try my!" Dus staan hy op en kom nader maar Erin spring vinnig in.

Ek nogsteeds die blou oog wat hy my nou die dag gegee het.

Ek vat dan my skool sak en besluit om te loop.

Langs die pad sien ek vir Fatima ek probeer haar dodge maar sy het my lankal gesien.

"Jy behoort te weet ek weet hoe laat jy in die oggend loop my baby daddy" En dus vryf sy haar hand oor haar maag.

"Uhmm.. ek .."
En dus foseer sy haar lippe op myne.

"My skat ek dink jy moet eerder net gaan stort, jou attitude stink!" En met dit loop ek vinnig weg
Sy het aangehardloop gekom kerm kerm.
"Brendon wat the hel gaan met jou aan!" Verskreeu sy my van agter af.
Dus repeat ek elke woord wat sy sê "Brendon wat the hel gaan met jou aan! Oooo Brendon!!!" 

"STOP MET JOU KAK!! Jy laat die baby stress brendon asseblief lief staan en wag vir my.." Skreeu Fatima soos 'n honger varkie al agter my.

"'n baby wat nie eers Brendon sin is nie!" Maak ek 'n opmerking.

"Dus jou baby jou vetraagde ding wat nie eers weet hoe om sy penis in 'n vrou te sit.."
Dus draai ek om sonder om te dink en gee haar 'n helse klap.
Dus sien Stefan.

"Vok! Brendon mens slaan nie aan 'n vrou nie" Kom Stefan aangehardloop om seker te maak Fatima is okay.

Ek daar gestaan en bewe want dus nie wie ek is nie sy het net my button gepush ek wil nie soos Dewald wees wat as hy dronk is aan my Ma slaan nie.

Ek hardloop dadelik vinnig in die skool yard reguit badkamer toe.

En dus lui die klok. En ek loop stadig maar seker klas toe.

"Brendon!! Wat gaan met jou aan?" Vra Stefan die oomblik toe ek in die ry staan.

"Fatima lieg oor alles" Fluister ek terug.

"Was dit nodig om haar te klap?" Vra Stefan.

"Nee man dit was nie was 'n ongeluk, het sy die principal laat weet?" Vra ek effens geskrik.

"Nee ek wou nogals maar sy wou nie" Gaan Stefan voort.

"Wat so jy sou my oor gee aan die principal moet nie vergeet ek ken jou geheim" Die woorde het my mond verlaat sonder dat ek gedink het.

"O so dus hoe dit werk? Ek sien!"
Dus is stefan sommer dadelik kwaad en storm die klas binne.

"Ek dit mos nie so bedoel nie" Skreeu ek agter na. En almal kyk nou vir my met  snaakse wat so agter Stefan skreeu.
Ek storm ook die klas binne.

"Wanneer gaan jy groot raak huh?" Gaan ek al te kwaai voor
En dus gryp Stefan my aan my koller en gee my een harde hou op dieselfde oog wat Dewald my 'n hou gegee het. Ek het behoorlik op die vloer geseil.

En die meneer het dadelik vir Stefan uit die klas na die kantoor gevat.

Word vervolg

Comment , like, share

Stille WaterWhere stories live. Discover now