Hoofstuk 33

61 2 1
                                    

Stille Water
Deur Jay
Hoofstuk 33 Finale Hoofstuk.

Al wat ek in die spieel sien is 'moffie' dus seker hoe ek vir die res van my lewe onthou gaan word. Ek sien elke letsel wat hulle woorde op my gesig gelaat het.
Waar is gelukkige Brendon? Wat net wou sy huiswerk doen en vir paar minute sokker speel. Ek sien hom nie meer in die spieel nie.

Dus vat ek  een van my skool boeke en begin 'n brief skryf want my mind is opgemaak ek wil nie meer lewe nie ek wil nie weer voel nie ek wil eenvoudig nie weer deel wees van mens wees.

'Liewe Ma...
Ek skryf die brief omdat ek nie weer die seer kan vat van rejection.. ek wou nooit so wees nie Mammie ek wou nie. En om die prentjie in my kop vir die res van my lewe te dra dat my eie Ma my haat is net te veel vir my.. ek kan nie meer nie. Ek verkies liewer om dood te wees as om elke dag die haat wat Mammie vir my het te sien en te voel. Ek is lief vir Mammie en ek hoop die maak Mammie se hart bly ek gaan finally saam met Daddy wees miskien sal ek daar gelukkig wees saam met hom. Ek sal oor Mammie waak... Ek vergewe Mammie genuinely.
Liefde jou Seun'

Die trane loop soos ek die bladsy uitskeer en toe vou. En Mammie voor aan skryf.

Ek tel weer die pen op hierdie keer om 'n brief aan Stefan te skryf.

' Liewe Stefan my rider op sy wit perd.. Ridder op 'n sokker ball. Jou passie jou lewe.
Ek weet dus baie selfsigtig van my om my lewe te neem maar ek kan nie meer hier bly op die aarde wat so vol haat is nie ek kan nie. Ek hoop jy kan dit in jou hart vind om my te vergewe. Ek weet ons lewens het skaars begin. Jy weet ek wil nog altyd universiteit toe gaan en study en hierdie wonderlike man word. Maar somige mense is nie bestem om gelukkig te wees nie. Ek voel soos 'n laas vir die lewe. En ek weet die gaan my 'n coward maak want ek wil nie my probleme face nie ek het probeer om sterk te wees my lief maar ek is nie sterk genoeg nie ek is nie. Ek is lief vir jou maar dus nie genoeg nie ek wil saam jou die battle fight maar ek is nie sterk genoeg nie. Jy gaan iemand kry wat nie skaam is vir jou nie wat nie omgee hoeveel woorde mense na julle gooi jy gaan weer geluk vind. Ek weet die gaan jou hart breek.
Maar jy moet sterk wees jy het soveel om voor te lewe.
Weerheens ek is jammer.. ek is lief vir jou en wil hê jy moet dit vir altyd onthou.
Liefde Brendon.'

Dis nie maklik om by sulke punt in jou lewe te kom. Dus roep Susan.
Ons gaan eers hospitaal toe en dan gaan ek die train skool toe vat.
Ek sit die briewe mooi en netjies op Stefan se bed neer.

Ons ariveer by die hospitaal.

"Ek sien iemand is op sy bene vandag." Gaan ek met 'n glimlag voort terwyl ek hom versmoor in 'n drukkie.

"Ek moet ek wil by die huis uitkom my boyfriend en my liefdevolle ouers wag vir my of hoe?"  Gaan hy vroeilik voort.

"Jy is amper daar boetman net nog 'n dag en jy is uit hierdie hospitaal jou Ma beplan om al jou gunsteling kosse te maak." Gaan Oom William voort.

Ek voel effens skuldig want hy is genuinely happy en in 'n goeie toestand en hier dink ek om myself dood te maak. Ek staan bietjie weg sodat Susan en William saam hom praat.
Hy kom dadelik agter "Is alles oraait Brendon?"

Ek is diep in gedagte.

"Brendon Angel is alles oraait." Staan Susan nader en vryf haar hand oor my rug.

"Ja alles is oraait ek is maarnet bietjie nervous is mondeling vandag."
Lieg ek somer.

"Alles sal oraait wees Brendon jy is mos 'n yster." Gee Stefan my 'n kompliment.

"Well ons moet gaan Brendon jy gaan mos nog 'n rukkie bly?" Vra Oom William.

"Natuurlik ek het die man gemiss en ek moet hom mos al die juicy details gee van skool." Lag ek effens nie juis oortuigend.

Hulle groet vir ek en Stefan.

Stefan het weer op die bed gaan lê.
En ek het langs hom gesit en sy hand in myne gesit en diep in sy oë gekyk.

"Ek is lief vir jou onthou daai altyd..." Gaan ek voort terwyl ek sy hand styf in myne vashou.

"En ek vir jou.. vir wat is jy so erinstig.."

"Ek het vanoggend na die Alicia Keys song  geluister 'like you never see me again' en die woorde se mens moet lief hê like it's your last day on earth... want jy weet nooit wanneer is jou laaste dag nie so mens moet in die moment lewe want 'n another day ain't really grantee.. so wat ek vra voor ek vandag uit die hospitaal loop hou my styf vas asof jy my nooit weer gaan sien nie." Ek moet net die trane keer.

"Jy is so sweet Brendon... Ek is lief vir jou en sal enige iets vir ons doen ek het nog lanklas so sterk oor iemand gevoel."
Dus staan hy op en ek ook en hy hou my baie baie baie styf vas. En ek ryk vir ou laas hoe hy ryk.

"Ek moet nou gaan anders is ek laat vir skool" Sluk ek die knop in my keel.

"Geniet die dag en kom maak later na skool 'n draai."
Min weet hy dus dalk die laaste keer wat hy my gaan sien. Toe ek loop voel ek hoe hy my van agter af kyk en ek draai om "Tot later.."

En dus is ek weg...
Ek het nie train stasie toe geloop nie ek het iewers ver geloop in die bosse waar ek weet die train moet verby kom.

Dus kom die train met 'n spoed aan "Vergewe my..."
Die einde...

Brendon het hom voor die train in gegooi en die storie kan nie veder gaan nie want die storie was uit sy oogpunt.


'so everytime you hold me , hold me like this is the last time Every time you kiss me.. kiss me like you'll never see me again..'
Rus sag Cynthia gone but we will never forget you.. Heaven Couldn't wait for you...

Stille WaterWhere stories live. Discover now