Hoofstuk 26

36 0 0
                                    

Stille Water
Deur Jay
Hoofstuk 26

Dewald het opgestaan en my 'n helse klap gegee.
"Is jy dan bevok?? ons so in die skande kom steek voor ander mense!" Gaan hy aan.

Erin het daar gesit met trane in haar oë.
"Dit was nie nodig om hom te klap nie Dewald, dus 'n nuwe era hierdie tipe dinge is nie meer iets om oor skaam te kry nie" Gaan Susan voort.

"Hou jou bek vrou mens dus my laaitie !!" Skreeu Dewald.

"Kom ons loop liewer Stefan" William vat Stefan aan die hand.

"Dus okay Seun ek het al lankal vermoed en jou Pa vertel en ons is okay daarmee rerig dit verander nie wie en wat jy is nie jy is steeds Stefan." Gaan Susan voort soos sy vir Stefan versmoor in 'n drukkie.

"Ons kan nie Brendon hier los nie" Gaan Stefan al te hartseer voor.

"Ek sal alright wees gaan nou asseblief." Verseker ek vir Stefan.
Hy het huiwerig geloop en dus toe hulle by die deur uitgaan , gaan dewald voort ek weet nie hoekom hy sulke groot probleem het nie want ek is tog nie sy seun nie.

Erin het daar gesit sonder 'n woord.

"Ek is jammer Mammie ek nie bedoel om jou teleur te stel nie." vra ek verskoning.

"Bokkie die kind verdien nie om hier in die huis te wees nie ek gaan pak sy sak hy moet sien waar dit vir hom dag raak, disrespectful maak eers iemand swanger en nou is hy 'n moffie!!" Dewald slinger slinger na my kamer toe.

"Mammie dus nie my kind nie dus oom Bernard se kind hy het uitgevind van my geheim en my gedreig om niks te praat nie..."  Dus sien ek my klere word in swart plastiek sakke gegooi.

Erin sit steeds daar sonder 'n woord.

En dus smyt dewald die sakke by die deur uit...

"Mammie asseblief!! Mammie asseblief" begin ek te smeek maar dus asof sy nie vir my kop toe vat nie.

"Voetsek!!!! Vuil gemors!!" Dewald sleep my behoorlik uit ek trap vas maar hy is sterker as ek.

En dus smyt hy my uit en sluit die deur.

"Mammie!!! Mammie !! Mammie! Asseblief! Ek is jammer!!"  Klop ek aan die deur die trane loop van my wange af ek het vir 'n uur gesmeek en dit het begin koud raak.
Dus bel Stefan..
"Ek soek niks van jou nie is deur jou!! Is deur jou wat ek nou buite sit terwyl jy lekker gemaklik is my eie Ma wil nie saam my praat nie!!" Skreeu ek oor die foon sonder om hom 'n kans te gee.

"EK KOM HAAL JOU!!" Maak hy homself duidelik.

"Los my uit ek verdien om hier buite te vrek!" Ek was te emotioneel en seer gemaak dit het vir my gevoel asof alles Stefan se skuld was.

Hy die foon neer gesit en paar minute later toe sien ek sy Pa se kar optrek.

En hy klim uit "Kom brendon my ouers het nie 'n probleem met jou jy kan paar dae by ons bly ek het jou mos belowe ons is saam in die ding." Dus help hy my van die koue sament op.

Ek kon nie 'n woord uit kry nie sy Pa het my swart sakke gaan haal en in die boot gelaai.

Ek het niks op daardie oomblik gevoel nie absoluut niks nie. Daar het geen trane my oë verlaat nie want dit wat ek binne voel maak so so seer dat ek voel asof ek klaar dood is.

"Alles gaan alright wees boetman, dit is nie juis maklik vir 'n ouer om te hoor jou seun of dogter is gay nie so gee jou ouers net tyd ek sal môre 'n draai maak om met hulle te praat ons almal gaan deur emosies maar ek besef om vir Stefan weg te jaag en van die hand te wys gaan nie van my 'n beter ouer maak nie want soos my vrou vroëer gesê het jou sexualiteit verander nie wie jy is as 'n mens nie.. Maar ons wereld is so vol haat dat ons nie sien dat almal net mens op die einde van die dag is nie." Oom William het met soveel seer gepraat maar elke woord wat uit sy mond kom maak sin.

"Dankie Oom, en dankie dat jy en jou vrou julle huis vir my oop maak ek is dankbaar." Gaan ek voort met soveel seer in my stem.

Stefan het langs my gesit agter baie besorg hy sy hand oor my rug gevryf  "Dankie Pa, en onthou Brendon ek is hier ons gaan die pad saam loop want trust my die gaan nie 'n maklike pad wees nie maar ons het mekaar ons hoef nie aleen deur dit te gaan nie."

Maklik vir hom om te sê hy is nie uitgegooi nie sy Ma avoid hom nie of laat toe dat 'n vreemdeling hom uit smyt. Maar ek sê maar niks en beweeg net my kop op en af om aan te dui dat ek verstaan.

Dus kom ons by Stefan hulle se huis. Susan het my ingewag by die deur met 'n stywe drukkie.

"Ek is jammer my kind ek is so so jammer" Dus loop die trane van haar wange af.

"Dus okay tannie" Gaan ek voort.

"Ek die spaar kamer vir jou voorberei loop agter my aan."
Die huis is groot binne en ek agtervolg vir Susan en Stefan loop agter my aan met die swart sakke vol my klere.

"Jy kan jou gemaklik maak."  Gaan Susan voort.

"Dankie weerheens." 

"Dus geen probleem." En dus verlaat sy die kamer.

"Ek is jammer Brendon dit is sowaar alles my skuld ek gedink jou ouers sal meer open minded wees." Stefan sit langs my op die bed.

"Jy hoef nie as jy nie dan was ons vir jare en jare vas gevang in Fatima en Bernard se dreigemente, maar sal jy my nou verskoon ek wil net slaap." Dit voel asof ek hom wegstoot.

En dus staan hy op hy sluk behoorlik die knop in sy keel. "Ek verstaan nag Brendon" en dus loop hy uit by die kamer deur.
Skierlik voel ek die koue soos ek lê ek kan nie my trane stop nie alles speel in my kop af hoe Dewald my uitgesit het en Erin daar gesit het sonder om enige iets te doen.
Ek het behoorlik die kussing sop nat gehuil. Dus middernag voel ek 'n paar arms om my "Dit gaan okay wees" Fluister Stefan in my oor.

Word vervolg.

Comment , Like, Share

Stille WaterWhere stories live. Discover now