Hoofstuk 7

48 2 0
                                    

Stille water
Deur Jay
Hoofstuk 7

Seks is gemaak vir twee mense wat verlief is maar deesdae vat mense dit soos 'n drive by. Dus 'n hit en run situation.

Direk nadat ons seks gehad het , kon ek hoor hoe my hart klop en hoe die Dragon lady asemhaal.

Wat sê ons nou vir mekaar. Wat moet ek sê moet ek 'dankie' sê? Moet ek haar 'n drukkie gee.

Dammit brandon hoe kon jy laat dinge so ver gaan?? Ek was kwaad vir myself.

"Het jy dit darem geniet?."

Fatima het hierdie smirk op haar gesig gehad wat ek nie verstaan het nie.

Dit was awkward om 'Ja' te sê.

"Wel ek het ver beter gehad as die ou Brandon. Ek kon sien dat hierdie jou eerste keer was. The way jou oë gerek het die moment toe ons klimaks bereik het."

"Fatima hou nou op. Dit moes in die eerste plek nie gebeur het nie."

Ek is frustrated hoe kan een donderse mens, altyd haar sin kry???.

En dan val dit my by ons het nie eers protection gebruik nie.

" Arg lover boy hierdie is een van baie adventures wat ek jou lyfie op gaan vat. Hoekom bewe jy so? "

" ONS HET NIE PROTECTION GEBRUIK NIE.!"

Die woorde het uit my mond gevlieg daar was geen keer.

"Damn , nou kan jy maar 'n klein Brandon of Fatima'tjie verwag."

En dan bars sy uit met 'n lag.

"Watter Game is jy besig om hier te speel Fatimmmma!."

Ek het begin kwaad raak en as ek kwaad raak het ek nie beheer oor my aksies nie.

"Jy moes daaraan gedink het maar nee jou onskuldige hormone het oorgevat."

Sy is kalm soos môre die heeldag.
En hier freak ek uit.

Ek het vir Fatima huistoe gevat en toe gaan ek huistoe. Baie woorde en goed het in my kop begin maal.

***************************

Die volgende oggend.

"Jy en Greg het laat aan die taak gewerk, het my sissa nie weer gekerm omdat jy so laat oor was?."

My Ma was besig om klaar te maak vir werk en ek besig om klaar te maak vir skool.

"Nee."

" Wat is jy so kort af?."

" Ek is nie, ek voel net nie lekker nie. Okay."

"Wat is fout brandon ek ken jou mos nie so nie."

"Niks nie Ma. Kan ons dit nou los."

En dus toe my Ma 'n helse lawaai maak.

"Dus nou jy en daai slegte ding wat daar binne lê julle tramteer my.!! Wanneer gaan dit op hou??"

Ek wil nog iets sê maar is te bang ek kry nou 'n hou met die houtlepel.

"Geniet Ma se dag."

Ek is vinnig uit die kombuis uit.

Oppad skool toe begin my sondes my pla.
Hoe kon ek dit toelaat?? Hoe kon ek?.
Ek was nooit reg hiervoor nie.

Dit laat ek my seksualiteit van voor af bevraag teken.
Hoe kan ek dink ek is gay maar my hormone reageer wanneer ek met vrou mense is...

My magtig ek was so seker van my saak hier bevind ek my nou weer tien stappe terug in die kas.

Ek moet nou net 'n mans mens soen om honderd en een keer seker te maak, maar ek kan maar vergeet niemand is soos ek nie.

Ek kry skaam vir myself paar dae gelede was ek all about being myself.
Ek geniet tog Stefan se geselskap, ek voel iets as ek rond om hom is.

En ek voel iets as ek rond om Fatima is.

Skierlik voel ek 'n hand op my skouer

"Yip buddy."

"Verflaks!!"

"En nou?."

"Nee niks ek het somer maarnet geskrik."

Dus stefan.

"Okay, waar is Greg."

" Ek weet nie."

" jiss ou wie het jou pap gesteel?."

" Hoe nou?."

" 'n Uil maak Hoeee. Jy kan vanmiddag saam my huistoe kom om jou sokker klere te kom kry."

" Aweh."

Word vervolg

Ek weet ek post min deesdae maar skryf voel nie reg die afgelope tyd dit voel eenvoudig nie reg nie ... al wat ek wil doen is slaap en vergeet van die wereld en sy dinge . Gaan net deur 'n moeilike tyd huidiglik die inspirasie is daar maar die wil is nie daar nie my liewe lesers😓🥺 maar alles gaan uitwerk op die einde van die dag al wat ek nou kan doen is moet hou en alles wat ek voel In 'n storie verander. Al wat ek vra is hou my in julle gebede ❤️. (Jay)

Stille WaterWhere stories live. Discover now