Hoofstuk 24

33 0 0
                                    

Stille Water
Deur Jay
Hoofstuk 24

Ek kan nie beskryf wat ek rerig voel nie en ek sien nie kans om nou terug te gaan en gaan sokker speel asof alles alright is.
Ek gaan dus in die naaste seuns toilet end us sake k inmekaar.
Trane stroom van my wange af. Ek myself gemaklik op die koue vloer gemaak.
"Hoekom!!!! Hoekom!!! Is dit my straf!!" Skreeu ek soos ek die vloer slaan met my vuiste.
Ek wou net die uiterlike pyn voel. Maar dit nie gehelp nie. ek het vir paar uur daar gelê. En dus hoor ek Stefan se stem
"Brendon is jy okay?? Brendon praat met my" Gaan hy voort.

En dus help hy my op.

"Brendon praat met my!" Gaan hy weer voort.

"Ek sal oraait wees hoe die game gegaan?" Verander die gesprek.

"Ons het verloor omdat ek nie kon fokus toe jy nie terug kom na half-time toe weet ek dadelik iets is fout die bus is al weg maar my pa gaan ons kom haal praat tog net met my vertel my wat gebeur het iets moet tog gebeur het as jy so lyk kyk hoe rooi is jou oë gehuil praaaat met my!" Gaan hy voort terwyl hy my gesig by die was bak probeer af was.

"Fatima weet van ons geheim en...." Stefan onderbreek my.
"Ek moes geweet het daai slang as ek haar aan die hande kry!"
Hy word somer kwaad.

"Sy is nie die een wat ons betrap het nie, Oom Bernard het..." Ek kon amper nie die oom woord uit kry nie want hy is nie 'n oom se gat werd.

"Jy mean Greg se Pa daai Bernard?? Nou wat het hy met Fatima te doen?" Stefan lyk effens geskok en deurmekaar.

"Hy sal tog ons geheim veilig hou , hy is tog jou oom?" Gaan Stefan voor terwyl hy reg voor my staan.

"Dus die ding my Stefan hy het vir Fatima swanger gemaak hy is die baby daddy en hy sal enige iets doen om sy geheim veilig te hou ek mean enige iets end us dreig hy as ek uitpraat gaan hy ons OUT!"

Stefan het swaar begin asem haal. En ek het bekommerd begin raak.

"Is jy okaay? Is jy okaay ???"

"Wie dink hy , hy is? hy is 'n gemors! Wie dreig twee onskuldige mense net omdat hulle lief is vir mekaar?? Wie doen dit??" Begin Stefan te skreeu.

"Dus nie al nie hulle wil hê ek en jy moet nie meer mekaar sien nie, ek moet vir Fatima date..."

Die trane stroom weer van my oë af en dus vir die eerste keer in 'n publieke plek want enige iemand kan in die toilet loop, voel ek Stefan se arms om my en hy hou my behoorlik vas.

"Ons is saam in hierdie ding ek gaan jou nie abandoned nie al moet ek baklei vir ons liefde gaan ek maar hulle gaan nie weg kom met die nie al moet ons op straat beland ek gee nie om nie maar ek gaan nie laat jy met iemand wees waarvoor jy nie lief is nie..." Die trane stroom ook van sy wange af.

"Neeeeee...... neee (Dus ruk ek weg van hom af)  ek kan nie die aan jou doen nie ek kan nie laat ons gehaat word van ons ouers vir iets waaroor ons nie beheer het nie ons moet ons matriek klaar maak en miskien as ons op varsity is kan ons hulle vertel van ons maar ek kan nie laat jy of ek op die straat sit ! wat van ons toekoms !! laat my in 'n verhouding wees met haar! Ek doen dit vir jou! Ek gee nie om hoe ek suffer nie ek doen dit vir jou vir ons!! Ek wil ook nie my aunty seer maak ook nie vir Greg as dit moet uitkom dat Fatima swanger van hom pa is haar man is dit gaan hulle breek!! Verstaan asseblief!"


"Brendon dus nie jou skuld nie Bernard het al daai veroorsaak !! hoor my as ek jou sê dit is nie jy wat jou aunty of neef seer gaan maak dus Bernard!! En ek gee nie 'n duiwel om of ons op straat sit nie ek gaan vir ons baklei hoor jy my!!!!" Die trane stroom hy is rooi in sy gesig soos hy skreeu.

Ek het daar gestaan baie deurmekaar ek weet nie watter besluit om te neem. Ek is ook lief vir Stefan maar is dit rerig die moeite werd om alles prys te gee?

Word vervolg

Stille WaterWhere stories live. Discover now