Hoofstuk 28

42 0 0
                                    

Stille Water
Deur Jay
Hoofstuk 28

Die ambulans het te lank gevat om te kom en Stefan het nie ophou bloei nie en dus het sy Pa besluit om hom hopitaal toe te jag met ek en Susan in die agter seat met nat waslappe probeer die bloed stop. Hy kon niks uit kry nie sy hele gesig was opgeswell. Vir 'n oomblik het ek net die ergste gedink.
Ons het vinnig by die emergency room in gejag.
En was darem vinnig gehelp. Ek het daar op 'n bank gesit terwyl Susan in William se arms huil.

"Hy is ons enigste kind" Snik huil sy.

"Ek weet maar ons moet die doctors vertrou en ook die vader van bo my lief alles gaan alright wees ons seun sal alright wees." Troos William vir Susan

Ek het my gesig gesit en hou probeer om die trane te keer my hande is vol van sy bloed.
"Brendon weet jy dalk wie.. het dit aan Stefan gedoen?"  Vra William.

"Ek het geen idea wie het dit aan hom gedoen nie" Gaan ek voort sonder om twee keer te dink.

"Wel ons moet dit raporteer by die polisiestasie." Gaan Susan voort.

"Ek los jou saam met brendon terwyl ek solank polisiestasie toe ry en bel my asseblief is daar enige verwikkelinge is." Gaan William voort terwyl hy vir Susan 'n drukkie gee.

"Stefan is 'n sterk manetjie so hy sal deurkom." Tap William my op my skouer.

En dus loop hy.

Susan het langs my kom sit..
En dus speel Bernard se woorde skierlik in my kop af.
"Dus Oom Bernard!" Skreeu ek uit.
Susan verstaan effens nie wat ek sopas uit geskreeu het nie.

"Is jy oraait Brendon?" Vra sy.

"Dus  my oom Bernard wat vir Stefan aangeval het, want ons het sy geheim geblakker en hy het my gedreig as sy geheim uit gaan kom gaan daar lelike nagevolge wees..." Gaan ek voort.

"Ek bel dadelik vir William, jy sal seker moet 'n verklaring afle" Sy tel die foon op en bel haar man om hom te laat weet.

"Ek hoop rerig net my seun is okay ek kan nie my lewe sonder hom in dink nie." Gaan Susan voort nadat sy saam met William gepraat het.

Ek wens so sy was my Ma gewees, hier baklei Stefan vir sy lewe en my Ma het my afgeskryf sy moet dankbaar wees ek haal lewe nog en dat ek gesond is dat ek nie drugs gebruik nie maar nee sy kyk nou net vas aan ek wat gay is, sy is so ondankbaar hier sit en huil Susan want ons weet nie gaan Stefan heel anderkant uit kom nie ons het geen idea nie.
Die nurses hardloop gang op en gang af en die gewag maak vir beide ek en Susan onrustig.

"Kom ons gaan kry koffee..." Sy bewe letterlik.

"Ek sal maar gaan kry sit net hier." En dus staan ek op en loop na die cafeteria toe om koffee te kry.

Stefan is rerig 'n baie sterk mens ek weet hy sal deurkom hy is rerig sterk want wie weet waar hy aangeval was en hy nog die krag gehad om huistoe te loop. Liewe Heer beskerm hom asseblief ons het skaars mekaar gevind ek wil nog oud raak saam met hom ek wil nog my lewe saam hom leef.
En dus koop ek die koffee en loop terug na Susan toe. 
"Enige nuus?" Vra ek .

"Nog niks nie. Ek kan nie meer die onsekerheid vat nie." Dus staan sy op en vra een van die nurses.

"Jammer mevrou ons mag nie enige inligting nou deur gee nie maar hulle kyk my mooi na u Seun"  Gaan die nurse voort.

En dus kom William met twee polisie beamptes daaraan.

"Brendon jy moet gou net 'n verklaring aflê"  gaan William voort.

"Dus regso oom"
En dus gee ek my verklaring. Na ek my verklaring gegee het kom 'n dokter uit.

"Hy is stabile julle kan hom maar kom sien." Gaan die dokter voort.

En dus loop ons al drie na die kamer waarin hy lê maar orals is masjiene en sy hele gesig is met bandages toe gedraai.
Susan het skaars gesit toe gaan die monitor af en ons word dadelik uit gesit "Sy hart het  gaan staan!!" Skreeu Susan.
En dus hardloop die nurses in met die Defibrillation sodat die doctors hom kan shock. Ek het 'n nare gevoel gekry...

Word vervolg

Comment, like , share.

Stille WaterDonde viven las historias. Descúbrelo ahora