Hoofstuk 13

51 3 0
                                    

Stille Water
Deur Jay
Hoofstuk 13

Soms is mens baie onseker oor die lewe en hoe dinge gaan afspeel. Soms verloor mens jou vetroue in jouself en die Here asgevolg van dom besluite wat mens neem. Maar tog moet mens foute in die lewe maak om daar uit te leer niemand is te perfek om 'n fout te maak of om te val nie.

"Brandon my neef waar is jou gedagtes alweer?" Bring Greg my terug aarde toe want ek was alweer in my gedagtes sit en dink oor hoe mens soms foute maak.

"Jy weet ek het baie deesdae op my mind."

"Kom ons gaan eet liewer ek het brood."  Maak Greg 'n voorstel.
Dit is pouse.

My vermoede oor Stefan wat my soos die pes vermy was reg gewees.
Hy het heeltyd in die klas net op sy boeke gefocus en wat die onderwysers gesê het en dus so nie hy nie, hy is altyd die clown van die klas maak grappe en gesels gedurig.

Ek sal lieg as ek sê ek het nie effens sleg gevoel nie.

En boonop vra en lag almal oor my blou oog.
Stefan is ook nie te siene hierdie pouse nie, hy sit nie saam ons nie maar hy maak elke pouse 'n draai om oor vanmiddag se sokker oefeninge te praat en die strategies.

Miskien was alles wat gebeur het gister in die locker rooms net 'n groot fout gewees.
Stefan kan nie gay wil wees nie man hy is dan so straight soos 'n pal en hy het my nog nooit daai vibes gegee nie.
Of ek weet nie ek is heel deurmekaar en wat dinge awkward veder gaan maak is die feit dat ons nog oefeninge later het.

"So ouens julle al gedink oor wie om uit te vra vir die matricball?" vra Wally een van Greg se brase.

"Neh ou broer ons wat mos nie in verhoudings is nie gaan aleen ball toe." Maak Greg 'n grap.

"Ek nie eers daaraan gedink nie, ek glo anyways nie ek gaan, gaan nie." maak ek 'n opmerking.

"Hoekom sal jy dan nie wil gaan nie bra jy het dan die hotste goose op die skool terein." Vra Wally terwyl sy hand ook diep in Greg se brood blik is.

Die hotste goose? Jisliked hy meen seker die maalste ding op die skool terein.

"Glo nie my Ma het gebudget vir matriekafskeid nie en ek nxa ook  nie daai pressure op haar nou die tyd van die jaar sit nie, gaan maar swaar by die huis die dat sy aleen werk en alles."

Ek was dood eerlik gewees ek kry nooit skaam oor my omstandighede nie . Daai Fancy suite dra mens anyways net vir paar ure en na daai vergaan hy van die stof.

"Neef die is die belangrikste dag van ons almal se lewens jy moet gaan ons family sal plan maak jy weet mos hoe is ons as dit by sulke goed kom maar jy moet daar wees." antwoord Greg om my te verseker alles sal reg wees.


"Sien jy ou broer daar het jou neef jou back jy hoef nie te worry nie maak net seker jy vra Fatima jirri" gooi Wally ook sy sent in die bord.

Ek net gesug terwyl ek die brood in my mond druk.

As hulle maar net wil verstaan watter tipe persoon Fatima is.

Pouse was om gewees en soos ons in die lyn staan, staan en hou ek vir Stefan dop.
En vir een of ander rede kyk hy om dus asof hy gevoel het ek kyk hom vas.
Hy kyk in my oë en kyk dadelik weer voor hom.

Dit was LO klas en vir een of ander rede moes ons groep werk doen en die onderwyser het ek en Stefan en Greg in een groep gesit om saam te werk.

Ek het probeer gesels en antwoorde vir uitwis vir die groep aktiwiteit terwyl Stefan daar gesit het met 'n mond vol tande en Greg het dit dadelik agterkom.

"Wie het weer die man se pap vandag gesteel ? Ons hoor skaars 'n geluid van jou in die klasse." Vra Greg in 'n graperige manier.

En Stefan byt sommer dadelik sy kop af
"Niemand hoef my pap gesteel het nie, kan mens nie net vir een donderse dag stil wees nie dan moet daar 'n fout wees?"

Hy ruk homself dadelik op en gaan na die Juffrou om te vra kan hy klas kamer verlaat.

Ek en Greg kyk mekaar ons albei weet nie wat so pas gebeur het nie.

"Is seker weer daai tyd van die maand." Gaan Greg voor.

"Wil jy vir my sê Stefan is op sy period." Ek lag effens.

"Sekerlik want ek maar net bekommerd oor die man en hy byt my kop so af." Gaan Greg voort

"Seker maar uitgestress oor die wedstryd wat aankom die dat hy sy beste speller verloor het en nou met my wat nog basies leer opgeskeep sit." Probeer ek hom nog verdedig

"Kan wees maar hy hoef nie te stress nie ons het mos alles onder beheer."
"Weer waar neef."


Word vervolg

Stefan ?

Comment , like , share.

Stille WaterWhere stories live. Discover now