Hoofstuk 19

34 1 1
                                    

Stille Water
Deur Jay
Hoofstuk 19
Paar minute later loop Stefan in die klas asof niks gebeur het nie.
"Nou eers? Haal solank jou besigheidstudie boek uit want julle wil mos baklei" Gaan Juffrou Jeffery al te kwaai voort.
Ek hou elke beweging van hom dop hy stap na Juffrou Jeffery se tafel toe en fluister dan in haar oor.
"Okay julle bedaar nou voor ek weer iemand hier uit smyt dus die besigheids klas so begin julle by julle besigheid te bepaal... Maar nie te min Stefan het iets op die hart." Gaan Juffrou Jeffery voort.
Stefan bewe se effens soos hy altyd bewe wanneer hy voor die klas moet praat en ek kan hom skaars in die oë kyk want hy het sowaar vir Fatima defend nadat hy die een was wat vir my gesê het hy glo ook nie dus my kind wat sy dra nie...
"Is alles oraait neef?" Fluister Greg wat lang my sit.
"Awe alles is nxa" Lieg ek vinnig. Dit verbaas my dat hy nog nie weet dat Fatima swanger is gewoonlik hardloop Dewald met nuus na my Aunty toe want hy sit en syp mos somige kere daar.
En dus maak Stefan sy mond oop "Uhmm ... ek wil net onverskoning vra vir my gedrag vanoggend dus nie wie ek is nie en aan Brendon my bra ek vra verskoning ek moes nie my hande vir jou lug nie ek hoop jy kan my vergewe.."
Almal in die klas verwonder hulle aan Stefan want hy is die hardcore tipe wat nooit sal verskoning vra.
Ek maarnet my duim gelig om aan te dui dat alles oraait is nadat my kakebene nog lekker seer is.
Dit vir my gevoel Greg weet dat iets tussen ek en Stefan nie reg is nie want die eerste ding wat uit sy mond pouse gekom het was
"Wat gaan aan tussen jy en Stefan eers is julle nie rerig soos in rerig braze nie en dan ewe skierlik baklei julle gaan dit oor Fatima??"
Ek weet nie hoe om die vraag te beantwoord nie want dus complicated.
"Die ding is hy het gesien hoe ek en Fatima stry en ek haar verongeluk 'n klap gegee het, die storie is meer ingewikkeld as wat jy dink ou neef... en toe doen hy maar net die regte ding en staan vir Fatima op"
Dus effens 'n leeun ek het hom gedreig dat ek hom gaan expose dus waaroor die fight gegaan het, maar as ek nou vir Greg dit sê dan gaan hy die waarheid wil weet en die waarheid kan mos nie nou uit nie want as ek Stefan expose , expose ek myself.
Alles is sowaar 'n groot gemors .
"Hoekom het jy vir Fatima geklap neef? Dus mos nie hoe ek jou ken??" Wil Greg weet.
"Sy is..."
"Sy is wat?" Vra hy
Die woorde wil nie my tong verlaat nie.
"Sy is swanger man en sy hou voort dus my kind!" Half skreeu ek op Greg.
"Wat? Ek glo nie die man? Kalmeer ou neef maar ek is bly om te sien iemand in die familie het 'n kibo gemaak" Gaan Greg voort
"Is jy dan van jou kop af jy hoor mos ek sê dus nie my kind Fatima het dit self gesê"
Hy lyk effens verbaas "En jy is bereid om Pa te speel?"
"Sy dit nie direk vir my gesê nie verstaan jy nie sy het dit vir iemand gese nou die aand onder die lig paal toe ek van Stefan af kom"
"Ek is deurmekaar ... wat het jy in die nag by Stefan gesoek en die hele baby daddy ding?" Greg is heel deurmekaar hy haal diep in en dan uit asem om sin te maak van alles.
Ek het my mond verby gepraat hoe lieg ek my nou uit hierdie uit maar dan kry ek 'n plan op die spot.
"Ek en Stefan oefen in die nag omdat ek nog 'n nuwe speler is en jy weet hy wil hê ons moet wen so dus help hy my after hours maar ons wou niemand se dit net 'n geheim hou... en die ding met Fatima is ek en sy het seks gehad onthou ek jou gese nou die dag in die besigheidstudie klas maar sy toe nie swanger van my nie sy maak asof dit my kind is want die man waarvan sy swanger is , is 'n ouerige man"
"Jisliked dus mos complicated neef en smaak my jy en Stefan raak baie close ek raak somer jaloers want ek is gewoond ek en jy is kak close.. maar hoe gaan jy met Fatima maak?" Vra Greg terwyl ons na die ander ouens loop wat onder die boom sit en wag.
"Sal maar wag tot die kind bore end an sal ons alles uit figure dus al." Gaan ek voort ek wee thy is effens jaloers want ek en hy is baie close van geboorte af maar die lewe verander mos so klein bietjie.
"Aweh ouens !" Groet ons die manskappe.
"Jirri Brendon wat het jy vir Stefan gemaak die man is skoon wild om vandag hier 'n draai te maak" Vra Wally.
Wally is mos altyd oorig.
"Neh niks major nie ons maar net 'n disagreement gehad dus dit"
Ek nie lus om die situasie van vooraf te veruidelik nie dus te veel admin.
Word vervolg.
Stille Water is Terug na 'n lank break die mense wat nie die storie ken moet maar lelik op scroll om op te vang..
Maar ja comment , Like, Share.

Stille WaterWhere stories live. Discover now