Hoofstuk 22

33 0 0
                                    

Stille Water
Deur Jay
Hoofstuk 22
My Ouma het altyd gesê agter geslote deure lê die donkerste geheime.. Ek en Stefan het nie eers vir lank die geheim nie ek blameer myself vir dit as ek net die deur toe gemaak het sou ek nie nou hier in die toilet sit en my naels kou nie. As ek net my gevoelens weg kon steek het vir hom en nie so vinnig geval het toe hy my die eerste keer soen as ek hom ook net laat glo het ek is straight sou ons nie nou in die situasie wees nie.
Dewald en Erin sit en wag in die sit kamer want Fatima se ouers kom oor om die pad voorentoe te bespreek.
Ek het uit die toilet gekom.
"Ek glo nie jou mense gaan kom nie my kind" Gaan Erin voort terwyl sy die skinbord met die tea en koekies weer kombuis toe dra.
"Ek dink ook nie hulle gaan kom Mammie maar is seker maar reg so want ek glo steeds nie dus my kind nie."
En dus kom Dewald verby "Jou vokken skoon mense kom blow my high ek was lekker gesyp nou is ek vokken nigter gewag vir die luis gatte!" Brom hy soos hy verby gaan. Hy is nog lekker dronk is seker net weer 'n skimp sodat Erin haar laaste sente vir hom kan gee.
"Dewald moet jy so rou wees? kan jy nie vir een keer beskaafd praat met my kind?" Vra Erin terwyl sy die skinkbord leeg maak.
En hulle twee begin stry "HOU OP!! HOU JULLE NET OP! ek het genoeg probleme waarmee ek moet deal dan moet ek nog na die elke dag luister as julle wil stry doen dit net waneer ek nie by die huis is nie asseblief!" Skreeu ek. Erin en Dewald is dadelik stile n ek hardloop reg uit na my kamer toe.
En dus bel Stefan my. Juffrou Delightful het my foon vir my na skool terug gegee.
"Is alles alright?" Vra ek dadelik.
"Ek kan aan niks anders dink nie ek weet môre is die groot game wat ons nou al vir weke en weke oefen maar dus huidiglik die laaste ding op my gedagtes." Hy haal baie swaar asem.
"Kom ons kry rus daai is môre se worries en kom ons focus eers op die game onthou die persoon wil vir my aleen sien jy mag niks weet nie so jy moet kalm wees ek sal gaan hoor wat is die prys wat ons moet betaal vir die geheim... En no matter what Stefan I'll protect you at all costs." Die trane loop effens van my oë af want ek kana an my voel hierdie gaan nie 'n maklike ding wees nie.
Ek kan hoor hoe sluk hy sy trane "Ek ... ek kan nie laat jy suffer nie ek gaan nie laat enige iemand jou seer maak nie! ek belowe ons is saam in die ding SAAM HOOR JY MY!Hoor jy my BRENDON!"
"Ek weet Stefan maar ons geheim kan nie nou uit nie jy is die kaptein van die span dink jy coach gaan twee keer dink om jou posisie af te vat en dan moet jy aan jou ouers dink hulle wil klaar nie hê jy moet gaan study om 'n chef te word nie nou dink net as hulle uitvind jy is gay? Jy word dalk afgeskryf uit die huis gegooi. En ek wil nie eers dink aan my familie nie so whatever die persoon môre gaan vra moet ek doen vir ons altwee nie net vir my nie jy moet verstaan." Die trane rol maar ek probeer sterk voorkom.
"Okay dan Brendon maar ek is hier vir jou.. Lekker slaap my airtime is op sien by die game môre en dankie dat jy dink aan die nagevolge wat hierdie ding kan hê" Gaan hy voort.
"Naand Stefan en moet nie overthink nie wees Kalm... jy moet ook Lekker slaap"\
En dus sit hy die foon af.
Daar het ek gelê en wonder maar is net een mens wat op my gedagtes kom. Fatima maar wat sal sy so laat op die sport veld gaan soek? So dit maak nie sin nie. Maar tog wonder ek want na onse stry het ons nog nie rerig weer 'n gesprek gehad nie.. so kan dit sy wees?? of is dit Greg maar greg sal nie wil games speel nie. Iets voel af..
Word vervolg.

Stille WaterWhere stories live. Discover now