Hoofstuk 2

113 5 6
                                    

Stille Water
Hoofstuk 2
Deur Jay

Wat is groter as liefde? Wel in my opinie is God groter as liefde. Alhoewel in my situation glo mense dat wat ek is verkeerd is in die oë van God. Maar ek weet God is liefde en God se liefde is vir almal selfs die wat sondig.

Vir die afgelope paar jaar het ek elke oggend gebid en vir God gevra om my normaal te maak. Totdat ek self besef het daar is niks verkeerd met my nie. En dat daar vele ander mans en vrouens dieselfde voel soos ek voel. En die beste raad wat ek vir myself kon gee was "aanvaar jouself" .

Dit is steeds moeilik want ek gee nog altyd voor dat ek 'n persoon is wat ek nie is.

"Brandon! Word wakker skool begin oor 'n half uur"

Damn Erin weet net hoe om my te onderbreuk elke keer as ek julle iets belangriks vertel.

" Ek maak nou klaar Mammie"

Die dag het soos gewoonlik begin ek en Mammie(Erin) het soos elke oggend vir ons gereed gemaak vir werk en skool terwyl dewald my stiefpa in die kamer le en wag tot die son tussen sy bene skyn.
Hy was werkloos en het soos 'n tannie heeldag in die son gesit en sy eiers gebak.
Hy het gespesialiseer in " SON SIT EN NIKS DOEN".

En ek blameer net vir Erin want sy het hom so bederf. Die yard kan maar hoe vol dysels en bossies is maar sal Dewald dan dink om die graf op te tel? Glad nie.

"Ek los vir jou 'n twee rand op die kas!"

Jirri wat sal 'n twee rand kan koop twee pakkies krips wat nie eens vir my gaan vol maak nie.

Ek wou dit hardop sê maar dus die vinnigste manier wat ek in die moeilikheid sal beland.

"Regso Dankie lekke dag vir Mammie"

Net toe my MA weg is hoor ek voetstappe in die kombuis.

Ek is dadelik kombuis toe.

" Maar oom daai is mos my twee rand!"

Ek het vir Dewald red handed betrap stealing my twee rand Mammie left.

"Naai man getuie dus myne nou. Sê net iets vir jou MA en jy gaan spyt wees! Vatsek skool toe!"

Ek het niks gesê nie en maar my skool sak gevat en op my rug gesit en toe loop ek maar. Die gaan 'n lang dag wees sonder kos.

Oppad skool toe loop ek vir Fatima raak. 'N oulike kleurling meisie. Vir een of ander rede flirt sy gedurig saam met my , ek weet net nie hoe om vir haar te sê ek stel nie belang!

"Heey Breee"

" hey Fatima lekke naweek gehad?"

" but ofcourse hottie ek het! Jy moet bietjie saam ons kom uithang"

"Eendag ek belowe!"

Ek wens julle kon my gesig sien ek wil net weg kom van Fatima. Maar dit help nie sy het haar hand om my nek en my regter hand was vir een of ander rede om haar lyf.

Die vader aleen weet hoe dit daar beland het.

" O so sy is die bokkie!"

Hoor ek 'n bekende stem sê reg agter my.

Dus Greg.

Ek wou nog iets sê maar Fatima val my in die rede.

" Ja ons twee is 'n couple right bree??!"

Damn ek haat daai nickname. Wie is bree my naam is Brendon poplap!.

" Well... uhmm!"

" Goedso neef ek wil mos sê iets is aan die broei!"

Ek het skaars 'n woord uit gekry. Jeez .

" Ons twee is gemaak vir mekaar!"

Net toe Greg weg is gee ek Fatima daai kyk daai wtf kyk!

"Ons is nie ... Hoe kan jy? Nou gaan die hele wereld weet ek en jy date wat ons nie eers doen nie!"

" wel ons sou een of ander tyd date, might aswell be now!"

" Is jy siek in jou kop Fatima? Daar is nie 'n ONS nie"

En netso loop sy weg met 'n glimlag sonder om iets te sê.

Great eerstens steel my stiefpa my lunch geld tweedens loop ek in 'n psychopath vas wat duidelik nie haar medikasie vanoggend gedrink het nie.

"Geluk bru Fatima is 'n yster net wat jy nodig het"

" aweh neh waar kom jy aan daardie shit? Ek en Fatima date nie!"

"My bru dit le die hele skool vol"

Dammit Fatima is gevaarlik net paar minute en almal weet.

Die oulike Stefan van der Gogh het my gevra.
Julle wonder seker hoekom oulik. Ek het 'n crush op hom since graad 11 maar hy weet obviously nie. Hy is straight soos 'n paal.
Daar is geen manier dat ek eendag in sy arms sal beland.
Hy en Greg is goeie vriende so ek en hy is tegnies ook vriende.

Damn hoe gaan ek uit hierdie gemors van Fatima uitkom? As ek net eerlik met almal gewees het die moment toe ek uitvind ek is gay sou hierdie nou moonlik nie gebeur het nie..
Maar nee ek kruip mos weg...

Word vervolg

Stille WaterWhere stories live. Discover now