Hoofstuk 10

50 3 1
                                    

Stille Water diepe grond

Hoofstuk 10
Deur Jay

Soos ek aankom kan ek sien Fatima is nie lekker nie... haar lyf taal vertel alles.

"Brandon ons moet praat ons het mos nou die aand unprotected sex gehad..."

Ek wou dit net van my brains af kry maar dit is realiteit dit het gebeur ek moet dit face.

"Ja.. ek weet ons het.. wat daarvan?"

"Ek kan dalk swanger is Brandon!!!!! Verstaan jy nie die erins van die saak nie???"

Ek het daar gestaan met my hart wat in my keel klop dit kan dalk wees maar dus nog way way to early to tell.

"Fatima moet nie oordryf nie dit het paar aande gelede gebeur , jy kan nie nou al wil vermoed jy is swanger nie, kom ons vat dit eendag op 'n slag."

Sy staan nader en vryf my kop "Maar ek soek dan tog jou baby kyk net hoe oulik is jy imagine hoe ek en jy se baby gaan lyk hy of sy gaan miskien aantreklik soos jy lyk met 'n bomb ass figure soos ek."

Daar wat ek staan voel dit asof ek myself kan nat pis.
"En seker so maal soos jy." Die woorde het my mond somer net verlaat sonder date k daaroor gedink het.

Fatima raak dadelik kwaad en gee my 'n helse klap "Dus die laaste wat jy my maal noem!!!"

"Ek is jammer ek nie bedoel om.."
"Jy het dit bedoel so los my af !" en met dit stap die dragon lady weg.

Waneer gaan alles eindig? Miskien wanneer ek die waarheid gaan praat en dit net van my bors afkry.
Ek het my kop vir 'n oomblik vas gehou en my rugsak op die grond gegooi en begin skop 'n groep meisies het my nog aangekyk maar toe hulle sien dat ek na hulle rigting kyk loop hulle sommer dadelik.
Die klok het gelui en ek is klas toe.

***
Die dag op skool het so vinnig geloop dat toe ek my weer bevind is ek op die sokker veld besig om te oefen en vandag het ons extra ure om te oefen omdat coach voel ons moet harder begin werk.

Stefan is vandag weer in sy element is net hy wat goals score links en regs. Ek hou hom heeltyd dop hy is baie gefocus en erinstig. Mens kan sien sokker is sy passie.

"Neef is jou beurt" maak Greg duidelik
"Sure , sure." Ek hardloop ewe erinstig op die veld en begin my ding doen maar hel Stefan is vrek vinnig vandag.

Sokker help nogals om my mind van die dragon lady en haar dinge af te kry.
Toe ons klaar is roep coach vir ek en Stefan.

"Is julle twee se beurt om die locker rooms te sluit en seker te maak die balle is gebere en alles."
Gee coach 'n opdrag.

Ek wou nog se dat ek huiswerk het maar ek moet my maar net in hou en ek sal mos nie nee se om paar minute aleen saam met Stefan te spandeer nie.

"Dus regso coach." Laat weet Stefan

"Greg se tog net my Ma waar ek is dat sy nou nie worry nie asseblief neef." Laat weet ek vir Greg.

Ek en Stefan tel die gear op en loop stadig maar seker na die locker rooms toe waar die goed moet gebere word.

Nie een van ons praat 'n woord nie dus doodstil en die vibe is nogals bietjie awkward . Dus vra ek "Hoe was jou dag?" net om die stilte te breek.

"Sleg ou bra baie sleg, alles werk net op my gat!" begin Stefan aggresief klink.

Ek is bang om te vra wat fout is maar whatever hom pla , maak hom baie ongelukkig.

"Ek luister wie jou wee omgekrap?" vra ek bietjie baie huiwerig.

Toe ons binne is gooi hy die gear op die vloer en sit plat met sy kop op sy hande.

"Die hele sokker ding, my ouers of kom ek se my Pa voel dat ek 'n sports man moet wees na skool soos professional sokker speel en dus nie wat ek wil doen nie ek het ander drome maar ek moet nou my Pa se drome volg en dit maak my so bleddie wil seer want ek wil doen wat ek wil doen ek sien nie sokker as 'n loopbaan nie , nie vir my nie."  begin Stefan oop maak.

Daar wat ek staan weet ek nie wat om te doen nie ek het nog nooit vir Stefan so onsteld gesien nie.

"Het jy jou Pa vertel hoe jy voel?"


"Ek het nie Brandon ek is bang ek is bang hy gaan dink ek is 'n papbroek 'n sissie."

"Hoe bedoel jy met 'n sissie?"

"Ek hou van bak en kook wil 'n professional chef word eendag en dit aleen gaan laat my Pa dink ek is 'n papbroek."

Ek het nooit geweet hy kan bak en kook nie.

Ek sit die gear neer en gaan sit langs hom
"Dit sal oraait wees , ek weet hoe dit voel om te pretend dat jy iemand is wat jy nie is nie , so ek kan relate hoe jy voel in 'n manier."
Ek sit my hand oor sy skouer sonder om te dink.

"Hoe mean jy ? oor wat pretend jy Brandon?"
Die vraag het onverwags gekom en ek moes vinnig dink vertel ek hom die waarheid of nie want hy het so pas oop gemaak by my maar dan besluit ek om 'n leeun te vertel.

"Ek het ook ander drome en desires wat ek nie dink society sal aanvaar nie."
Dit was toe nie so 'n groot leeun nie dit was effens die waarheid gewees.

En dus kyk hy op sonder enige woord wat sy mond verlaat hy kyk skierlik diep in my oë... En sy kop kom stadig maar seker nader en toe........

Word vervolg

Wat gaan volgende gebeur hahahah Stille Water

Stille WaterWhere stories live. Discover now