Hoofstuk 9

47 2 0
                                    

Stile Water diepe grond
Deur Jay
Hoofstuk 9
U is tog ons Vader , Here. Ons is die klei waaraan U 'n vorm gegee het. U hande het ons almal gemaak.

Die woorde het in my kop gemaal nadat ons lekker pakslae gekry het omdat ons almal geraas het. Ons sit vlakke was seer gewees.
Maar vir een of ander rede sit en dink ek aan hoe God ons almal uniek gemaak het, hy het sy tyd gevat om ons perfek maar tog imperfek te maak. Almal het tog hulle foute en hulle sondes maar God gee nie om nie, hy aanvaar jou soos jy is. Maar hoekom aanvaar ek Brandon myself nie? hoekom is ek bang oor wat mense gaan sê of dink.
***
Dit was pouse gewees en ek en Greg het soos altyd saam gechill met die ander ouens.
"naai man daai RCL moet ons terug kry hoe kan hy nie wil name skryf nie en nou moet ons almal slae gekry het neh die kak werk mos nie."  Brom Greg nog aaneen.

"Neef dit gaan nie help jy wil vir Lorenzo slaan nie ons almal klaar pakslae gekry ons moet vrede maak."
En dus kom Stefan ek kan nie help as om hom vas te kyk nie en die oomblik toe hy sien ek kyk hom vas kyk hy dadelik af.

Daar is iets omtrent Stefan wat ek nie kan verduidelik nie. Dalk is hy ook into me of dalk is hy nie.
"Awe ouens wat gaan hier aan?"  wil Stephan

"Ons praat maar net oor die hele paklae ding dit was heavy onnodig."  Antwoord ek dadelik.

"Ya neh ek stem saam maar ek wou net laat weet ons gaan moet vanmiddag oefen tot 7 uur hoop julle manne is reg couch wil nie die game wat kom verloor nie en since Brandon nog nuut is in die span wil Couch seker maak ons almal gel as 'n span."

Ek het alweer skoon vergeet ek het ingestem oor die hele sokker ding , ek begin te twyfel want as ek nou elke middag moet sokker oefeninge toe gaan wat van my skool werk ek hou reeds nie van in die nag goed doen nie, maar ek sal maar seker net moet plan maak . Sokker is tog nie so 'n slegte idea nie op die einde van die dag kan ek elke dag langs Stefan speel en tog kry ek oefeninge terselfde tyd.


"Jiri weet couch nie dat ons dit het nie ? ons wen daai game lag lag man" gooi Greg sy komentaar by en die ander ouens stem net saam.
Ek het daar gestaan en vir Greg aangekyk wat nou so confident is.
En al wat Stefan gese het was "Ek bring maar net die boodskap ouens ons sien mekaar in klas."
En dus loop hy weer. Ek kry 'n text message van die Duiwel haarself Fatima.....

'Brandon, kom gou gou tot hier naby die meisie toilet my lief ek en jy moet praat.'

Ek zone somer dadelik uit... sy kan nie wil swanger wees nie, nie so gou nie ons het net paar aande terug dit gedoen dit kan nie wees nie.

"Ek kom nou Fatima wil my gou sien" laat weet ek die ouens.

"Sure, sure neef gaan kry jou soentjie vir die dag." Maak Greg 'n opmerking. 

Ek net gesmile om weg te steek hoe nervous ek einlik is.

Want met die dragon lady weet mens mos nooit nie.

Ek is toe weg...

Word vervolg

Stille WaterWhere stories live. Discover now