Hoofstuk 37

17 0 0
                                    

DAYNE 
Deur Jay 
Hoofstuk 37

Derek het geskop en trap totdat hy Dayne in die mag getrap het dat hy neer val op die grond.

“Ek het genoeg van jou gehad ! ek probeer nice wees ek probeer die christen pad te stap , maar ek dink is tyd dat ek jou maniere leer!”

Derek is dadelik op van die bed af en begin vir Dayne skop al op die steek wond is net bloed wat loop soos hy op daardie plek skop.

“Ek het vokken gewonder wanneer gaan die regte Derek sy verskyning maak jou hond! Maak my vrek soos jy my tannie vrek gemaak het man!!”

Dayne is in pyn maar wys dit nie hy dag einlik vir Derek uit.

Soos Derek trap en skop moedig Dayne dit net aan “Kom vrou en kinder slaner dit is nog vokol ek voel vokol”

Bobo het nader gestaan toe hy sien die ding gaan nou hand uit ruk.

“STOP!!” 
Hy gryp Derek aan die tronk overall en gooi hom soos niks op die bed.

“Wanneer sal julle twee dan op hou?”

Dayne staan stadig maar seker op van die vloer af met sy hand op sy steek wond wat besig is om te bloei.

“My bru jy moes die toppie gelos het, ek deserve om te vrek!”

“Bra D ek is nou moeg om saam jou te praat as ek net dink ons maak vodering dan vat jy weer tien stappe terug, naai man. Raak groot!! Die lewe draai nie net om jou en jou probleme nie!!”

Dayne hoor vagweg wat Bobo sê want die pyn maak hom swak en soos een slaan hy net daar voor Bobo neer.

*******

Katy loop stadig na die deur sy hoor geluide van iemand wat probeer asem soek, sy dink nie nog twee keer sy storm daar in en soos die deur oop gaan draai erin onmiddelik om en los die riem en Cole haal dadelik diep in en uit asem.

“Surprise, surprise ! kyk wie dag uiteindelik op! nou is dit behoorlik ‘n family affair”

Katy gevaar Josh op die vloer met ‘n helse dam bloed om hom.

“Wat het jy aan my broer gedoen??” Katy drop dadelik die baksteun en hardloop na josh toe.

“Josh asseblief moet nie dood” soos Katy nog besig is om op haar kniee langs josh te sit en smeek dat hy nie moet dood.

Gryp Erin haar aan haar hare en die twee begin stoei.
Erin sit bo op Katy en slaan met haar Vuiste al in katy se gesig is net bloed wat uit Katy se mond loop. 
Cole probeer homself los sukkel terwyl erin en katy besig is.

“Genoeg! Genoeg!” Skreeu Katy en soos een krap sy Erin in die gesig met haar naels. Dit is so seer dat Erin dadelik opstaan en haar gesig hou. 
Katy kry skierlik krag en soos sy nog op haar rug lê skop sy erin in haar mag dat sy een kant toe val en haar mag hou.

Katy sukkel om op te staan maar kry dit toe reg om op te staan. 
Maar in plaas van om vir Erin veder te slaan draai sy weer terug na Josh.

“Asseblief boeta! Ek kan nie vir jou ook verloor nie! Asseblief haal asem “
Sy voel Josh se pols en daar is geen klopping nie en hy haal ook nie meer asem nie.

“Moet nie asseblief!” Begin katy te skreeu en huil. 
Soos sy skreeu en huil maak erin weer haar verskyning agter katy.

En cole skreeu toe “Katy watch!”

Maar met die omkyk slaan erin vir Katy met ‘n plank oor die kop dat haar kop op Josh se skiet wond beland.

“Awww broer en sister. Julle slegte Pa sal seker al te bly wees om altwee van julle in die hemel te sien, nee wag hy is in Hel vir al sy hoerdery!” sy lag al te lekker.

“Ek het nie hierdie beplan nie, maar ek sal liewer ‘n dooie dogter het as ‘n rugsteker”

Sy lug katy van Josh af, katy lewe nog sy is net uit soos ‘n kers deur die hou oor die kop.

Erin sit plat op die grond met Katy se kop op haar skoot. Sy streel haar hand oor katy se hare en begin ‘n lullabuy te sing.

“Mamma wil nie jou doodmaak maar mamma kan nie tronk toe nie, mamma is net lief vir jou my arme Kat, as jy maar net mamma se orders uit gevoer het sou mamma nie oorweeg om jou dood te maak.” Sit en sing sy soos sy haar hande heen en weer oor katy se kop streel.

Cole aan die anderkant kry dit toe reg om sy hande los te maak.

Hy kan nie op sy een voet rerig trap nie want dit is seer maar hy maak hom van binne af sterk deur homself moed in te praat. Hy het nie juis ‘n plan nie en wonder wat gaan hy nou maak , hy kan nie in soveel pyn bestuur nie hoe gaan hy trap. Hy voel, voel in sy broek sak gelukkig is sy foon in sy sak. Erin het nog niks agter gekom nie, haar rug kyk vir Cole terwyl sy nog besig is met Katy.

Maar dan dink hy as hy nou bel dan gaan sy hoor. Hy staan stadig maar seker op vat die riem en loop huppel huppel stadig na Erin toe. 
Snaaks genoeg hoor sy niks nie sy is te besig om vir Katy te sing.

Toe hy nader is vat hy die riem en sit dit om haar nek. Sy het dit nie verwag nie en Cole dink nie nog twee keer nie soos hy die riem om haar nek vinnig gesit het trek hy die riem al hoe stywer.

“UHHHRRRRGGGRGRGRGRGRGRGRGRGRGRGRGRGGRGRGRGRG Jou kleeeeeiinn geeeemmmmooorrrsssss”

Sy skop en trap en Cole hou die riem totdat net skuim uit haar mond kom.

Word vervolg.

DAYNEWhere stories live. Discover now