Hoofstuk 11

24 2 0
                                    

DAYNE

Deur Jay

Hoofstuk 11

Dayne het opad na die woonstel heeltyd homself loop en krap. Hy het dit geniet maar die gedagtes aan die ouderdom verskil maak hom skoon siek.

Hy sluit die woonstel deur oop en sien dan ‘n heel vroeilike Cole agter die potte wat ook al hy maak ruik hemels.

Hy groet dan net vir Cole en is reguit na sy kamer om te gaan stort hy wil nou net prof Lara se reuke af van hom afkry.

“Ek ruik soos ‘n ou mens.”  Praat hy met homself terwyl hy die waslap oorals waar hy dink die reuk is vryf.

“Dayne moet nie al die warm water klaar maak nie”  skreeu Cole uit die kombuis want sy roomie is nou al in die stort vir amper ‘n uur.

“Ek is nou klaar” skreeu hy terug.

Hy sit die krane af en droë homself af. En trek vinnig net sy boxers aan want hy gaan tog nêrens vir die nag nie, en is vrek warm.

Hy lê op sy bed en gaan deur sy foon, hy het noglankals van Katy gehoor miskien is dit ook beter so dink hy by homself.

Nie lank klop Cole aan sy kamer deur kom maar binne.

“Jy kan vir jou opskep ek gaan net gou ‘n was slaan”
Laat weet Cole hom.

“Dus dood reg,”
En voordat Cole kon uitgaan onthou hy dat die Landlord hier was met ‘n boodskap en dis draai hy in sy vuur warm spore om.

“Ons Landlord was hier , jou Ma het glo gister gebel om uit te vind waar jy bly ek mean die woonstel nommer en so, want sy wil kom kuier. Ek vind dit snaaks want jy praat nooit oor jou ouers nie en hulle was nog nooit hier vir die 2 jaar wat ons hier bly.”

Dayne laat ‘n helse sig uit. “Is jy erinstig my bru, miskien het jy verkeerd gehoor my Ma sal nooit so ver travel”

Hy ignoreer Cole se stelling oor hy wat nooit oor sy ouers praat.

“Hy het duidelik gesê Dayne Matthews unless ek verkeerd gehoor het my bru.”

“Okay dan.”

Weird vir Cole maar inplaas van dat hy baie vrae vra verlaat hy maar Dayne se kamer hy het immers net die boodskap oor kom dra.

Dayne lê en dink hoekom sal sy Ma na al die jare na hom toe wil kom waar het sy geld vir vervoer gekry. Al die vrae gaan deur sy kop. En nes hy in die middle van al die gedagtes is maak sy foon ‘n geluid.

‘n boodskap van Josh
‘My bru die dinge ruk hier langsaan by my en jy mos gesê jy wil die naweek bietjie kuier so steek uit ek stuur jou die location’

Dayne het net met ‘n ‘okay ek is nou daar reply’

Hy staan op en loop na die hangkas en maak dit oop om te check wat hy gaan aantrek vir die nag, hy haal vir hom ‘n erinstige kaas kind pakkie uit sy hangkas.

Hy trek vinnig aan en gaan kombuis toe om vir hom kos in te skep Josh stuur toe die location maar dit is glad nie loop afstand nie. Terwyl hy besig is om te eet kom Cole uit sy kamer uit lekker fresh.
“My bru ek het ‘n guns om jou te vra.”
Cole loop tot voor die pot dayne gee hom ‘n bord aan.
“Ek luister”

“Ek is genooi na ‘n braai, en ek het vervoer nodig dink jy, jy sal my kan gaan aflaai?”

“En ek is nie genooi?”

“Dus mos nie jou tipe ding nie.”

“Wel ek nooi myself.”

Dus nie eers ‘n braai nie dus net ‘n chill session. Maar Dayne stem toe in terwyl hy net daar kan uitkom en hom dood aan die weed kan rook en Cole hom nie heelaand gaan opas is alles reg. Hy laat weet dan net vir Josh dat Cole gaan saam kom.

Altwee van die manne is nat uitgevat, reg vir die aand Dayne gee vir Cole hoogs en laags directions en dit arriveer hulle uiteindelik.

“Is dit veilig om my kar hier te parkeer?” wil Cole weet want die area lyk bietjie dodgie.

“Kom ek vra gou net vir josh sit net hier” Dayne klim uit en vra vir Josh.

En dan laat weet hy vir Cole
“Hy sê jy kan maar die kar binne sy yard parkeer”
Cole doen ook maar.  Dayne stel vir Josh aan Cole voor aangesien die twee nog nooit ontmoet het nie.

En om is hulle waar die party en die musiek is.

Word vervolg

Kom loer gerus in môreaand vir 'n lekker kuier saam met bra Josh😂😉

DAYNEWhere stories live. Discover now